Gateside Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Phillipa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Roelie H - Jul 2024
Algehele gradering
Amazing hospitality and a warm atmosphere.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Dear Roelie,
Thank you for taking the time to review Gateside. It was an absolute pleasure having the opportunity of hosting you, and being able to extend your stay.
We look forward to welcoming you back again through 2024 and wish you the very best and stay safe.
Regards,
Team Gateside.
Jan G - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Carli R - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Albert V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer buite die stad met alles wat benodig word vir selfsorg.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Thank you for taking the time to write your much appreciated review, Albert. We hope to welcome you back again soon.
Many thanks and take care,
Paula, Gateside Guesthouse
Phyllis V - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, keurig, vriendelik en professioneel.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Beste Phyllis, dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te plaas. Dit was 'n absolute plesier om julle almal te huisves en sien uit na julle herbesoek.
Groete
Magda, Paula en die span by Gateside Gastehuis.
Anneke C - Aug 2024
Algehele gradering
Moeite werd om by te oornag.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Dear Anneke,
Thank you for taking the time to review Gateside Guesthouse. It was a pleasure hosting you and we look forward to your next stay.
Kind regards,
Team Gateside.
Riaan P - Jun 2024
Algehele gradering
My seun en my tuisgaan was baie lekker en sal vir seker weer daar gaan bly.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hi Riaan,
It was a pleasure hosting you, even though you were out early and back late. I would like to compliment you when you handed me the keys, saying thank you for having you and that you loved the place. That was a nice compliment.
Regards
Magda and the Team at Gateside.
Nozipho M - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome weekend.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Dear Nozipho
Thank you so much for booking with us. It was great having you as our guests.
We are so sorry to have no own music or no speakers policy. Because we are in a residential area we are not allowed loud music.
Kind regards
Selomie and the Gateside team.
Marelize V - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Thank you for your visit Marelize.
We are so glad you enjoyed it.
Regards
Selomie and the Gadeside team.
Michelle P - Jun 2023
Algehele gradering
Comfort and attention to detail was much appreciated.
Marinus P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en goeie waarde vir geld en die uitsig is so mooi soos op die foto. Naby Hilton hospitaal wat ideaal is as iemand daar moet oorbly.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Marinus, baie dankie vir die goeie resensie. Dit was aangenaam om julle by ons te he. Ons is bly julle het dit geniet. Groete. Selomie en die span by Gateside Guest House
Jacques H - Mrt 2023
Algehele gradering
Cozy accomodation with an unbelievable views!
Lees meerGateside Guesthouse se terugvoer
Thanks so much Jacques, it was an absolute pleasure having you boys with us. It looked like everyone had a good time and enjoyed our facilities. We look forward to seeing you again in the future. Thanks for all your help with the braai's etc.
Yours Sincerely
Sally
Rob M - Mei 2023
Algehele gradering
Great location, friendly staff.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Good day Rob,
Many thanks for your kind words and review. We appreciate the time it took to write down your thoughts on your short stay with us. Our staff and guesthouse owner work very hard to make each guest comfortable during their time with us, so this feedback is so greatly welcomed.
We hope to welcome you back next time you are in Hilton.
Paula and the Gateside Guesthouse Team
Wikus B - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hi Wikus, it was great to meet you all. I am glad that you enjoyed your stay and we hope to welcome you back for the next event. Kind regards. Sally
Heileen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit het ons verwagtinge oortref.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hi Heileen,
Thank you for such a lovely review. We really appreciate the feedback. I am so glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again for the next event.
It was great having you.
Kind regards Sally
Nicolette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker plek.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hi Nicolette,
It was lovely to meet you all, even though you were in and out. I was so glad to see the pool being used too.
Please come again and enjoy our facilities.
We hope to see you soon.
Kind regards, Sally
Anneke D - Feb 2023
Algehele gradering
Die gastehuis, die bestuurder en die uitsig is lieflik.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ek is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Ja, daardie apies is baie stout so ongelukkig.
moet vensters in die vroeë oggende en saans toegehou word.
Ons sien uit daarna om jou binnekort terug te verwelkom.
Groete Sally
Toni G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek, pragtige uitsig, skoon en netjies en baie vriendelike eienaars! Sal 10/10 aanbeveel en weer daar bly!
Gateside Guesthouse se terugvoer
Toni, baie dankie vir die goeie resensie. Ek en Marie is nie die eienaars nie, maar ons probeer om Gateside met groot verantwoordelikheid te bestuur. Ons is bly dit gaan nie die laaste keer wees wat ons jou sien nie. Volgende keer moet jy sommer een van ons baie lekker ontbyte probeer.
Rudi, Marie en die Gateside span.
Claud And Lesley C - Mrt 2022
Algehele gradering
Cozy and comfortable.
Russell D - Des 2022
Algehele gradering
Very comfortable with a beautiful view.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Good day Russel, many thanks for taking the time to write your feedback for your stay with us. We all try our best to make constant improvements in every department everyday at Gateside, so you feedback helps us understand where we can do this. Many thanks. It was such a pleasure having you, and we hope to welcome you back again. Paula and the Gateside team
Leandra M - Nov 2021
Algehele gradering
Idillies!
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Leandra vir jou terugvoering, dit is hoogliks gewaardeer. Charmaine
Janine R - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies, en ’n asemrowende uitsig!
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Janine, vir jou resensie, ons het jou verblyf by ons geniet en hoop jy sal weer besoek.
Charmaine, Mike en Alta
Heidi E - Feb 2021
Algehele gradering
Lovely country setting, beautifully clean.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hello Heidi,
Thank you for your review. We are happy you enjoyed your stay with us and we hope to see you in the future.
Take care and stay safe :)
Charmaine
Julie D - Nov 2021
Algehele gradering
Great stay.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hi Julie, thank you for staying with us. We wish you a wonderful Festive season and a very bright new year. Take care, Charmaine and staff.
Jeannie B - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing en die rustigheid vanself. Oulike eenheid.
Stephen F - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely
Gateside Guesthouse se terugvoer
Dankie dat u by ons gebly het Stephen, en u resensie.
Pas jouself mooi op en bly veilig.
Charmaine en Penny
Marius K - Apr 2021
Algehele gradering
Die gevoel van tuis weg van die huis.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marius dat jy by ons gebly het. Ons was baie bly om jou gasheer te wees, te sorg en veilig te bly.
Juliana T - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik vir bed en ontbyt.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hallo Juliana, baie dankie vir u resensie en ons hoop dat u ons weer sal besoek, Charmaine en Penny.
Yvonne W - Mei 2019
Algehele gradering
Beste.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, Yvonne. Ons hoop om u in die toekoms te sien.
Groete,
Charmaine, Penny en die Gateside Span
Fanus F - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goeie oornagverblyf.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Fanus, vir u resensie en ons sien uit daarna om u weer te besoek. Charmaine en die Gateside-span.
Benita A - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful place, well located. The bed was very comfortable and the shower was amazing.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hello Benita,
Thank you for your review, so sorry about the fridge, this has now been replaced. We hope to see you again.
Regards,
Charmaine
Winnie-isabel L - Feb 2019
Algehele gradering
Stunning venue.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige venue.
Die onderwysers en groep van 12 skoolseuns het die verblyf baie geniet. Die uitsig is asemrowend en die gashere was baie vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hello Winnie-Isabel, we are really happy that they all enjoyed themselves. I hope they all come back again. Charmaine, Penny and the Gateside team.
Carien B - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige, huislike plek om te ontspan.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hi Carien,
dankie dat jy by ons bly, ongelukkig omdat u vroeër wil vertrek, was ons nie in staat om terugbetaling te doen nie, aangesien dit 'n spitstydperk was en ons moes talle gaste wegbeweeg, maar as ons voor u aankoms geweet het sou jou akkommodasie kon vul en jou versoek kon akkommodeer, so jammer, en ons hoop dat u weer sal besoek, Charmaine
Ria M - Sep 2019
Algehele gradering
Kwalifiseer glad nie as 'n selfsorg-eenheid nie.
Lees meerThinus D - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf met vriendelike mense.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Thinus, ons hoop ons sal jou weer in die toekoms sien. Charmaine, Penny en die Gateside-span.
Mary-ann B - Des 2018
Algehele gradering
Presies reg.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u besoek Mary-ann en ons hoop dat u dit weer eens sal doen. Ons wens u die beste toe vir 2019.
Groete,
Charmaine, Penny en die Gateside-span.
Sheray V - Jan 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig met fantastiese akkommodasie.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Sheray,
Dankie vir die resensie, dit was 'n plesier en ons hoop om u in die toekoms te sien.
Charmaine en die Gateside-span
Japie D - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent value for money and beautiful and quiet location.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Thank you so much. We look forward to your next visit with us at Gateside Guesthouse.
Brenda V - Aug 2018
Algehele gradering
Was heerlik, lieflike uitsig.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Dankie Brenda, vir u resensie. Ons hoop dat u weer ons sal besoek. Charmaine, Penny en die Gateside-span.
Veronica B - Mei 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het, behulpsaam en baie sentraal vir besigheid in Hilton.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u resensie Veronica en ons hoop dat u weer sal besoek,
The Gateside-span
Ina L - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon akkommodasie met uitstekende diens.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hallo Ina, dankie vir u resensie en dat u Gateside gekies het vir u verblyf. Ons hoop dat u, ons in die toekoms weer sal besoek. Van Charmaine en die Gateside-span.
Lucille V - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig. Heerlike kaggel en beddens. Diens voortreflik!
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Lucille vir u resensie, ons hoop dat u weer sal besoek. The Gateside-span
Zachrys B - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Zachrys, ons hoop dat jy ons weer sal besoek,
Charmaine en die Gateside-span
Helen W - Feb 2018
Algehele gradering
Comfortable and well equipped. Stunning pool and outlook. Lovely!
Gateside Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Helen,
Thank you for your review and choosing Gateside for your stay over. We hope to be your hosts again.
Charmaine and the Gateside Team
Anelize J - Mei 2018
Algehele gradering
'n Warm, gesellige gastehuis.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Anelize, vir u resensie en ons sien uit na u volgende besoek. Die Gateside-span
Pierre D - Jan 2018
Algehele gradering
Relaxing.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Thank you, Pierre, we hope to see you again.
Regards,
Charmaine, Penny, and the Gateside Team.
Rea D - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was naby aan ons funksie en die area het lekker geriewe.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Rea, ons hoop dat u ons weer sal besoek.
Groete,
Charmaine en die Gateside Span
Bevin H - Des 2017
Algehele gradering
Nice rest on our way to the coast.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Many thanks for your review Bevin, and we look forward to your next visit. Charmaine, Penny and the Gateside Team.
Michelle W - Okt 2017
Algehele gradering
Great accommodation with beautiful views.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hi Michelle, thank you for your review, and it was a pleasure having you stay with us. We hope to see you again, take care. Charmaine and the Gateside team.
Alley V - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het regtigwaar 'n heerlike tyd gehad by Gateside!
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Alley. Charmaine
Alet R - Mei 2017
Algehele gradering
Excellent value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende waarde vir geld.
Fantastiese uitsig, uitnodigende kamers, heerlike ontbyt.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Melindie D - Mei 2017
Algehele gradering
Altyd lekker om hier te bly as jy wil oornag na jou volgende bestemming, vriendelik netjies en die asemrowende uitsig en sonsopkoms.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Thank you Melindie.
We hope to see you again at Gateside, from Charmaine and Steven an the Gateside Team.
Retha S - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Dear Retha,
Thank you so much, we do hope we may see you on another trip through!
Warm regards,
Phillipa and the Gateside team
Fritz D - Mrt 2017
Algehele gradering
A beautiful guesthouse with an amazing view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige gastehuis met 'n amazing uitsig.
Ons het regtig ons een aand hier baie geniet. Ons het versoek dat 'n bietjie wasgoed gewas moet word, en sonder huiwering het hulle gehelp. Ons het 'n stil aand gehad, met 'n lekker kuier met die vrou wat die gastehuis bestuur. Ek sal die gastehuis aan enigeen aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Thank you so much we look forward to having you stay again with us at Gateside.
Paul B - Des 2017
Algehele gradering
Het gevoel soos huis!
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Paul. It was a pleasure having you stay with us, and we look forward to seeing you again in the future. Kind regards, Charmaine and the Gateside team.
Donou V - Jun 2017
Algehele gradering
Beste opsie in Pietermaritzburg.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hi Kempen, thank you so much for your review. We really appreciate it and we hope to see you back with us another time.
Best wishes
Phillipa and the Gateside team.
Retha S - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik na senutergende rit in mis.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Retha,
We hope to see you again in the future, and all the very best for 2018. Charmaine and the Gateside Team.
Johann P - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig, rustige atmosfeer en naby die nodige koop sentrums en eetplekke vir innerlike versterking.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Dear Johan,
Thank you so much for your review, much appreciated. We look forward to having you back with us next time!
Best wishes,
Phillipa, Charmaine and the Gateside team
Bernard V - Aug 2017
Algehele gradering
Uitsig.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Bernard. Charmaine
Rina F - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome view en pragtige, skoon kamer en geriewe.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Dear Rina,
Thank you so much for your review. I am so glad you enjoyed your time with us and hope to see you with us at another time.
Best wishes,
Phillipa, Penny and the Gateside team
Trish J - Aug 2017
Algehele gradering
Excellent.
Angelique P - Des 2016
Algehele gradering
Ruim en rustig.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Thank you so much, Angelique, for sending your review. We are so glad you enjoyed your stay! We wish you a very Happy festive season and all good things for 2017. If you ever happen to be passing Gateside again in the future, we would love to have you come and stay.
Best wishes,
Phillipa & the team at Gateside
Cheritta S - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend en perfek!
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hi Cheritta,
Baie baie dankie!
Many thanks for lovely message and rating.
We do hope to see such lovely people with us again soon.
Kind regards,
Debbie Schmid for Phillipa Baines
Gateside Guesthouse
Ross M - Apr 2016
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Ross, thank you so much for your wonderful review and we really look forward to having you and your team back with us! :)
Warm regards,
Phillipa
Richard S - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Gateside Guesthouse se terugvoer
Hi the Swanepoels! Thank you so much for your review, we do appreciate the feedback and I am so glad you enjoyed your stay with us and we hope we will see you back with us next time :)
Kind regards
Phillipa
Jana D - Jan 2016
Algehele gradering
Gateside is 'n oulike plek om Hilton te ervaar.
Elizabeth K - Sep 2016
Algehele gradering
Baie rustig, sou langer wou bly as ek kon.
Lyn E - Nov 2015
Algehele gradering
Dit is gerieflik, gemaklik, suiwer skoon, vriendelik en alles waarvoor 'n mens kan hoop.
Etienne L - Des 2015
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, goeie ligging, vriendelike personeel en verstommende uitsig.
Lees meerJacquie V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Johann S - Des 2014
Algehele gradering
Fantastic.
Brenda F - Aug 2014
Algehele gradering
Baie geskik vir 'n gesin met jong kinders.
Katherine S - Aug 2014
Algehele gradering
It was very nice!
Casper D - Jul 2014
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Judie W - Apr 2014
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker. Die vriendelikheid van die gasvrou is uit die boonste rakke.
Henk N - Nov 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik!
Berrie Antoinette L - Feb 2014
Algehele gradering
Dit was werklik aangenaam en die moeite werd om ons reis minder stresvol te maak.
Pierre K - Apr 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Hennie H - Feb 2014
Algehele gradering
Rustig, aangenaam en bekostigbaar!
Vicky H - Feb 2014
Algehele gradering
Lovely place. Beautiful gardens.
Berni J - Des 2013
Algehele gradering
Dis 'n juweel van 'n plek met 'n miljoenrand uitsig!
Lees meerBrian G - Des 2013
Algehele gradering
Die uitsig van die gastehuis is asemrowend. Die kamer is baie mooi en goed toegerus.
Vivian M - Des 2013
Algehele gradering
A very good place and splendid reception.
Cas B - Des 2013
Algehele gradering
'n Pragtige gastehuis in 'n baie mooi omgewing met goeie diens.
Poppie G - Jul 2012
Algehele gradering
Great stay
Simone K - Feb 2012
Algehele gradering
Beautiful views, stunning staff and clean.
Johann O - Nov 2011
Algehele gradering
Commendable!
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quarry-weg 11, Leonard, Hilton, Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang