Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gasteria Grange

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Gasteria Grange
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sonja B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Goed ingerigte en pragtige eenhede.

Pragtige gasteverblyf in die mooie Karoo.

Jaco H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

First class.

This is a very good option if you're visiting Calitsdorp. Literally in the same road as Bo-plaas. The accommodation is pristine. Recommendation: The ladies would like a long mirror.

Gasteria Grange se terugvoer

Lovely hosting you and have noted your recommendation.

Gasteria Grange
Paul V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Pragtige rustige deel van ons land.

Heerlik oornag in Calitzdorp! Ons gasvrou was baie vriendelik en het die dorp se hoofatraksies aan ons verduidelik. Sy het ons verwys na 'n Saterdagoggend byeenkoms by (The Accidental Bakery) wat ons baie geniet het, heerlike vars tuisgebakte brode met bykomstige lekkernye.

Annemarie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P

Uitstekende diens, netjiese huisie en baie vriendelike behulpsame Kevin.

Ons het na die groot storm hier tuis gegaan. Ons gasheer het groot moeite gedoen om ons vooraf op datum te hou met die toestand van die paaie. Baie dankie, Kevin. Ons kom beslis weer by jou slaap, en dit was ook nie die eerste keer nie.

Helen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen C

Excellent choice of accommodation.

We really enjoyed our stay at this delightful (professionally run) guesthouse. Attention to every detail made our stay most comfortable. We valued the host's informative chats about local places of interest and life in Calitzdorp. Look forward to returning to this accommodation!

Joy-anne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy-anne V

Friendly, helpful host/ess. Beautiful and peaceful scenery surrounding you.

Whatever you needed was there, more than expected. Quality linen, furnishing, facilities.

Gasteria Grange se terugvoer

We welcomed your enthusiasm to explore Calitzdorp and surrounds. Your wonderful compliments are greatly appreciated and we hope to welcome you back soon.

Gasteria Grange
Jennifer M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Our stay was very pleasant and relaxing. Most enjoyable.

Our accommodation was well appointed and the hosts were very welcoming and attentive.

Yvonne L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L

Excellent, friendly. Will recommend.

Accommodation was exceptionally clean, neat, and tidy. The hosts are very hospitable.

Harry L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry L

Friendly and quality accommodation.

We booked both cottages at Gasteria Grange for the duration of the Calitzdorp Succulent Festival. We were very happy with the accommodation and will stay there again. Thank you!

Adele T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele T

Die eienaars is so gasvry en het soveel passie vir hul omgewing. Maak mens lus om die dorp te gaan ondersoek.

Was 'n wonderlike ondervinding met alles wat jy nodig het.

Sonja B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Pragtige, uitstekend ingerigte selfsorg woonstel.

Baie dankie vir die uitsonderlike gasvryheid. Die pragtige woonstel, unieke en mooi versorgde tuine en lieflike omgewing is kos vir die siel. Ons kom beslis weer indien die geleentheid hom voordoen!

Gasteria Grange se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom

Gasteria Grange
Peter C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Wonderful accommodation, great town, great hosts.

This was our second visit and it was just as good as the last. The accommodation is excellent: tasteful and modern with all the modern conveniences (the bliss of electric blankets on a cold Little Karoo night). The setting is great. The parking is secure. The hosts, Kevin and Colleen, are great. We love coming to Calitzdorp and staying here.

Gasteria Grange se terugvoer

Thank you Peter for again choosing Gasteria Grange for your overnight stay. Your compliments are greatly appreciated as we strive to make our guests stay a memorable one.

Gasteria Grange
Patricia F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia F

Friendly hosts and a warm, cosy suite.

We so enjoyed our one-night stay in Gasteria Grange. Our host welcomed us and advised us as to where to go for dinner.

Gasteria Grange se terugvoer

We loved hosting you en route to the Eastern Cape and hope to welcome you back in the near future.

Gasteria Grange
Julie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie M

Location is perfect base for exploring Calitzdorp.

Accommodation is clean, comfortable and has everything you need. Appreciated the extras like coffee, rusks and milk that were supplied by the hosts.

Franscois R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois R

Very nice and clean. Love the atmosfhere and birds.

Kevin and Colleen were very friendly and helpful. Clean and neat and an outstanding place to stay. Very central to all the wine cellars, I highly recommend Gasteria Grange. Love the birds and the owls at night.

Celeste S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Rustig en privaat.

Ons het ons verblyf baie geniet. Coleen en Kevin is wonderlike hosts. Die eenheid was lieflik skoon en privaat. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Gasteria Grange se terugvoer

Dankie Celeste. Dit was 'n plesier om julle hier te he vir die troue naweek.

Gasteria Grange
Luzanne V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne V

Ons het net 1 aand oorgeslaap, maar as ons weer daai kant toe gaan, sal ons definitief 2 aande oorbly.

Was heerlik, baie skoon skoon. Groot stort en alles wat ons nodig gehad het. Die eienaar is vreeslik gasvry en maak ook konfyt, ens. wat jy daar kan koop. Sy het ons ook vertel van die druiwepluk by De Kranz wat ons toe wel gedoen het. Baie lekker ervaring in Calitzdorp.

Gasteria Grange se terugvoer

Dankie Luzanne, bly julle het ons plekkie geniet. Ja, daar is so baie om te sien en doen in die omgewing dat 2 nagte beslis nodig is. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Kevin en Colleen

Gasteria Grange
Jp V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp V

Sal weer gaan.

Mooi en net reg vir 1 nag se bly. WiFi net stadig.

Gasteria Grange se terugvoer

Dankie Joseph Van Der Merwe vir jou review. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Gasteria Grange
Gert P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P

Kevin en Colleen het baie moeite gedoen om ons oorbly by Gasteria baie lekker te maak. Ons het selfs meer gekry as wat ons gevra het.

Dis 'n gerieflike gastehuis in 'n rustige, stil omgewing. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Gasteria Grange se terugvoer

Dankie Gert vir julle positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom.

Gasteria Grange
Jaco H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Pristine stay with many rules.

The accommodation is pristine. Everything we needed for the stay except maybe somewhere to sit and eat. Outside table provided, but it was very cold so that was not an option for us. Location perfect. Walking distance from Boplaas. I would give this place 6 stars if it weren't for all the rules with associated punishment for transgressors, stuck on the walls everywhere. Because of it, one cannot completely relax here and we were glad we didn't book 2 nights. Pity, because otherwise, this would be great accommodation.

Gasteria Grange se terugvoer

Thanks Jaco for your review and your comments have been noted. Unfortunately, the one and only "rule" on the wall is due to some guests total lack of respect with regards to departure times. As you said, our cottages are pristine, and in order to maintain our high standard, we need time to clean our cottages before the next guests check in.

Gasteria Grange
Anne D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne D

Pragtige plek.

Wonderlike atmosfeer met 'n pragtige hond wat jou ook sommer tuis laat voel. Baie netjies, vriendelike gashere wat vir ons goeie raad gegee het vir ons uitetes en inligting oor die area verskaf het. Baie lekker gekuier!

Gasteria Grange se terugvoer

Dankie Anne, vir die terugvoering. Ons hoop dat volgende keer julle ook gaan tuis voel. Groete. Kevin, Colleen en Romeo

Gasteria Grange
Nina V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V

Stylvolle plekkie.

Gasteria Grange verdien elke een van die 5 sterre en dit kos nie 'n arme en been nie. Baie beïndruk.

Gasteria Grange se terugvoer

Dankie Nina, vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien. Groete. Kevin en Colleen

Gasteria Grange
Gert R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Uiters netjies en voldoende gerief vir 2 persone.

Slegs een nag oornag, maar eenheid was baie netjies en goed ingerig. Parkering onder dak en veilig.

Gasteria Grange se terugvoer

Baie dankie Gert, vir jou terugvoering en ons waardeer dit. Bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien by ons.

Gasteria Grange
David W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Absolutely lovely.

Welcomed and helped to settle in. Spotlessly clean and very well equipped with all you need for a stay-over. Lovely outlook across the lucerne field to Boplaas winery and the town of Calitzdorp.

Gasteria Grange se terugvoer

Thank you David, for the review. It is greatly appreciated. We are glad you enjoyed your stay and hope to see you in the near future again. Regards. Kevin and Colleen

Gasteria Grange
Peter C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Really great!

Brilliant, beautifully equipped, cosy cottage. All the fittings and amenities were modern and of the highest standard. The support from the hosts was outstanding. The setting is beautiful and serene. I highly recommend it. We would love to stay there again.

Gasteria Grange se terugvoer

It was great having you both as guests and great you enjoyed your stay. Thank you for the great review and we look forward to hosting you again some time.
Regards,
Kevin and Colleen

Gasteria Grange
Anton B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Lekker gebly vir 'n naweek.

Kompak, maar gerieflik en goed toegerus. Ek wens alle akkommodasie het so 'n gemaklike rusbank.

Gasteria Grange se terugvoer

Thank you very much for your review, this is greatly appreciated. We look forward to hosting you again in the future. Regards, Kevin and Colleen.

Gasteria Grange
Jeffrey B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey B

Everything you need.

We stayed in the garden cottage with a queen-sized bed. Comfortable bed and cotton linen. It is a small place, but it has got everything one could need. It was a bit cool in the evening, so we asked for a heater, which was brought to us immediately. Very friendly and accommodating hosts. Very quiet and secure. Would definitely recommend it.

Gasteria Grange se terugvoer

Thank you very much for your review, this is greatly appreciated. We look forward to hosting you again in the future. Regards, Kevin and Colleen.

Gasteria Grange
Derick H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick H

Oornagverblyf.

Voldoen aan behoefte en gasheer/vrou (Kevin en Coleen) baie vriendelik en behulpsaam.

Gasteria Grange se terugvoer

Thank you very much for your review, this is greatly appreciated. We look forward to hosting you again in the future. Regards, Kevin and Colleen.

Gasteria Grange
Elsie H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie H

Dit was 'n volledige pakket.

Gasvrye ontvangs en baie netjies.

Liesl M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M

Lieflike plek.

Ons het baie lekker gebly! Vriendelike ontvangs deur Kevin en Colleen (en Romeo die labrador). Julle sal ons weer sien!

Gasteria Grange se terugvoer

Thank you very much for your review, this is greatly appreciated. We look forward to hosting you again in the future. Regards, Kevin and Colleen.

Gasteria Grange
Marietha D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietha D

Netjiese verblyf, ingerig met alles wat nodig is.

Dit was 'n welkome rusplek na ons rit in die Karoo-hitte. Kevin was baie gaaf en het alles aan ons mooi verduidelik. Daar is sommiges wat sal voel dat die cottage met 'n lugversorging toegerus moet word, aangesien Calitzdorp baie warm kan word in die somermaande, maar vir ons was die waaier voldoende.

Gasteria Grange se terugvoer

Thank you very much for your review, this is greatly appreciated. We look forward to hosting you again in the future.
Regards
Kevin and Colleen

Gasteria Grange
Erika K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika K

Baie aangename verblyf met baie detail en goeie diens.

Baie netjies. Alles wat mens benodig veral vir oornag verblyf. Rustig en mooi.

Gasteria Grange se terugvoer


Thank you for your review. It was a pleasure hosting you and glad you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you back sometime.

Gasteria Grange
Ankie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie D

Kevin en Colleen het ons amper soos familie laat voel!

Ons karavaan kon maklik parkeer word. Die eenheid is baie mooi en gerieflik ingerig.

Gasteria Grange se terugvoer

Thank you for the review, much appreciated. It was a pleasure hosting you and glad we could accommodate you with the caravan. We look forward to hosting you again in the future.

Gasteria Grange
Lisa A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa A

Friendly hosts, great value for money and very clean!

We only stayed for one night but I can definitely recommend Gasteria Grange. It was very neat and clean and the hosts really went out of their way to make sure we had everything we needed. Great escape from the city!

Amelia M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M

Silwerskoon, waarde vir geld.

Baie veilige en netjiese verblyf weg van die hoofstraat. Sal dit definitief aanbeveel vir ander reisigers.

Gasteria Grange se terugvoer

Thank you Amelia, we hope to host you again in the future.

Gasteria Grange
Desiré D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré D

Gasteria Grange het ons verwagtinge by verre oortref!

Kevin en Colleen was baie gasvry en vriendelik en die cottage was pragtig skoon, goed toegerus en baie mooi. Ons het 'n asemrowende uitsig oor die vallei met lusernlande, wingerde, berge en die historiese geboue in die agtergrond gehad. Ons sal beslis weer daar tuisgaan wanneer ons Calitzdorp besoek.

Elmarie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G

Sien onder.

Baie skoon en netjies! Goed toegeruste eenheid.

Gasteria Grange se terugvoer

Thank you, Elamrie, for the great review, much appreciated. It was a pleasure hosting you and looking forward to seeing you back sometime soon.

Gasteria Grange
Kallie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie V

Baie aangenaam.

Dit was regtig 'n baie lekker ondervinding met 'n uitstekende gasvrou, plek is baie netjies met als wat jy sal benodig en meer.

Elmarie P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Loved it.

Beautiful, clean, spacious cottage with views over green lucerne field and everything you need. Lovely hosts who went out of their way to make our stay comfortable and pleasant. They recommended excellent restaurants and even made bookings for us. Really enjoyed the stay, will be back.

Dalene V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

The place to go to relax.

Warm-hearted, friendly hosts. We were welcomed as if we were friends. The cottage is spotless and has everything you need for your stay. The lovely braai room is a bonus! Romeo, the dog, brought us a stone to say welcome and kept us company till bedtime! Did we enjoy this! Will go again as soon as we can. We wish Kevin and Colleen only the best for years to come.

Denise E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise E

Puik: die diens, die mense, die huis.

Eienaar was nie daar nie, maar hulle het die dierbaarste mense daar gehad wat ons verwelkom het, plekkie gewys, en so lekker mee gesels het. Sal beslis weer daar bly, alles en nog meer wat 'n mens nodig het, skoon en netjies. Baie dankie.

Tharina C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C

Hierdie is 'n pragtige, goed ingerigte blyplekkie.

Ons sal vir seker weer hier tuisgaan. Die gasvrou is uitstekend en die plek het alles wat jy nodig het. 10 uit 10!

Willie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Wonderlike gasvryheid ontvang by Gastria Grange. Gaan bly gerus daar oor!

Gasvryheid, stilte en deel van inligting aangaande die omgewing was so welkom. Dankie Kevin en Colleen. Netheid van eenheid asook dekor is besonders. Sal beslis weer daar aandoen en in die toekoms eerder Meyerspoort verby Calitzdorp toer na die Wes-Kaap. Vanaf Gastria Grange kan u gedurende seisoentye in die omgewing hanepoot druiwe, appelkose asook geelperskes self pluk. Wonderlike ondervinding!

Dale W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale W

Great, relaxing time.

Very friendly and helpful owners, got lots of info about the area and where to go, had a great time.

Johann D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Baie aangenaam en rustig.

Baie hartlike ontvangs deur Kevin en Colleen en selfs Romeo die hond wat diep in ons harte gekruip het. Die plekkie was besonder netjies en ons is selfs verwelkom met heerlike appeltert. Ons sal beslis weer daarheen gaan en ook hulle plek aanbeveel.

Jacob P - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob P

Baie rustige, privaat, netjies en cosy.

Ons het 'n plekkie gesoek waar ons privaat en rustig kon wees. Dit was voorwaar alles waarvoor ons gesoek het.

Gasteria Grange se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Kevin, Colleen en Romeo

Gasteria Grange
Willie N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Pragtige gerieflike verblyf - Gasteria is 'n juweel.

Die Garden Cottage is lieflike verblyf wat aan alle behoeftes voldoen. Daar word aan die fynste besonderhede aandag gegee. Baie keurig gemeubileer, netjies en skoon. Kevin en Colleen is baie gasvry en deel hulle kennis van Calitzdorp en omgewing met hul gaste. Sal met graagte Gasteria Grange aanbeveel.

Gasteria Grange se terugvoer

Baie dankie Willie, vir jou terugvoer.
Kevin en Colleen.

Gasteria Grange
Michele K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele K

Gasteria Grange akkommodasie is luuks en elegant!

Ons wooneenheid was pragtig modern versier en het 'n mooi stoepkamer wat uit die slaapkamer loop met oopskuifdeure, 'n heerlike groot rusbank en binnebraai wat uitkyk oor lusernvelde. Die kombuisie was goed toegerus en die badkamer het 'n groot stort en 2 wasbakke. By die agterdeur is ook 'n tafeltjie met 2 stoele waar ons in die buitelug kon eet. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Gasteria Grange se terugvoer

Thank you, Michele, for your review and we look forward to hosting you in the future.

Gasteria Grange
David E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David E

Pleasant. Easy to find. Agreeable people.

All well and good.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Helena-weg en Saaymanstraat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336aa5917a094bcf0b33b4ec977a8ec31c06486a71dd949ed0b7227e54ab57f0809b35c85e754ced376987355008388b60d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Corner of St Helena Road and Saayman Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.535394235733 21.680640995438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang