Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gatsby's Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Clarissa D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Netjies, skoon en gerieflik. Baie dankie vir jou gasvryheid en baie netjiese plek. Ons het so lekker gebly. Sal definitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker, baie ontspanne. Ons het ons verblyf by Gatsby's baie geniet. Die plek is goed toegerus, baie netjies en skoon. Ons was 4 volwassenes en 2 klein kindertjies en het baie gemaklik daar gebly. Die ligging is perfek, veral met 'n supermark net 150m van ons af. Lekker stil omgewing, ons kon lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Heerlik, netjies en veilig! Pragtige akkommodasie met wonderlike gasvryheid. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendell A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Dit was baie rustig gewees. Die verblyf was fantasties. Die gasheer is 'n baie goeie gasheer. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannah V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Skoon, netjies, goeie ligging. Ons sal Gatsby’s vir enige iemand aanbeveel. Daar is alles wat mens nodig het en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker vakansie gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Netjies, vriendelik, great ligging, baie behulpsaam. Heerlik gekuier. Gasheer het die ekstra myl gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ligging naby winkel ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jooste W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2023

Ons kuier was aangenaam. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek was netjies en skoon. Sal weer daar bly en aanbeveel vir my vriende.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petro M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Pleasant. James spoiled us with a freshly cleaned house on arrival and fresh towels even before we ask. We've enjoyed the well equipped kitchen with 2-plate gas stove and 2 very cute battery lights for loadshedding. Area was quiet, yet walking distance to small convenient shopping centre. Love the braai and deck area. Good quality beds and linen. James respected our privacy although just living next door, always available in case one needs anything. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Loné V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Fantastiese vakansiewegbreek! Vriendelike ontvangs en deurlopende diens. Verblyf is skoon, netjies, naby aan alles en baie gemaklik ingerig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie vriendelike diens en lekker verblyf. Netjies en skoon, beveel dit aan vir enigeen om daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seashells-laan 4, Klein-Brakrivier, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18322f71b18f88a5a68534ad95ccece626cdbf390d9a1588e1cdcc4938cda56a2fb84c5187d84d0fccb60f27698ebf92a6bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 4 Seashells Avenue Little Brakriver 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079904754571 22.150986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang