Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gasteria Grange

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Helena-weg en Saaymanstraat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gasteria Grange bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis langs die Route 62-snelweg. Dis op die eienaars se woonperseel geleë.

Gaste kan kies tussen die Tuinkothuis en Lucerne-kothuis Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het privaat badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Beide eenhede het kombuisies wat tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas het. Die Tuinkothuis het 'n induksieplaat en die Lucerne-kothuis het 'n ingeboude braai op die stoep, asook 'n kaggel vir die winter.

Beide eenhede het 'n privaat stoep. Gaste word voorsien van 1 sak hout en vuuraanstekers. WiFi is in beide kothuise beskikbaar en daar is onderdakparkeerplek op die perseel.

Die ligging bied toegang tot plaaslike wynplase in die omliggende omgewing en winkels en restaurante in Calitzdorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Sonja B
Saam met vriende
5.0
Goed ingerigte en pragtige eenhede. Pragtige gasteverblyf in die mooie Karoo.
Aug 2024
Jaco H
Saam met vriende
5.0
First class. This is a very good option if you're visiting Calitsdorp. Literally in the same road as Bo-plaas. The accommodation is pri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Paul V
Saam met vriende
5.0
Pragtige rustige deel van ons land. Heerlik oornag in Calitzdorp! Ons gasvrou was baie vriendelik en het die dorp se hoofatraksies aan ons verduidelik...
Sien meer
Apr 2024
Annemarie P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens, netjiese huisie en baie vriendelike behulpsame Kevin. Ons het na die groot storm hier tuis gegaan. Ons gasheer het groot moeite ged...
Sien meer
Apr 2024
Helen C
5.0
Excellent choice of accommodation. We really enjoyed our stay at this delightful (professionally run) guesthouse. Attention to every de...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van St. Helena-weg en Saaymanstraat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gasteria Grange het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Helena-weg en Saaymanstraat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336aa5917a094bcf0b33b4ec977a8ec31c06486a71dd949ed0b7227e54ab57f0809b35c85e754ced376987355008388b60d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Corner of St Helena Road and Saayman Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.535394235733 21.680640995438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang