Gateside Guesthouse
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quarry-weg 11, Leonard, Hilton, Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Gateside Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Hilton Village geleë. Dit is net 10 km van Pietermaritzburg se middestad af en halfpad tussen die Drakensberge en KwaZulu-Natal se strande. Hierdie verblyf is naby die N3-hoofweg, winkels en restaurante.
Verblyf word gebied in 9 eenhede wat slaapplek aan 29 gaste in totaal verskaf. Al die kamers is ingerig met gemaklike beddens, en suite-badkamers, DStv of Netflix, elektriese kombersies, verwarmers, waaiers of lugversorging. Party eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander eenhede het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus is.
Die selfsorg-gesinseenhede het hul eie sitarea, eetarea, en kombuisie wat B&B- en selfsorgverblyf moontlik maak. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n tuin, swembad, trampolien, 'n onderdakdek en sitplek in. Daar is 'n braai-area en parkeerplek op die perseel wat met 'n afstandbeheer werk.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Phillipa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Quarry-weg 11, Leonard, Hilton, Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gateside Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leonard Hilton Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quarry-weg 11, Leonard, Hilton, Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang