Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gartmore Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Licarmi S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Natuurskoon, platteland, gesinsgeoriënteerd. Die bestuurders het uit hul pad gegaan vir ons. Ek het op 'n stadium so sleg gevoel, want ons het omtrent als vergeet en hulle het gehelp sonder om iets te sê. Die kaggel is heerlik, en as jy skoonmaakdienste ook bespreek, hoef jy nie eens 'n vinger te lig om die volgende aand weer 'n kaggelvuur te hê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Place was great. The hosts are super friendly and were always available. Great location and the rondawel had everything we needed for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Awsome. What a wonderful experience, in our beautifully decorated cosy rondawel! We had a once-in-a-lifetime experience seeing a calf being born and listening to the wisdom of a seasoned farmer telling us all about Karkloof conservation! Our hostess, Bron, was very attentive and took care of our every need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

A guesthouse I will carry in my heart the rest of my days. What a magnificent stay. Don't hesitate. Take your credit card out and make that booking. I would highly recommend autumn and winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lovely stay on the farm with beautiful nature! We had a great stay on Gartmore Farm! The cottage was very neat and modern. Had a lovely fireplace for the cold nights. Would definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

What a perfect place to visit Karkloof. Well situated to explore the Karkloof region. Close to the best MTB trails and walks in the region. Fantastic value for money. Would not hesitate to book again when we are back in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Uitstekende plek. Baie netjies en skoon, diens was goed, kommunikasie uitstekend, sal weer daar bly, die keer vir langer as een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Awesome experience. Very personal and private. Farm life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens C
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Asemrowende mooi natuur en gasvrye mense. Baie vriendelike ontvangs en uitstekende diens. Mooiste natuur en alles wat ons nodig gehad het in ons blyplekke. Hoogs aanbeveelbaar. Vyfster-plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Salig, rustig, snoesig, veilig, privaat en perfek. Ons was op ons wittebrood en het spesifiek die middellande gekies met die hoop op sneeu-weertoestande, maar was gegroet deur die warm verwelkoming van die Natalse son en sy gasvrye mense. Die eienaar het ons spesiaal kom verwelkom en 'n oulike verrassing in die rondawel gelos om ons wittebrood te vier. Die kaggel was perfek vir die koue winteraande en daar was ook 'n elektriese kombers vir in geval die vuurtjie se hout opraak. Ons was aangenaam verras oor die verwarmer in die badkamer wat ook gesorg dat ons voete nie verkluim nie en ook die toestelle in die kombuisie wat skoon was en almal in werkende toestand was. Die eienaar het vir ons voor ons besoek die rigtings aangewys tot op die letter want Google Maps en die GPS vat mens op wilde grondpaaie. Mens kan heel gemaklik die plaas bereik met 'n laagliggende voertuig en die grondpad is baie mooi versorg. Ons tyd hier was terdeë geniet en sal enige tyd weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 095
R1 095 R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 095
R1 095 R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gartmore Plaas, Karkloof, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcca47402f0480bae5bd69789e472c01c06c6ca019517b344d82c9df10757541e62658326af52c966216b1de448ead8e2b35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 095 nouVanaf R730 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Gartmore Farm Karkloof 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.356102296259 30.288328696278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang