Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gatsby's Selfsorg Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Gatsby's Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Clarissa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa D

Netjies, skoon en gerieflik.

Baie dankie vir jou gasvryheid en baie netjiese plek. Ons het so lekker gebly. Sal definitief weer terug gaan.

Anri V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V

Baie lekker, baie ontspanne.

Ons het ons verblyf by Gatsby's baie geniet. Die plek is goed toegerus, baie netjies en skoon. Ons was 4 volwassenes en 2 klein kindertjies en het baie gemaklik daar gebly. Die ligging is perfek, veral met 'n supermark net 150m van ons af. Lekker stil omgewing, ons kon lekker rus.

Zandri M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri M

Heerlik, netjies en veilig!

Pragtige akkommodasie met wonderlike gasvryheid. Sal beslis aanbeveel!

Wendell A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendell A

Dit was baie rustig gewees.

Die verblyf was fantasties. Die gasheer is 'n baie goeie gasheer. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Hannah V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah V

Skoon, netjies, goeie ligging.

Ons sal Gatsby’s vir enige iemand aanbeveel. Daar is alles wat mens nodig het en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker vakansie gehou.

Carel L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel L

Netjies, vriendelik, great ligging, baie behulpsaam.

Heerlik gekuier. Gasheer het die ekstra myl gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ligging naby winkel ideaal.

Jooste W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jooste W

Ons kuier was aangenaam.

Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek was netjies en skoon. Sal weer daar bly en aanbeveel vir my vriende.

Petro M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro M

Pleasant.

James spoiled us with a freshly cleaned house on arrival and fresh towels even before we ask. We've enjoyed the well equipped kitchen with 2-plate gas stove and 2 very cute battery lights for loadshedding. Area was quiet, yet walking distance to small convenient shopping centre. Love the braai and deck area. Good quality beds and linen. James respected our privacy although just living next door, always available in case one needs anything. Will definitely recommend.

Loné V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loné V

Fantastiese vakansiewegbreek!

Vriendelike ontvangs en deurlopende diens. Verblyf is skoon, netjies, naby aan alles en baie gemaklik ingerig. Ons het baie lekker gebly.

Cedric B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric B

Baie vriendelike diens en lekker verblyf.

Netjies en skoon, beveel dit aan vir enigeen om daar tuis te gaan.

Theo M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M

Lekker gerus. Stil omgewing.

Netjiese, skoon blyplek. Naby winkelsentrum. Baie rustig. James is baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer daar gaan kuier.

Chad C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad C

Home away from home.

Host is an absolute winner. Although it's a self catering place he/ she ensures it gets cleaned and stays clean for the duration of your stay, this they communicate on arrival to you.

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seashells-laan 4, Klein-Brakrivier, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18322f71b18f88a5a68534ad95ccece626cdbf390d9a1588e1cdcc4938cda56a2fb84c5187d84d0fccb60f27698ebf92a6bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 4 Seashells Avenue Little Brakriver 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079904754571 22.150986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang