Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gateway Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Maria Thi Hong
Hanh

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Gateway Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Michelle E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Asemrowend.

Baie netjies skoon plek met lekker ontbyt en vriendelike mense.

Theuns B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B

Very nice establishment, enjoyed our stay!

Safe, friendly, professional.

Jacobus D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus D

Ons is vriendelik ontvang.

Die gasheer was baie vriendelik, hy het gesorg dat ons die beste verblyf geniet, maar ook bonus was dat ons ontbyt was ingesluit by ons prys, daar was geen extra betaling nodig. Ek dink die matras op ons bed kan dalk vervang word, maar ons het tog heerlike tyd daar geniet en was baie naby aan ons bestemming waar ons besig was die naweek. Ek beveel die gastehuis definitief aan vir enige iemand wat plek benodig om oor te slaap. Ontbyt was ook perfek na ons sin.

Rencia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rencia V

Teleurstellend en nie die prys werd nie.

Dis redelik onveilig en ver van alles af. Die braai was vuil en vol bossies. Die matrasse moet vervang word. Die eienaar was nie tegemoedkomend m.b.t. ontbyt nie. Ons moes vroeg ry om 'n tennis toernooi by te woon en het dus nie ontbyt ontvang nie. Ons het slegs 1 aand gebly en vir die tweede aand alternatiewe akkommodasie gesoek.

Linus V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linus V

Vriendelik en gasvry!

Lekker naby die lughawe.

Marinda P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P

Rustige en in natuur-omgewing.

Kamers het alles gehad wat ek nodig gekry het vir my verblyf. Skoon, netjiese, gemaklike kamer. Rustige atmosfeer met vriendelike personeel.

Rudi V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Vriendelike ontvangs.

Ons het vriendelike ontvangs gehad en sal enige tyd weer daar bespreek.

Fanie J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie J

Was baie rustig en ons het 'n warm en gesellige verwelkoming gekry. Baie dankie vir puik diens en verblyf. Rustige en stil atmosfeer.

Dankie aan ons verblyf, sal aanbeveel vir enige een. Rustig en baie vriendelike atmosfeer.

Tertius K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K

Aangenaam oornag.

Bedoel as 'n oorgang vanaf die lughawe na ander dele van die noordelike provinsie. Die plek is ideaal geleë in 'n rustige en veilige omgewing. Dis dalk nie ideaal vir die meer toeriste-areas van Johannesburg en Pretoria nie. Die onbyt sal enige eetlus tevrede stel. Die kamers is mooi skoon en is heeltyd aan die kant gehou.

Bonny S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonny S

Ongelooflike rustige omgewing en gasvryheid.

Die kos was uit die boonste rakke.

Gateway Guest House se terugvoer

Thank you for your kind review, hope all goes well with the new position. Feel free to return whenever you need to recharge your batteries.

Regards,
Brian and Diane

Gateway Guest House
Irma S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma S

Peaceful and quiet.

Was supposed to attend seminar but I was not ready and decided to still go to Gateway Guesthouse and work on my assignments. Had a huge desk in my room to work on and ample supply of coffee. It was quiet and peaceful with the chickens and ducks in the garden. The room was spacious and breakfast was really good too.

Theo G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo G

Baie aangenaam.

Voorstel van gemotoriseerde hek vir persone wat uitgaan en weer laat arriveer. Het onveilig gevoel om uit die kar te klim en met 'n slot te sukkel. Handelings by die trappe na die tweede vlak, waar ons ontbyt eet, kan 'n probleem wees in ongure weer en vir ouer mense.

Mike B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike B

The place is a bit tired.

Maybe it was just the room that I had. It could do with a bit of refreshing. No adaptor in the room to charge a cell phone. Yes a bit tired.

Chris V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Chris V

The place is ok but could have an air conditioner.

To me it is a sleepover and not outstanding.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Sandham Pad, , Benoni, 1500, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7e3fca4fca9d49cea0eaf1746d46c432f38905b70f964339d4aeb5340ca6601a351e411cb1b3465c43baa7354dcf67ebed0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 115 Sandham Road Norton Home Estates 1500 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.10428 28.31201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang