Gaste Plaashuis Oudevlei
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ewan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anje J - Sep 2024
Algehele gradering
Ons kuier was baie aangenaam. Sal vir seker weer gaan.
Brink L - Feb 2024
Algehele gradering
Great overnight stay.
Retha N - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus, rustige omgewing.
Jackie G - Apr 2024
Algehele gradering
Dit is mooi en gemaklik. Ons het onder omstandighede lekker gekuier.
Jacques V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, goed vir my siel.
Shane H - Mei 2024
Algehele gradering
Nice.
Adriaan L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees, baie dankie.
Duncan L - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Adele V - Jun 2023
Algehele gradering
Veilige rustige plaasomgewing.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Baie dankie Adele.
Eddie S - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties. Skoon. Ruim. Veilig. Rustig. Vriendelike eienaars en personeel. Definitief 'n plek om te oorweeg. Jy sal nie 'n fout maak nie.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Eddie vir jou mooi resensie, bly julle ervaring was amazing. Hoop ons sien julle weer.
Marlouise M - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Marlouise. Ons sien uit om jul weer te sien. Ewan
Paul K - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustige plaasatmosfeer.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Paul. Hoop om julle weer te sien.
Niki M - Mrt 2023
Algehele gradering
A quick getaway close to NWU.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Thank you Niki.
Nicolette L - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekende wegbreek uit die stad.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Eva, hoop jy kom kuier weer.
Almarie D - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Almarie, kom kuier gerus weer.
Maritza M - Mei 2023
Algehele gradering
Baie ruim eenheid in stil en rustige omgewing.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Marita, waardeer.
Bianca K - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en verwelkomend.
Gert Nicolaas (Nico) D - Nov 2022
Algehele gradering
Brilliant.
Lees meerGaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Gert vir julle mooi resensie, so bly julle het so lekker gekuier. Kom kuier gerus weer. Ewan
Philippa V - Okt 2022
Algehele gradering
Lieflik!
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Philippa, hoop julle kom kuier weer.
Isabella S - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, stil, veilig.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Isabella, hoop om jul weer te sien!
Elize D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gasvry, vriendelik en baie mooi plek.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Elize, hoop jul kom kuier weer.
Letitia H - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en welkom.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het die tydyjie by ons geniet. Sien uit om julle weer te sien. Groete, Ewan en Shandine.
Almarie D - Jan 2022
Algehele gradering
Eienaars en Dinna vriendelik en professioneel. Skoon en netjiese eenheid. Sal definitief aanbeveel aan ander reisigers. Sal ook weer hier bespreek met ons volgende besoek in Potch.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Almarie,
Sien uit daarna om julle weer te akkomodeer in die toekoms. Lekker om julle vinnig te ontmoet.
Groete,
Ewan
Christien G - Okt 2022
Algehele gradering
Is 'n lekker plek as jy van die plaas omgewing hou.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Christien, bly julle het lekker gekuier.
Dirk K - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier en baie spasie gehad.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie vir julle resensie. Ons bly julle het julle tydjie by ons geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete, Ewan en Shandine.
Hlengiwe M - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing stay. Feels like home. GP (dog) is very friendly.
Johannes V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en lekker ontspan, die plek groei op jou.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Hi Johannes, bly julle het ons plekkie geniet. Laat weet maar wat ons beter kan doen in die toekoms in ons diens afdeling. Groete Ewan
Riana N - Jul 2022
Algehele gradering
Nie gerieflik vir vier mense nie. Eerder vir twee.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Rina. Ons waardeer die terugvoering. Ons het die bed uitgesort en hom sommer vervang met 'n nuwe een. Oor die dubbel slaapbank wat jou kinders gedeel het; word so geadverteer as 'n eenheid met 'n dubbel bed en slaapbank. As u apparte beddens verkies het vir die kinders sou ek Afrika aanbeveel het, wat beskikbaar was. Oor die waarde vir geld dink ek dat ons mark verwant reg is, vir 'n eenheid wat 4 mense kan slaap teen R 200 per persoon. Groete, Shandine.
Tiisetso M - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
I am glad you enjoyed your stay, hope to see you again.
Ina D - Des 2021
Algehele gradering
Baie dankie vir die gasvryheid en lekker rustige plaasatmosfeer - ons het die naweek baie geniet!
Lees meerGaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Hi Ina, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly julle tydtjie was lekker en is opgewonde om julle in die nabye toekoms weer te sien. Groete, Ewan en Shandine.
Monique V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n lekker, rustige naweek.
Taai W - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Marili K - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek van die stad.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Baie dankie, Marili, vir jou resensie. Dit word waardeer.
Groete,
Shandine
Nicolette L - Mei 2021
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Baie Dankie. Ons sien uit en hoop om jou weer binnekort te sien.
Arno P - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon, netjies en wonderlike beddens.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Baie dankie Arno, sien uit om julle weer te sien.
Lulu V - Mrt 2021
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het!
Sinead S - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing and serene stay.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Glad your guys loved your stay, hope to see you in the near future again.
Greetings,
Ewan and Shandine
Leandri H - Mrt 2021
Algehele gradering
Sielerus!
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Baie dankie Leandri, hoop on sien jou weer.
Johann M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Gaste Plaashuis Oudevlei se terugvoer
Dankie Johan.
Zikho N - Okt 2020
Algehele gradering
It was such a jol.
Stephanus D - Jan 2020
Algehele gradering
Vir seker waarde vir geld. Die huis het alles wat mens nodig het en meer. Rustige plaasatmosfeer. Sal vir seker weer daar bly!
Wanda V - Aug 2020
Algehele gradering
Regte ruim plaashuis en plaaservaring.
Melisane B - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlike plaaswegbreek.
Brenda S - Jul 2019
Algehele gradering
Stil en rustig op die plaas.
Rene D - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtig en baie netjies.
Bettina D - Okt 2019
Algehele gradering
Spacious farmhouse north of Potch.
Thandekile D - Jun 2019
Algehele gradering
We had a great stay though we saw the owner once.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het baie lekker gebly en het net een keer die eienaar gesien.
Lieflike gastehuis, baie ruim. Ons het selfs ekstra komberse gehad. Die eienaar het belowe om vir ons 'n toer van die plaas te gee, maar ons het hom nie weer gesien tot ons moes gaan nie. Die swembad was nie skoon nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oudevlei Plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2531, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang