Gathering Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shaun Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Chris W - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en vriendelik.
Hemelia M - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend, alles wat 'n mens nodig het is daar. Die hondjies was ook gelukkig om bene te kon rek.
Rudolf S - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
Linda O - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon, maar bitter klein. Net vir 'n overnight, nie langer bly nie. Nie meer as 1 nag nie.
Nqobile M - Jun 2023
Algehele gradering
Small, but clean.
Natalie S - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Gathering Guest House se terugvoer
Thanks Natalie. Hope to see you again.
Alett V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Lorraine E - Jan 2022
Algehele gradering
Omdat ons nie vir Bloemfontien ken nie en moes gaan na Rosepark hospital het ons verblyf gesoek naby en via die webtuiste op die edelsteen afgekom. Vriendelike diens was die pluspunt. Sal verseker weer daar gaan tuis.
Irmhild F - Des 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Dewald D - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Thinus P - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker oornag
Stephen P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Francois D - Mei 2021
Algehele gradering
Perfekte en baie netjiese oornagverblyf.
Samantha S - Apr 2021
Algehele gradering
Very comfortable overnight stop.
Leonard D - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Beneche J - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige plekkie
Marius L - Aug 2021
Algehele gradering
Gastehuis maklik om te kry, veilige parkering. Stukkie gras by braai ideaal as jy 'n klein hondjie by jou het.
Teuns M - Des 2021
Algehele gradering
Goeie oornagstop.
Belinda M - Nov 2020
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf as jy saam met troeteldiere reis
Leon K - Nov 2020
Algehele gradering
Net die plek vir oornagverblyf.
Leandra B - Nov 2020
Algehele gradering
Veilig en rustige rusplek.
Marianne V - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Rene V - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon, veilig, rustig, fantasties!
Charmain V - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtig skoon en baie privaat. Waarde vir geld.
Linda K - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely host, safe and secure suburb, near to everything. Lovely.
Urbanus K - Sep 2019
Algehele gradering
Ek was baie tevrede en sal hulle diens weer gebruik.
Ricky G - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Dora B - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was gerieflik, rustig en ons kon ons troeteldier saamvat.
Elize V - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties en gemaklik.
Lees meerJohannes O - Jul 2019
Algehele gradering
Puik! Gemaklike waarde vir geld.
Gathering Guest House se terugvoer
Baie dankie. Laat weet my gerus as julle weer verblyf soek.
Lynette S - Jun 2019
Algehele gradering
Puik, skoon, veilig en baie gerieflik.
Gathering Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Lynette. Waardeer dit baie. Ons het nou watertenk installeer vir die tye wat die munisipaliteit ons in die steek laat. Kontak gerus as julle weer verblyf soek.
Deon S - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike gasheer, netjiese verblyf!
Isaac F - Jan 2019
Algehele gradering
Friendly people, clean place and worth the price.
Anke D - Jul 2019
Algehele gradering
Alles is puik.
Karin S - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Smetham-straat 20, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang