Gate 66
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Michail M - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful and comfortable.
Greg B - Nov 2023
Algehele gradering
Super spot - lovely rooms and host.
Lily P - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Elna O - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik oorgebly by Riana en haar 2 oulike woefers!
Joa W - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi binnenshuisversiering!
Jemona T - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gebly in 'n goed versorgde selfsorg-eenheid.
Avril D - Des 2020
Algehele gradering
We had an amazing time.
Gate 66 se terugvoer
Hi Avril
Thank you sooo much for such a lovely review. This is just what we need in these challenging times. I am glad that you enjoyed your stay......come and visit us again!!
Kobus O - Nov 2020
Algehele gradering
Ag, sommer net baie mooi en baie rustig! Pragtige kamer en baie gasvryheid.
Lezl V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Lee-ann K - Jan 2020
Algehele gradering
Just visited Somerset East for one night.
Martha G - Apr 2019
Algehele gradering
Een sin wat alles saam vat: Fantastiese verblyf!
Wendy C - Jun 2018
Algehele gradering
'n Rusplek van alles omvattende vrede, lafenis vir my siel, plek van stil word met die Vader, hier ervaar jy omgee.
Lees meerNellie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige oornag slaapplekkie!
Amor W - Mei 2018
Algehele gradering
Very neat and tidy.
Anita F - Sep 2017
Algehele gradering
Die verblyf was baie rustig en gemaklik.
Francois V - Aug 2017
Algehele gradering
Die verblyf was hoë kwaliteit en die prys was reg, sal enige tyd weer daar bespreek.
Gate 66 se terugvoer
Hi Francois
Baie dankie vir goeie resensie, dit word baie waardeer.
Het jy toe al enige nuus gekry? Laat weet tog.
Riana
Anthony D - Jun 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francisstraat 66, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang