Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gathering Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Gathering Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chris W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Gerieflik, netjies en vriendelik.

Dit was maklik om in en uit te klok. Shaun was vriendlik en het tot 'n kombers op ons voorruit geplaas sodat ons vroeg die volgende oggend, by ons vertrek, nie ys op die voorruit gehad het nie!

Hemelia M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hemelia M

Uitstekend, alles wat 'n mens nodig het is daar. Die hondjies was ook gelukkig om bene te kon rek.

Dis maklik om by uit te kom, netjiese plek waar 'n mens lekker kan ontspan na 'n lang, spanningvolle reis halfpad tussen die Kaap en Oos Kaap.

Rudolf S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf S

Rustig.

Hoewel die plek baie klein is, was dit baie skoon en netjies.

Linda O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda O

Dit was baie netjies en skoon, maar bitter klein. Net vir 'n overnight, nie langer bly nie. Nie meer as 1 nag nie.

Ek sal dit net aanbeveel vir iemand wat 1 aand wil oorslaap en nie vir 2 mense nie - dit is bitter klein. As jy sou langer bly sal dit 'n probleem wees, want daar is geen hangkaste of net 'n plekkie om van jou klere op te hang nie en as jy 2 mense is is daar nie plek om jou tasse êrens neer te sit nie - dit is baie, baie klein. Ons wou ook die een aand braai - maar daar is geen geriewe nie.

Nqobile M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nqobile M

Small, but clean.

Clean room as advertised. The room is pretty small - really great for one person or couple needing a place just for a night. They had their power switched off at 10:00, yes check-out is at 10:00, but really now. So you will have to make sure that you are an early bird if booking with them.

Natalie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S

Comfortable.

Gathering Guest House was perfect for an over night stop over. The unit was equipped with everything you need. Best thing about this unit was the private garden that our fur babies absolutely enjoyed after the long drive. Would definitely recommend staying here if you are traveling with pets.

Gathering Guest House se terugvoer

Thanks Natalie. Hope to see you again.

Gathering Guest House
Alett V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alett V

Baie aangenaam en rustig.

Sal dit beslis aanbeveel. Het met Chihuahua oorgebly en selfs sy was baie rustig. Nogmaals dankie aan die eienaars vir die vergunning. Waardeer.

Lorraine E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine E

Omdat ons nie vir Bloemfontien ken nie en moes gaan na Rosepark hospital het ons verblyf gesoek naby en via die webtuiste op die edelsteen afgekom. Vriendelike diens was die pluspunt. Sal verseker weer daar gaan tuis.

Tuiste weg van die huis.

Irmhild F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irmhild F

Baie goed.

Baie klein maar baie netjies. Die beskuit was baie lekker, dankie. Alles was daar wat 'n mens nodig gehad het.

Dewald D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

Netjies, skoon en gerieflik.

Sien sterre.

Thinus P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus P

Lekker oornag

Ideaal vir oornag, netjies en die eienaar is baie aangenaam.

Stephen P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Baie goeie waarde vir geld.

Gathering Guest House was die perfekte oornagplek vir my, my vrou en ons hondjie. Gemaklik, skoon, groot, veilig omhein en daar was alles wat ons benodig het en nog meer. Shaun het ons vriendelik ontvang en ek kan die gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Francois D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Perfekte en baie netjiese oornagverblyf.

Baie netjiese en veilige oornagverblyf met alles wat nodig is om jou verblyf gemaklik te maak. Shaun was 'n uitstekende gasheer, baie dankie. Ons sal hierdie gastehuis beslis aanbeveel.

Samantha S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Very comfortable overnight stop.

We were on our way to JHB with our dogs, Shaun was very accommodating and we had a lovely stay over.

Leonard D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard D

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Sien sterre.

Beneche J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beneche J

Baie rustige plekkie

Klein, maar perfek vir ’n oornag. Die privaat tuin is ’n plus vir troeteldiere.

Marius L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius L

Gastehuis maklik om te kry, veilige parkering. Stukkie gras by braai ideaal as jy 'n klein hondjie by jou het.

Ongelooflik netjies en mooi. Sou hou van 'n handwasseep in die badkamer of sanitizer. Sal weer boek. Dankie.

Teuns M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teuns M

Goeie oornagstop.

Bloemfontein was baie nat gewees, so trap net versigtig in die gang wat toegang tot die eenheid gee!

Belinda M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Perfekte oornag verblyf as jy saam met troeteldiere reis

Baie netjiese, veilige verblyf. Ek is altyd opsoek na troeteldier vriendelike verblyf as ek Kaap toe en terug reis, en Gathering Guest House het aan al my vereistes voldoen. Baie netjies en veilig, met alles wat nodig is om jou verblyf gemaklik te maak. Baie dankie vir julle gasvryheid!

Leon K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Net die plek vir oornagverblyf.

Ideaal geleë, netjies, skoon en Shaun was 'n uitstekende gasheer.

Leandra B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra B

Veilig en rustige rusplek.

Ons het heerlik gebraai en daar was l'n ekker privaat grasperkie vir ons woefie. Die plek was rustig en ons het heerlik uitgerus. Koffie, tee en melk was voorsien. Ons kon ons swaar gelaaide treiler veilig parkeer onder die afdak.

Marianne V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V

Aangenaam.

Baie aangenaam en Shaun het my gehelp om my kar en sleepwa onder die afdak te trek.

Rene V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Skoon, veilig, rustig, fantasties!

Vir julle met 4-voetige vriendjies, is dit ideaal. Daar is 'n omheinde gebied met klein grasperk, ideaal vir jou hondjies. Heerlike buitesitplek, met braaiertjie. Ek kan hierdie plek vir seker aanbeveel, waarde vir jou geld.

Charmain V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V

Pragtig skoon en baie privaat. Waarde vir geld.

Baie gasvrye gasheer. Eenheid is baie netjies met pragtige dekor. Baie privaat en troeteldiervriendelik! Waarde vir geld, sal beslis weer daar bespreek.

Linda K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Lovely host, safe and secure suburb, near to everything. Lovely.

Undercover parking, own braai and garden. Lovely host, comfortable bed, DStv and WiFi, pet friendly, clean and tidy.

Urbanus K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urbanus K

Ek was baie tevrede en sal hulle diens weer gebruik.

Baie aangenaam skoon netjies en modern. Privaat en veilig.

Ricky G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky G

Fantasties.

Baie netjiese plekkie skoon en groot genoeg vir twee mense. Bonus vir ons want daar plekkie buite was vir ons hondjies. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Alles wat jy nodig het skoon beddegoed en handdoeke. Dit was regtig lekker om daar te bly en kan dit aanbeveel.

Dora B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dora B

Dit was gerieflik, rustig en ons kon ons troeteldier saamvat.

Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Elize V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Fantasties en gemaklik.

Ons reis meeste van die tyd met ons hondekinders. In Bloemfontein is troeteldiervriendelike-akkommodasie moeilik te vind en as jy kry, is dit nie na wense nie. Die plekkie is veilig, eie omheinde tuintjie, als wat mens nodig het, skoon, netjies. Gasvryheid van die eienaars absoluut fantasties. Shaun het ons geskakel en gesê ons kan vroeër inboek ook, wat ek versoek het. Ek beveel hulle aan vir enige tipe reisiger. Ek sal definitief hulle elke keer gebruik as ek in Bloemfontein moet oornag.

Johannes O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes O

Puik! Gemaklike waarde vir geld.

Absolute beste waarde vir geld! Baie spasie en veiligheid. Naby winkelsentrum. Vriendelike eienaars. Sal definitief in die toekoms weer hier kom bly.

Gathering Guest House se terugvoer

Baie dankie. Laat weet my gerus as julle weer verblyf soek.

Gathering Guest House
Lynette S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Puik, skoon, veilig en baie gerieflik.

Baie dankie Shaun dat ons die voorreg gehad het om daar te kon tuisgaan. Dit is voorwaar 'n plek om op trots te wees. Jy het selfs vir ons water voorsien toe die munisipaliteit waterprobleme ondervind het. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan as ons weer Bloemfontein toe kom.

Gathering Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Lynette. Waardeer dit baie. Ons het nou watertenk installeer vir die tye wat die munisipaliteit ons in die steek laat. Kontak gerus as julle weer verblyf soek.

Gathering Guest House
Deon S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Vriendelike gasheer, netjiese verblyf!

Daar was ‘n probleem met die kamer wat ons bespreek het. Die gasheer het die opsie van ‘n ander kamer of ander akkommodasie deur die webtuiste gegee. Ons het die ander, kleiner kamer gekies. Sal beslis weer daar oorbly.

Isaac F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac F

Friendly people, clean place and worth the price.

We had a friendly and welcome reception. The place we stayed in was neat and clean. The price per night is worthwhile.

Anke D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D

Alles is puik.

Ons was met ope arms ontvang. Baie netjies en leefbaar. Sal beslis weer daar inboek as ons weer in Bloem is!

Karin S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S

Baie gerieflik.

Shaun het ons vriendelik ontvang. Naby 'n winkelsentrums.

Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Smetham-straat 20, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0212d124080ee46c95361f578addb327d223f98e5c3ba3b4dcbfea954364eafc956137b659adec886b63fef4650339489c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 20 George Smetham Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.14663 26.17692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang