Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gate 66

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michail M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful and comfortable. Our stay was very comfortable, and it was in a beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg B
1 nag
5.0
Nov 2023

Super spot - lovely rooms and host. Super stay over at Gate 66. Warmly welcomed, superb bedrooms and great breakfast. All round a very enjoyable, although short, stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lily P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Absolutely beautiful. We found a hidden gem that was super amazing and a wonderful host. Thank you for making us feel so welcome. Will definitely stopover there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Ons het heerlik oorgebly by Riana en haar 2 oulike woefers! Ons het baie lekker gebly! Daar is alles in die kamer en badkamer wat benodig kan word. Riana gee ook baie om vir haar gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joa W
1 nag
5.0
Des 2021

Baie mooi binnenshuisversiering! Ons was 5 persone wat tuisgegaan het by Gate 66. Die plekkie is baie kreatief versier en 'n lus vir die oog. Ons is gasvry ontvang. Alles was netjies en gerieflik. As ons kan aanbeveel dat daar dalk meer sitplekke (stoele of banke) aangebring kan word aangesien die natuur so mooi is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jemona T
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2021

Lekker gebly in 'n goed versorgde selfsorg-eenheid. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Avril D
Kort verblyf
5.0
Des 2020

We had an amazing time. All you need is at Gate 66. Riana such a fantastic host. Ensuring that we are happy constantly coming to ensure all good. I will definitely recommend Gate 66 as 100% the place to be. The rooms are so beautiful and clean. The different decor matched our various characteristics.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Gate 66
Hi Avril Thank you sooo much for such a lovely review. This is just what we need in these challenging times. I am glad that you enjoyed your stay......come and visit us again!!

Kobus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Ag, sommer net baie mooi en baie rustig! Pragtige kamer en baie gasvryheid. Ons wens ons kon nog 'n dag daar spandeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezl V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2020

Heerlik! Vriedelike, gasvrye gasvrou, heerlike ontbyt, skoon, netjiese kamers wat met sorg gemeubileur is. Regtig 'n oulike plek sal enige tyd weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Just visited Somerset East for one night. Lovely stay, clean neat and very comfortable room with friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francisstraat 66, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1ODVlZDdjLTUxYzYtNGIxMy05MDI4LWIyOTA5ZmY4NjI1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 66 Francis Street Somerset Oos 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.717358306764 25.584361635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang