Gartmore Guest Farm
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gartmore Plaas, Karkloof, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gartmore Guest Farm bied rustige selfsorgverblyf in die hartjie van die Karkloofvallei in die KwaZulu-Natalse Middellande. Dit is naby die Karkloof Country Club en is ideaal vir paartjies en natuurliefhebbers wat die bekende, uitdagende Karloof-fietsryroetes en -drafroetes wil aanpak. Dit is ook 'n voëlkyker-paradys.
Verblyf is beskikbaar in 'n grasdak-rondawel en 'n gastekothuis wat privaat weggesteek is in 'n mooi Middellande-tuin. Die rondawel en die kothuis het elk 'n privaat badkamer, goed toegeruste kombuisie en braaigeriewe. Die Gastekothuis het 2 slaapkamers wat families toelaat om gemaklik te bly en die area te kan verken.
Gartmore Guest Farm is 15 km vanaf Howick Falls, 15 km vanaf die Howick Museum en 16 km vanaf die Fairways on Main Shopping Centre.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bronwyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Gartmore Plaas, Karkloof, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gartmore Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Midlands Meander KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gartmore Plaas, Karkloof, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang