Gateway Guest House
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Sandham Pad, , Benoni, 1500, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gateway Guest House is gerieflik op die grens van Benoni, "die stad van mere" en Kempton Park en is slegs 10 minute van Johannesburg Internasionale Lughawe af geleë. Hierdie gewilde B&B bied veilige, aangename en sakpas-akkommodasie aan gaste.
Ons het 6 2-enkelbedkamers en 3 dubbelbedkamers. Ons het ook 3 groot gesinskamers wat elk slaapplek het vir 5. Al die kamers het en suite-badkamers, televisies en tee- en koffiemaakgeriewe. Ons eetkamer sit ontbyt, middagete en aandete voor, indien nodig. Braai en ander maaltye buite kan ook gereël word.
Ons is naby 2 hoofsnelweë wat maklike toegang tot Johannesburg, slegs 20 minute weg, en Pretoria, slegs 25 minute weg, bied. Ons is naby 3 groot winkelsentrums wat elk verskeie winkels, flieks, restaurante en nagklubs het. Ander geriewe wat plaaslik beskikbaar is, is gholfbane, rolbanbaan, seil- en motorbootklubs, perdry, gesondheidsklubs en voëlkyk. Ons is ook naby John Barrable Sportsentrum.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Maria Thi Hong
Hanh
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 115 Sandham Pad, , Benoni, 1500, Gauteng
- Gaste dink Gateway Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Norton's Home Landgoed Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Sandham Pad, , Benoni, 1500, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang