Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gathering Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chris W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Gerieflik, netjies en vriendelik. Dit was maklik om in en uit te klok. Shaun was vriendlik en het tot 'n kombers op ons voorruit geplaas sodat ons vroeg die volgende oggend, by ons vertrek, nie ys op die voorruit gehad het nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hemelia M
1 nag
5.0
Jan 2023

Uitstekend, alles wat 'n mens nodig het is daar. Die hondjies was ook gelukkig om bene te kon rek. Dis maklik om by uit te kom, netjiese plek waar 'n mens lekker kan ontspan na 'n lang, spanningvolle reis halfpad tussen die Kaap en Oos Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf S
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Rustig. Hoewel die plek baie klein is, was dit baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Dit was baie netjies en skoon, maar bitter klein. Net vir 'n overnight, nie langer bly nie. Nie meer as 1 nag nie. Ek sal dit net aanbeveel vir iemand wat 1 aand wil oorslaap en nie vir 2 mense nie - dit is bitter klein. As jy sou langer bly sal dit 'n probleem wees, want daar is geen hangkaste of net 'n plekkie om van jou klere op te hang nie en as jy 2 mense is is daar nie plek om jou tasse êrens neer te sit nie - dit is baie, baie klein. Ons wou ook die een aand braai - maar daar is geen geriewe nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nqobile M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2023

Small, but clean. Clean room as advertised. The room is pretty small - really great for one person or couple needing a place just for a night. They had their power switched off at 10:00, yes check-out is at 10:00, but really now. So you will have to make sure that you are an early bird if booking with them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Comfortable. Gathering Guest House was perfect for an over night stop over. The unit was equipped with everything you need. Best thing about this unit was the private garden that our fur babies absolutely enjoyed after the long drive. Would definitely recommend staying here if you are traveling with pets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shaun
Gathering Guest House
Thanks Natalie. Hope to see you again.

Alett V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie aangenaam en rustig. Sal dit beslis aanbeveel. Het met Chihuahua oorgebly en selfs sy was baie rustig. Nogmaals dankie aan die eienaars vir die vergunning. Waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Omdat ons nie vir Bloemfontien ken nie en moes gaan na Rosepark hospital het ons verblyf gesoek naby en via die webtuiste op die edelsteen afgekom. Vriendelike diens was die pluspunt. Sal verseker weer daar gaan tuis. Tuiste weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmhild F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Baie goed. Baie klein maar baie netjies. Die beskuit was baie lekker, dankie. Alles was daar wat 'n mens nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Netjies, skoon en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Smetham-straat 20, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0212d124080ee46c95361f578addb327d223f98e5c3ba3b4dcbfea954364eafc956137b659adec886b63fef4650339489c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 20 George Smetham Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.14663 26.17692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang