Gateside Guesthouse
Beskrywing
Dié eenheid op die grondverdieping is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n sitarea met braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Gaste kan ontbyt, 'n middagetepakkie en 'n aandeteskinkbord teen 'n ekstra koste bestel indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n troeteldierfooi vir die troeteldiervriendelike eenhede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is op die boonste verdieping geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n Victoriaanse bad, stort en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, 'n dubbelplaat-gasstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid beskik oor 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Gaste kan ontbyt, 'n middagetepakkie en 'n aandeteskinkbord teen 'n ekstra koste bestel indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n troeteldierfooi vir die troeteldiervriendelike eenhede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is aan die voorkant van die gastehuis geleë met lieflike uitsigte oor die swembad en tuin. Dit het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n Victoriaanse bad, stort en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, 'n dubbelplaat-gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie stoepkamer het 'n privaat buite-sitarea met braaigeriewe. Dié eenheid beskik oor 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Gaste kan ontbyt, 'n middagetepakkie en 'n aandeteskinkbord teen 'n ekstra koste bestel indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n troeteldierfooi vir die troeteldiervriendelike eenhede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, stort en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrgoolf, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Gaste kan ontbyt, 'n middagetepakkie en 'n aandeteskinkbord teen 'n ekstra koste bestel indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n troeteldierfooi vir die troeteldiervriendelike eenhede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die sitarea het 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Gaste kan ontbyt, 'n middagetepakkie en 'n aandeteskinkbord teen 'n ekstra koste bestel indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n troeteldierfooi vir die troeteldiervriendelike eenhede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, gasstoof, yskas, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Gaste kan ontbyt, 'n middagetepakkie en 'n aandeteskinkbord teen 'n ekstra koste bestel indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n troeteldierfooi vir die troeteldiervriendelike eenhede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ingerig met 3 enkelbeddens en 'n koninggrootte-bed. Een badkamer het 'n stort en toilet, terwyl die ander badkamer 'n bad, toilet en wasbak het. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n slim-TV met Netflix. Hierdie kamer het wonderlike balkon-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Gaste kan ontbyt, 'n middagetepakkie en 'n aandeteskinkbord teen 'n ekstra koste bestel indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n troeteldierfooi vir die troeteldiervriendelike eenhede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike eenheid op die grondverdieping het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n privaat stoep en 'n omheinde, troeteldiervriendelike tuin met braaigeriewe. Gaste het toegang tot die groot swembad,ander gemeenskaplike areas en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Gaste kan ontbyt, 'n middagetepakkie en 'n aandeteskinkbord teen 'n ekstra koste bestel indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n troeteldierfooi vir die troeteldiervriendelike eenhede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié dubbelverdiepingkothuis is naby die swembad geleë en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n Victoriaanse bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed (of 2 enkelbeddens.) Die derde slaapkamer is op die grondvloer geleë en is ingerig met 'n koninggrootte-bed (of 2 enkelbeddens) en die badkamer op die onderste verdieping oorkant die gang, het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n oopplan-sitkamer/eetkamer/kombuisarea wat lei na 'n ruim onderdakdek met etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n groot houtskool-/houtbraai/braai. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, breekware, eetgerei, potte en panne + kooktoebehore asook tee- en koffiemaakgeriewe en wasmasjien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste wat as 'n werkspasie gebruik kan word. Die eenheid voorsien WiFi oor vesel, slim-TV met Netflix-stroom of jy kan by jou DstvGo aanmeld, haardroërs, strykgerief, kluis, elektriese komberse, muurwaaiers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Gaste kan ontbyt, 'n middagetepakkie en 'n aandeteskinkbord teen 'n ekstra koste bestel indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n troeteldierfooi vir die troeteldiervriendelike eenhede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quarry-weg 11, Leonard, Hilton, Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang