Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gasteria Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macra-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Gasteria Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat deur 'n privaat, inheemse tuin in Danabaai, Mosselbaai, omring word.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, glasware, potte, panne, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die aangrensende etenstafel het sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n stroomboks met Netflix en verskeie stroomdienste. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Parkeerplek is in 'n enkeltoesluitmotorhuis en in die oprit beskikbaar. Hierdie kothuis is net 'n entjie se ry vanaf die naaste strand en ongeveer 2, 7 km vanaf die Cape St Blaize-staproete. Verder is die Pinnacle Point Golf Club en Garden Route Casino 7,2 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ria S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect and very impressed! Absolutely delightful, the host has thought of everything and she is very friendly. We were very impressed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Darelle S
Gesin met tieners
5.0
Modern and well equipped house, convenient, comfortable and extremely neat. Wow, this modern and well equipped house was convenient, co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Ammere D
Saam met lewensmaat
5.0
Gasteria Cottage was cozy, welcoming, and perfect for our senior pets. 5 stars – Wonderful pet-friendly getaway! We had an absolutely d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Marie W
5.0
Home away from home. Penny, the hostess, was extremely welcoming, friendly and helpful. The cottage was equipped with literally everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit aanbeveel vir enige persoon, of persone, 'n rustige en stille plek. Top diens, top gehalte plek, netjies. Dit voel asof jy by jou eie huis is....
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Penelope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Macra-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gasteria Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macra-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fea350a779d8a23b85f8073f70b0813acba816cfd037ee88e0ccaf4ddab24695af24b2fbf42a02c5c833a0638e947667bb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 5 Macra Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.194663 22.0398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang