Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gasteria Grange

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sonja B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Goed ingerigte en pragtige eenhede. Pragtige gasteverblyf in die mooie Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

First class. This is a very good option if you're visiting Calitsdorp. Literally in the same road as Bo-plaas. The accommodation is pristine. Recommendation: The ladies would like a long mirror.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
Gasteria Grange
Lovely hosting you and have noted your recommendation.

Paul V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Pragtige rustige deel van ons land. Heerlik oornag in Calitzdorp! Ons gasvrou was baie vriendelik en het die dorp se hoofatraksies aan ons verduidelik. Sy het ons verwys na 'n Saterdagoggend byeenkoms by (The Accidental Bakery) wat ons baie geniet het, heerlike vars tuisgebakte brode met bykomstige lekkernye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende diens, netjiese huisie en baie vriendelike behulpsame Kevin. Ons het na die groot storm hier tuis gegaan. Ons gasheer het groot moeite gedoen om ons vooraf op datum te hou met die toestand van die paaie. Baie dankie, Kevin. Ons kom beslis weer by jou slaap, en dit was ook nie die eerste keer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen C
1 nag
5.0
Mrt 2024

Excellent choice of accommodation. We really enjoyed our stay at this delightful (professionally run) guesthouse. Attention to every detail made our stay most comfortable. We valued the host's informative chats about local places of interest and life in Calitzdorp. Look forward to returning to this accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy-anne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Friendly, helpful host/ess. Beautiful and peaceful scenery surrounding you. Whatever you needed was there, more than expected. Quality linen, furnishing, facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
Gasteria Grange
We welcomed your enthusiasm to explore Calitzdorp and surrounds. Your wonderful compliments are greatly appreciated and we hope to welcome you back soon.

Jennifer M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Our stay was very pleasant and relaxing. Most enjoyable. Our accommodation was well appointed and the hosts were very welcoming and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent, friendly. Will recommend. Accommodation was exceptionally clean, neat, and tidy. The hosts are very hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Friendly and quality accommodation. We booked both cottages at Gasteria Grange for the duration of the Calitzdorp Succulent Festival. We were very happy with the accommodation and will stay there again. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Die eienaars is so gasvry en het soveel passie vir hul omgewing. Maak mens lus om die dorp te gaan ondersoek. Was 'n wonderlike ondervinding met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Helena-weg en Saaymanstraat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336aa5917a094bcf0b33b4ec977a8ec31c06486a71dd949ed0b7227e54ab57f0809b35c85e754ced376987355008388b60d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Corner of St Helena Road and Saayman Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.535394235733 21.680640995438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang