Garrett Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gordon Rory Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Hendrik N - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend. Voel regtig of mens tuis is.
Garrett Guest House se terugvoer
Dagse Hendrik, dit was so lekker om jou te ontmoet. Baie dankie vir die pragtige 'review'. Ons hier by Garrett Gastehuis waardeer dit opreg en sien uit om jou weer te sien. Vriendelike groete, Gordon.
Jarries V - Jul 2024
Algehele gradering
Tevrede klient.
Garrett Guest House se terugvoer
Jaries, baie dankie vir die mooi terugvoer. Sien uit na jou volgende kuier by Garrett Gastehuis.
Marius B - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Garrett Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, dit is vir ons 'n voorreg om sulke vriendelike besoekers soos julle te ontvang. Ons hier by Garrett Guesthouse sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Gordon.
Ignitia P - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike, behulpsame diens, netjiese kamer.
Garrett Guest House se terugvoer
Baie dankie Ignitia, vir die pragtige terugvoering, ons waardeer dit opreg hier by Garrett Gastehuis. Groete, Gordon
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Limpopo-laan 288, Sinoville, Pretoria, 182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang