Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gateway La Loggia Apartments

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies


Netheid
3.2
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.3
Veiligheid
3.7
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2018

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Noxy K
Kort verblyf
1.8
Nov 2018

False description of activities online. Bad choice. Activities described to be available, not available such a disappointment. Wouldn't recommend it to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Ingrid
Gateway La Loggia Apartments
Good day Noxy, Thank you for your review. The activities are advertised as activities offered on-site, however, these activities are not included in the rate. Kind Regards, Gateway La Loggia Apartments

Antionette G
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Mei 2017

Lekker plekkie, kort net aandag. Ek was tevrede met die verblyf, die plekkie kort net baie aandag. Stukkende teëls, ou en vuil banke, ligte sonder 'covers', en hulle adverteer braaigeriewe, maar jy mag nie daar braai nie en daar was ook nie vol DStv nie en dit nadat ek hulle gevra het of daar was.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sthembile S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2016

The owners did not explain to us that the apartment only have one bedroom. My kids were expected to sleep in a couch, not even a proper sleeping couch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Monique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2015

Dit was perfek vir 'n wegbreek! Die badkamer was bietjie klein, maar verder was die diens goed. Ingrid het ons goed tegemoetgekom en gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2015

Uitstekend! Ek wil Ingrid Gelman 10 uit 10 gee vir kliëntediens, sy het uit haar pad gegaan om ons te help. Nogmaals baie dankie, Ingrid. Jy is 'n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rupert N
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jun 2015

Heel goed. Verblyf was heel goed, behalwe vir gaste wat in en uit die gastehuis beweeg het terwyl mens probeer slaap en nie juis probeer stil wees nie. Die glase was taai, dit het vasgeplak aan die skinkbord. In die een kamer was die skuifdeur wat die kamer en badkamer skei gebreek - dus het daar 'n buitelig heeltyd ingeskyn, wat dit ook moeilik gemaak het om te rus. Andersins was die verblyf heel aangenaam. Sal dit vir seker weer aanbeveel. Was nie woonagtig by die woonstel soos bespreek nie, maar wel by la loggia gastehuis.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lobeleni M
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Des 2015

The owner did not welcome us and was very rude when we questioned that 4 adults could not be accommodated at an apartment with 1 bedroom. The information provided on the website that the apartment accommodates 4 adults is misleading. On arrival Ingrid informed us that the apartment will be cleaned on alternative days. This was not mentioned when I made a booking and the apartment was dirty because there were 4 adults using one small shower and the toilet. The apartment has 1 bedroom and we had to sleep on the corner lounge suite for the 3 nights which was very uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Nonhlanhla M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2013

Needs improvement The place is very good. My only concern was the cleaning service. I'm not sure whether it is the cleaning liquids used, but the floor was always sticky and the plates seemed like they were not properly washed, if you look at them it looks like they were just wipeed, without using any dish liquid. Otherwise, a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurie S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2013

Die plek kort baie aandag, maar daar is geen probleem met die personeel nie. Ons het baie lekker gebly, behalwe vir die bed.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Herrwood-rylaan 57, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a9f7d7035c838eee4494fd0412cab7fe426bf3f64c3d14518409ab1c4bae0c967ae0c8e179e6086a9c8915644b1624f8dce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 57 Herrwood Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.713718 31.081811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang