Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gaste Plaashuis Oudevlei

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ewan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Gaste Plaashuis Oudevlei
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Brink L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink L

Great overnight stay.

Relaxing, very clean and just in general value for money.

Retha N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha N

Netjies, goed toegerus, rustige omgewing.

Baie vriendelik ontvang, het onmiddellik tuis gevoel. Aangename mense wat deurentyd behulpsaam was.

Adriaan L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan L

Baie lekker gewees, baie dankie.

Dit is 'n baie lekker wegbreekplek.

Jackie G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie G

Dit is mooi en gemaklik. Ons het onder omstandighede lekker gekuier.

Lekke gebly. Gaste langs ons vanaf half 5 die oggend baie raserig.

Jacques V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Rustig, goed vir my siel.

Dit was 'n baie rustige wegbreek en die kamer en geriewe was bo my verwagtinge.

Shane H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shane H

Nice.

My stay was very nice. I would recommend this establishment.

Duncan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan L

Wonderlik.

Baie goed, lekker gekuier.

Adele V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Veilige rustige plaasomgewing.

Ons is baie vriendelik en professioneel verwelkom. Die eenheid waarin ons gebly het (sag kamer) was toegerus presies soos op die foto's. Die stoep en braai area is privaat en daar is selfs 'n Jacuzzi beskikbaar. Die gemeenskaplike braai-area met swembad en kroeg is baie goed en mooi ingerig en ons kon lang ente gaan stap tot by die Mooirivier. Definitief 'n plek om te ontspan en uit te rus.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Baie dankie Adele.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Eddie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S

Fantasties. Skoon. Ruim. Veilig. Rustig. Vriendelike eienaars en personeel. Definitief 'n plek om te oorweeg. Jy sal nie 'n fout maak nie.

Dit word hoog aanbeveel. Dit was n "wow" ervaring. Meer as wat ons verwag het. Pragtige plek. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Eddie vir jou mooi resensie, bly julle ervaring was amazing. Hoop ons sien julle weer.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Marlouise M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlouise M

Dit was wonderlik!

Ons het dit baie geniet, sal graag weer gaan.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Marlouise. Ons sien uit om jul weer te sien. Ewan

Gaste Plaashuis Oudevlei
Paul K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Lekker rustige plaasatmosfeer.

Met ons aankoms en ook tydens ons verblyf, het Ewan en Dinna regtig baie moeite gedoen om ons welkom en tuis te laat voel. Dankie vir al jul vriendelikheid! Ons het in die Afrika Eenheid oorgebly wat mooi, netjies en ruim is met alles wat mens nodig het vir 'n lekker verblyf. Ons het ons verblyf daar regtig baie geniet en kan Oudevlei aanbeveel.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Paul. Hoop om julle weer te sien.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Niki M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki M

A quick getaway close to NWU.

A gem of a place! Quiet, pretty and everything in between! Thank you to Ewan for a wonderful stay!

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Thank you Niki.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Nicolette L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette L

Uitstekende wegbreek uit die stad.

'n Weggesteekte juweel. Ongelooflike diens.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Eva, hoop jy kom kuier weer.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Almarie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie D

Rustige verblyf.

Goeie ligging, goed uitgerus.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Almarie, kom kuier gerus weer.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Maritza M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza M

Baie ruim eenheid in stil en rustige omgewing.

Ruim eenheid, goed ingerig en netjies. Groot bonus is wasmajien in eenheid wat ons kon gebruik om koshuiskinders se wasgoed te was.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Marita, waardeer.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Bianca K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca K

Rustig en verwelkomend.

Die veilige verblyf met rustige plaasgevoel laat mens dadelik tuis voel. Die gasheer en gasvrou asook die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Gert Nicolaas (Nico) D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert Nicolaas (Nico) D

Brilliant.

Atmosfeer van die plaas was amazing, rustigheid vd plaas lewe. Huisie self was mooi uiteengesit. Al die basics is daar, wifi. DStv, solar ligte as die krag afgaan. Swem-area, lapa lekker kuier plek. Net buite die huisie met jou persoonlike kuier area is net so lekke, sit musiek op. hout vir vlamme, skapies in die agtergrond wat hulle bler doen. Plaashond (GP) is freaken oulik. Overall 'n lekke experience, om uit die stad te kom en net die rustighied van die plaaslewe te geniet, doen wonders vir jou siel.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Gert vir julle mooi resensie, so bly julle het so lekker gekuier. Kom kuier gerus weer. Ewan

Gaste Plaashuis Oudevlei
Philippa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa V

Lieflik!

Pragtige kamer wat uitstekend toegerus is. Lekker aktiwiteite op die plaas self en in die omliggende area. Baie vriendelike en goeie diens en ontvangs. Die kersie op die koek is GP, die plaashond!

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Philippa, hoop julle kom kuier weer.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Isabella S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella S

Pragtige plek, stil, veilig.

Skoon, vriendelike staff, so mooi.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Isabella, hoop om jul weer te sien!

Gaste Plaashuis Oudevlei
Elize D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Baie gasvry, vriendelik en baie mooi plek.

Sal dit beslis aanbeveel as jy wil wegbreek.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Elize, hoop jul kom kuier weer.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Letitia H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia H

Rustig, veilig en welkom.

Van die begin af is ons met ope arms verwelkom. Die plaas gee so 'n rustige en mooiste sonsondergang. Kan nie wag om weer terug te gaan nie. Baie netjies, skoon en veilig.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het die tydyjie by ons geniet. Sien uit om julle weer te sien. Groete, Ewan en Shandine.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Almarie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie D

Eienaars en Dinna vriendelik en professioneel. Skoon en netjiese eenheid. Sal definitief aanbeveel aan ander reisigers. Sal ook weer hier bespreek met ons volgende besoek in Potch.

Pragtige eenheid, eienaars hulpvaardig, goed geleë.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Almarie,
Sien uit daarna om julle weer te akkomodeer in die toekoms. Lekker om julle vinnig te ontmoet.
Groete,
Ewan

Gaste Plaashuis Oudevlei
Christien G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien G

Is 'n lekker plek as jy van die plaas omgewing hou.

Plek was netjies en ruim.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Christien, bly julle het lekker gekuier.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Dirk K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Heerlik gekuier en baie spasie gehad.

Goed ingerig en baie spasie in die eenheid (Afrika) asook op die plaas self. Heerlike "kampvuur" en braai geriewe en stilte op die plaas is wonderlik. Pragtige sonsondergange.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie vir julle resensie. Ons bly julle het julle tydjie by ons geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete, Ewan en Shandine.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Hlengiwe M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hlengiwe M

Amazing stay. Feels like home. GP (dog) is very friendly.

No complaints at all.

Johannes V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Rustige atmosfeer en lekker ontspan, die plek groei op jou.

Ons is vanaf die stad en die rustigheid het ons dadelik getref. Die plaas is groot en uitgestrek en bied baie geleentheid vir vakansie en ontspan in 'n rustige plaasatmosfeer.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Hi Johannes, bly julle het ons plekkie geniet. Laat weet maar wat ons beter kan doen in die toekoms in ons diens afdeling. Groete Ewan

Gaste Plaashuis Oudevlei
Riana N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Riana N

Nie gerieflik vir vier mense nie. Eerder vir twee.

Die plekkie is goed geleë en regtig oulik. Netjiese badkamer. Ongelukkig was die bed baie ongemaklik en my seun en dogter moes 'n klein opvouslaapbank deel. Twee mense alleen sal dit gemakliker vind. Mooi plaas en oulike konferensiegeriewe!

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Rina. Ons waardeer die terugvoering. Ons het die bed uitgesort en hom sommer vervang met 'n nuwe een. Oor die dubbel slaapbank wat jou kinders gedeel het; word so geadverteer as 'n eenheid met 'n dubbel bed en slaapbank. As u apparte beddens verkies het vir die kinders sou ek Afrika aanbeveel het, wat beskikbaar was. Oor die waarde vir geld dink ek dat ons mark verwant reg is, vir 'n eenheid wat 4 mense kan slaap teen R 200 per persoon. Groete, Shandine.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Tiisetso M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiisetso M

Beautiful.

It was a beautiful, quiet place. Thoroughly enjoyed staying there.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay, hope to see you again.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Ina D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Baie dankie vir die gasvryheid en lekker rustige plaasatmosfeer - ons het die naweek baie geniet!

Vriendelike Dinnah, wat ons met ope arms verwelkom het, is beslis 'n aanwins! Juk, met sy nuutoorgedoende badkamer, was lekker privaat en 'n pragtige plekkie vir 2 mense! Die hele uitleg van die plaas en plaashuis maak die verblyf 'n heerlike wegbreek! GP, die baas/hond van die plaas, is die dierbaarheid self! Ons kan dié gastehuis met groot vrymoedigheid aanbeveel vir 'n onvergeetlike familiegeleentheid!

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Hi Ina, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly julle tydtjie was lekker en is opgewonde om julle in die nabye toekoms weer te sien. Groete, Ewan en Shandine.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Monique V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Dit was 'n lekker, rustige naweek.

Baie aangename mense. Pragtige uitsig. Lekker plek om te gaan rus.

Taai W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taai W

Lekker rustig.

Ligging ideaal. Plaas atmosfeer.

Marili K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marili K

Rustige wegbreek van die stad.

Die eenheid was baie mooi skoon en was goed toegerus. Vriendelike en behulpsame bestuurder en werkers.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Baie dankie, Marili, vir jou resensie. Dit word waardeer.
Groete,
Shandine

Gaste Plaashuis Oudevlei
Nicolette L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette L

'n Stukkie hemel op aarde.

As jy rus en vrede nodig het, met al die gemak van die stad, is hierdie net die plekkie vir jou. Oudevlei sien my binnekort weer. Hartlike gashere, veilig, bekostigbaar, toeganklik.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Baie Dankie. Ons sien uit en hoop om jou weer binnekort te sien.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Arno P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno P

Pragtig, skoon, netjies en wonderlike beddens.

Ewan en sy span het seker gemaak ons is ten alle tye akkommodeer in alle aspekte. Doodstil op die plaas en 'n perfekte wegbreek uit die stad uit. Sal vir seker weer teruggaan.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Baie dankie Arno, sien uit om julle weer te sien.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Lulu V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu V

Meer as wat ons verwag het!

Ons het eintlik maar net in die nagte daar geslaap, maar vir hierdie doeleinde was dit meer as perfek! Baie skoon en netjies met als wat mens nodig het. En baie behulpsame personeel wat heeltyd seker gemaak het ons het wat ons nodig het

Sinead S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sinead S

Relaxing and serene stay.

Just what I needed - a quiet and relaxing weekend away. Customer service was excellent - even helped us with a flat car battery!

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Glad your guys loved your stay, hope to see you in the near future again.
Greetings,
Ewan and Shandine

Gaste Plaashuis Oudevlei
Leandri H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri H

Sielerus!

Ewan en Shandine was so gasvry en behulpsaam. Ek was op 'n “writers retreat” en hierdie was perfek!

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Baie dankie Leandri, hoop on sien jou weer.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Johann M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Baie aangenaam.

Akkommodasie was netjies en skoon en betyds beskikbaar. Heerlike plaasatmosfeer.

Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer

Dankie Johan.

Gaste Plaashuis Oudevlei
Zikho N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zikho N

It was such a jol.

The owner is super friendly and always went the extra mile to make sure our stay was more comfortable and fun.

Stephanus D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D

Vir seker waarde vir geld. Die huis het alles wat mens nodig het en meer. Rustige plaasatmosfeer. Sal vir seker weer daar bly!

Ewan en sy vrou het baie moeite gedoen vir ons. Die huis is regtig goed toegerus. Daar is lekker gras om die huis om lekker langs die vuur te kuier. Die plaas is lekker rustig en ons kon ordentlik ontspan. Baie dankie, Ewan, vir julle moeite en gasvryheid. Ons sien julle weer.

Wanda V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wanda V

Regte ruim plaashuis en plaaservaring.

Rustige wegbreek tydens pandemie (na reis in provinsies toelaatbaar was). Kan heerlik op die plaas stap, met mooi skape en vriendelike hond wat saam stap. Die eienaars en personeel is baie vriendelik en laat mens baie tuis voel.

Melisane B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisane B

Wonderlike plaaswegbreek.

Ons was 'n groep van 5, wat vir 9 dae op 'n besigheidsbesoek in Potch was. Ons het laat aande gewerk, en dit was wonderlik om in die aand na so 'n gemaklike huis terug te kom. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Brenda S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Stil en rustig op die plaas.

Plaas atmosfeer met vriendelike mense.

Rene D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Pragtig en baie netjies.

Baie vriendelike diens, waarde vir geld en baie netjies.

Bettina D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettina D

Spacious farmhouse north of Potch.

Spacious house. Able to entertain a large group of people comfortably. Neat farm setting. Fresh air, sounds of nature at night.

Thandekile D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thandekile D

We had a great stay though we saw the owner once.

Lovely guesthouse, very spacious. We even had extra blankets. Owner promised us a tour of the farm, but we never saw him again till we left. Pool wasn't cleaned.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie lekker gebly en het net een keer die eienaar gesien.

Lieflike gastehuis, baie ruim. Ons het selfs ekstra komberse gehad. Die eienaar het belowe om vir ons 'n toer van die plaas te gee, maar ons het hom nie weer gesien tot ons moes gaan nie. Die swembad was nie skoon nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudevlei Plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf1398f06527f0e23ff7545f885cfc08c03311ed562a7b3a84645d6ee680ae8e78fe0a8364ca44bbdd6889d94aadff611d36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Farm Oudevlei Off the R501 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.604279732939 27.088487148285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang