Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gaste Plaashuis Oudevlei

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Brink L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Great overnight stay. Relaxing, very clean and just in general value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjies, goed toegerus, rustige omgewing. Baie vriendelik ontvang, het onmiddellik tuis gevoel. Aangename mense wat deurentyd behulpsaam was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker gewees, baie dankie. Dit is 'n baie lekker wegbreekplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Dit is mooi en gemaklik. Ons het onder omstandighede lekker gekuier. Lekke gebly. Gaste langs ons vanaf half 5 die oggend baie raserig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Rustig, goed vir my siel. Dit was 'n baie rustige wegbreek en die kamer en geriewe was bo my verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shane H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Nice. My stay was very nice. I would recommend this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Duncan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Wonderlik. Baie goed, lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Veilige rustige plaasomgewing. Ons is baie vriendelik en professioneel verwelkom. Die eenheid waarin ons gebly het (sag kamer) was toegerus presies soos op die foto's. Die stoep en braai area is privaat en daar is selfs 'n Jacuzzi beskikbaar. Die gemeenskaplike braai-area met swembad en kroeg is baie goed en mooi ingerig en ons kon lang ente gaan stap tot by die Mooirivier. Definitief 'n plek om te ontspan en uit te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ewan
Gaste Plaashuis Oudevlei
Baie dankie Adele.

Eddie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Fantasties. Skoon. Ruim. Veilig. Rustig. Vriendelike eienaars en personeel. Definitief 'n plek om te oorweeg. Jy sal nie 'n fout maak nie. Dit word hoog aanbeveel. Dit was n "wow" ervaring. Meer as wat ons verwag het. Pragtige plek. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ewan
Gaste Plaashuis Oudevlei
Dankie Eddie vir jou mooi resensie, bly julle ervaring was amazing. Hoop ons sien julle weer.

Marlouise M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was wonderlik! Ons het dit baie geniet, sal graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ewan
Gaste Plaashuis Oudevlei
Dankie Marlouise. Ons sien uit om jul weer te sien. Ewan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ewan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudevlei Plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf1398f06527f0e23ff7545f885cfc08c03311ed562a7b3a84645d6ee680ae8e78fe0a8364ca44bbdd6889d94aadff611d36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Farm Oudevlei Off the R501 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.604279732939 27.088487148285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang