Gate 66
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francisstraat 66, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gate 66 bied verblyf in die dorpie Somerset-Oos (KwaNojoli) in die Oos-Kaap. Besienswaardighede in die area sluit Bosberg-natuurreservaat, Glen Avon-waterval, Somerset-Oos (KwaNojoli)-museum en Kamala-wildreservaat in.
Die verblyf bestaan uit Die Tuinwoonstel en Kamer 2, Kamer 3 en Eenheid 4.
Die Tuinwoonstel het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad en stort, volledig toegeruste kombuis en 'n privaat ingang. Geriewe in die eenheid sluit 'n braai-area, lugversorging, buite-eetarea, TV en DStv in.
Die ruim Kamer 2 beskik oor 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, kombuisie en 'n privaat ingang. Geriewe in die eenheid sluit 'n platskerm-TV, DStv, elektriese komberse en 'n braai-area in.
Kamer 3 het 'n privaat ingang vanaf die stoep. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort.
Eenheid 4 het 'n aparte ingang vanaf die stoep. Dit het 'n pragtige uitsig oor die swembad met Bosberg in die agtergrond.
Bykomende geriewe sluit 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek van die straat af agter 'n elektriese heining in. Die perseel beskik oor sekuriteitsmaatreëls soos kameras, sekuriteitsbalke en 'n alarmstelsel.
Doendinge in die area sluit swem, voetslaan, wildritte, visvang, gholf, voëlkyk, kanovaart en 4x4-roetes in.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Francisstraat 66, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Gaste dink Gate 66 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Oos (KwaNojoli) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francisstraat 66, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang