Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gasteria Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macra-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gasteria Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat omring word deur 'n privaat inheemse tuin in Danabaai, Mosselbaai.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Die oopplan-leefarea spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, glasware, potte en panne, asook 'n yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die aangrensende etenstafel het gemaklike sitplek vir 4 gaste, en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n mediaboks gelaai met Netflix en verskeie stroomtoepassings. Daar word van gaste vereis om by hul eie rekeninge aan te meld. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gaste kry 'n enkel toesluitmotorhuis en opritparkeerplek. Die kothuis is 'n kort entjie se ry vanaf die naaste strand geleë en ongeveer 2,7 km vanaf die Cape St Blaize-staproete. Die Pinnacle Point Gholfklub en Garden Route Casino is 7,2 km se ry weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Penelope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Macra-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gasteria Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macra-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed3ee761a9a4737b0fad4161ae8afd671d6eddd111932232f91b4529ca65496a137f76b29d93047b831dc35cfdb4fd688187?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 5 Macra Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.194663 22.0398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang