Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gartmore Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Gartmore Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Licarmi S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Licarmi S

Natuurskoon, platteland, gesinsgeoriënteerd.

Die bestuurders het uit hul pad gegaan vir ons. Ek het op 'n stadium so sleg gevoel, want ons het omtrent als vergeet en hulle het gehelp sonder om iets te sê. Die kaggel is heerlik, en as jy skoonmaakdienste ook bespreek, hoef jy nie eens 'n vinger te lig om die volgende aand weer 'n kaggelvuur te hê nie.

Linda H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Place was great.

The hosts are super friendly and were always available. Great location and the rondawel had everything we needed for our stay.

Richard C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C

Awsome.

What a wonderful experience, in our beautifully decorated cosy rondawel! We had a once-in-a-lifetime experience seeing a calf being born and listening to the wisdom of a seasoned farmer telling us all about Karkloof conservation! Our hostess, Bron, was very attentive and took care of our every need!

Darryl D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl D

A guesthouse I will carry in my heart the rest of my days.

What a magnificent stay. Don't hesitate. Take your credit card out and make that booking. I would highly recommend autumn and winter.

Chanté D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté D

Lovely stay on the farm with beautiful nature!

We had a great stay on Gartmore Farm! The cottage was very neat and modern. Had a lovely fireplace for the cold nights. Would definitely stay there again!

Donovan C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C

What a perfect place to visit Karkloof.

Well situated to explore the Karkloof region. Close to the best MTB trails and walks in the region. Fantastic value for money. Would not hesitate to book again when we are back in the area.

Leon V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Uitstekende plek.

Baie netjies en skoon, diens was goed, kommunikasie uitstekend, sal weer daar bly, die keer vir langer as een aand.

Colin D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin D

Awesome experience.

Very personal and private. Farm life.

Lourens C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens C

Asemrowende mooi natuur en gasvrye mense.

Baie vriendelike ontvangs en uitstekende diens. Mooiste natuur en alles wat ons nodig gehad het in ons blyplekke. Hoogs aanbeveelbaar. Vyfster-plek.

Anelda C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda C

Salig, rustig, snoesig, veilig, privaat en perfek.

Ons was op ons wittebrood en het spesifiek die middellande gekies met die hoop op sneeu-weertoestande, maar was gegroet deur die warm verwelkoming van die Natalse son en sy gasvrye mense. Die eienaar het ons spesiaal kom verwelkom en 'n oulike verrassing in die rondawel gelos om ons wittebrood te vier. Die kaggel was perfek vir die koue winteraande en daar was ook 'n elektriese kombers vir in geval die vuurtjie se hout opraak. Ons was aangenaam verras oor die verwarmer in die badkamer wat ook gesorg dat ons voete nie verkluim nie en ook die toestelle in die kombuisie wat skoon was en almal in werkende toestand was. Die eienaar het vir ons voor ons besoek die rigtings aangewys tot op die letter want Google Maps en die GPS vat mens op wilde grondpaaie. Mens kan heel gemaklik die plaas bereik met 'n laagliggende voertuig en die grondpad is baie mooi versorg. Ons tyd hier was terdeë geniet en sal enige tyd weer terugkom!

Frans B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans B

Skoon en netjiese verblyf.

Aangename ontvangs gehad deur Bronwyn. Die verblyf was skoon en alles was daar wat jy nodig sou kry. Die tuin is goed afgesonder en veilig vir jou troeteldier.

Monica V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V

Plaaslewe, gasvryheid, vars lug en lekker rus.

Heerlik gekuier en rondgery in die area. Die plaasverblyf is ongeveer 15 km buite Howick. Die rondavel was goed ingerig en netjies. Die gasvryheid van die gasheer, Bronwyn, was uitstekend. Ek het veilig gevoel.

Mariza A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza A

The place is beautiful, neat and clean, felt like a home away from home.

Loved how secluded it is and how friendly the owners are, and got visits from their furry ones. What an awesome place! Fun place to cycle and take walks with your partner and family ️.

Heather V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather V

Tranquil.

Stunning place for a quiet getaway.

Rolindie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolindie M

Alles wat nodig is, baie stylvol. Heerlike atmosfeer tussen al die bome.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike gebly en het alles gehad wat nodig was. Lekker atmosfeer tussen die bome, die omgewing is baie, baie mooi. Ons het lekker hout gekry om 'n vuurtjie te maak. Gerieflik met WiFi.

Pam R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam R

The rondavel was beautifully furnished and had everything one needed. Set in a beautiful garden.

Big advantage was they have a generator so I didn't even notice the load shedding.

Gerhard B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Rustig, mooi, gasvry, 'n lekker kuier.

Pragtige kothuis in 'n mooi tuin en omgewing. Naby baie besienswaardighede. Slegs 15 km vanaf Howick en die Midlands Meander. Die Karkloof is 'n besoek op sy eie werd.

Cornelia B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B

Die gaafste mense by Gartmore Guest Farm, in die mooiste omgewing.

Het so lekker gekuier. Die omgewing is so mooi en die mense op die plaas is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Niks is vir hulle te veel moeite nie. Hulle het tot kom help met 'n pap band. Die huisie was skoon en netjies en baie goed toegerus en die kaggel is elke dag skoongemaak en was reg vir aansteek in die aand. Baie baie dankie vir so 'n lekker kuier!

Gartmore Guest Farm se terugvoer

An absolute gem of a person. She was so accommodating in the change of cottages. I hope to have her visit again in the future.

Gartmore Guest Farm
Megan S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S

Cosy, arty.

See stars.

Steven B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven B

Gemaklik en baie rustig.

Baie mooi cottage in vreedsame omgewing.

Vanaf R1 095
R1 095 R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 095
R1 095 R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gartmore Plaas, Karkloof, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcca47402f0480bae5bd69789e472c01c06c6ca019517b344d82c9df10757541e62658326af52c966216b1de448ead8e2b35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 095 nouVanaf R730 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Gartmore Farm Karkloof 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.356102296259 30.288328696278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang