Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gasvry Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Solly K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Will definitely stay there again, but for longer. Absolutely beautiful cottage with exceptional decor. Cindy warmly welcomed us and the extras such as rusks, fruit juices, yogurt etc. were such a special touch. Heater and air con were so appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine H
1 nag
5.0
Mrt 2024

Die naam se dit alles. Baie mooi en gerieflik alles is daar wat jy nodig het. Ons het daar oorgeslaap vir 'n troue, baie mooi plekkies. Sal definitief weer daar oorbly as ons in daai area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritsa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was baie lekker. Sal enige tyd weer daar bespreek. Was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Was in Hoopstad vir besigheid. Het baie lekker gebly, kamers lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas Bee Farms T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Goeie diens. Het baie lekker en gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas Bee Farms T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Tevrede. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Gasvry Gastehuis
Baie dankie, hoop om jou gou weer te sien.

Geraldine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustig en gemaklik. Die plekkie was so mooi en netjies en die gasvrou was so vriendelik. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich H
1 nag Besigheidsreis
3.6
Feb 2024

Netjies en skoon. Heel lekker - geen WiFi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Cindy
Gasvry Gastehuis
Ons is tans besig met WiFi - met jou volgende besoek sal jy hê.

Gerty D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wat 'n pragtige plek! Ons het meer gekry as wat ons verwag het! Dit het gevoel asof ons die eienaar al jare ken! Só vriendelik en gemaklik! Huisies word elke dag skoongemaak! As ons langer kon bly, sou ons! Verseker sal ons weer van hierdie verblyf gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Gasvry Gastehuis
Gerty, baie dankie vir jul positiewe terugvoering, sal ons bes doen om dit te handhaaf. Sien uit om weer hier te kan akkommodeer. Gasvry Groete, Cindy

Christian S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie vriendlike ontvangs met asemrowende uitsig en saligheid. Ons het vroeër aangekom as vanplan, maar was met ope arms ontvang. Die Chalet was toegerus met alle benodighede vir 'n koue wintersnag in die vrystaat met 'n asemrowende uitsig oor die vlaktes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Gasvry Gastehuis
Baie dankie Christian, was so lekker om jul hier te kon ontvang, julle is enige tyd weer welkom. Gasvry Groete Cindy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei Plaas, Hoopstad, 9479, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMTEyM2VhLWRjZTEtNGU4NC1iNDVjLWJmZTIxZWUwMGE4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Farm Groenvlei Hoopstad 9479 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.808607808874 25.877585652118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang