'n Gatvol
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Divan S - Sep 2024
Algehele gradering
Relaxing and energising.
Christa D - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Isaura N - Apr 2024
Algehele gradering
Die view was fantasties en die eienaar baie behulpsaam. Sal weer gaan.
Nikki E - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig met pragtige uitsig.
Emile A - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Hanno H - Feb 2024
Algehele gradering
Warm, inviting with no frills. The view!
'n Gatvol se terugvoer
Hanno
Thank you for your 5-star rating! You are welcome to visit us again.
William V - Feb 2024
Algehele gradering
We really enjoyed our stay.
'n Gatvol se terugvoer
Thank you for your 5-star rating! You are welcome to visit us again.
Riaan V - Jun 2024
Algehele gradering
Ligging uitstekend. Lekker gerus.
Hennie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Okay.
Cobus M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Eugene L - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflikke oulike mense met 'n goed ingerigte plek en amazing view!
Lees meer'n Gatvol se terugvoer
Hi Eugene
Dankie vir jou 5 ster gradering! Bly jy het Heroldsbaai sò geniet.
Dankie ook vir jou terugvoer oor die houtdekke stoep. Ons sal beslis aandag gee om die fantastiese uitsig in meer privaatheid te kan geniet.
Die voorval met die vuur se blus was ernstig opgeneem met die buurman en hy vra groot onverskoning. Hy was onder die indruk daar is klaar gebraai teen laat aand en het uit voorsorg die onbemande vuur gaan blus indien die wind sou optel.
Jammer oor die misverstand.
Jy is enige tyd weer welkom om die meer private stoep te kom geniet, asook 'n lekker braaivleisvuur tot laat aand!
Dalene V - Okt 2023
Algehele gradering
Enjoyable and peaceful stay with an amazing view.
Levona W - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful and tranquil.
'n Gatvol se terugvoer
Frank
Thank you for your 5 star grading.
Glad you enjoyed the location over the beautiful ocean.
You are more than welcome to visit us again.
Yolanda C - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
'n Gatvol se terugvoer
Yolanda,
Dankie vir die 5-ster gradering.
Ons is bly jul het die paar dae verblyf op Heroldsbaai so geniet.
Jul is enige tyd weer welkom.
Tanya D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustige, ruim woonstel. Super netjies en skoon met 'n fantastiese uitsig.
'n Gatvol se terugvoer
Ek is bly jul het die 4 aande in middel September so geniet in Gatvol-Oos. Jul is beslis weer welkom en hoor graag weer van jou.
Dawie R - Feb 2023
Algehele gradering
Puik uitsig!
'n Gatvol se terugvoer
Dankie Dawie,
Bly julle het die uitsig so geniet.
Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Jan en Laticha
Dawie R - Mei 2023
Algehele gradering
Besigheidsoorbly, baie mooi uitsig en ligging.
'n Gatvol se terugvoer
Dankie Dawie
Ons is bly jy het die verblyf tydens jou besigheidsreis daar so geniet.
Ons doen jaarlikse opknappingswerk in Augustusmaande en jy is meer as welkom om weer te bespreek.
Vriendelike Knysna groete
Jan en Laticha van Wageningen
Martin Z - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig, pragtig en baie ontspannend.
'n Gatvol se terugvoer
Dankie Martin, bly jul het jul 3 ekstra aande so geniet. Dit bly maar altyd moeilik om weg te ry van die pragtige Heroldsbaai af.
Julle is enige tyd weer welkom.
Tinus S - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier al het dit heeltyd gereën.
'n Gatvol se terugvoer
Tinus, ons is bly jul het jul verblyf in Junie op Heroldsbaai geniet.
Jul is enige tyd weer welkom.
Amanda B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
'n Gatvol se terugvoer
Hi Amanda
Die uitsig bly iets besonders.
Bly jul het die 5 aande in September ons lente weer geniet op Heroldsbaai en jul Netflix aande.
Die netheid gradering sal ek ernstig met die skoonmakers opneem en spoedig aandag geniet.
Jul is enige tyd weer welkom.
Bob B - Jan 2023
Algehele gradering
Disappointed.
'n Gatvol se terugvoer
Thank you for your feedback. We are glad that you enjoyed the ocean and beach views. We will make an effort to make it more user-friendly for older persons. There is an alternative driveway, to avoid the steps and assistance with arrival and departure can easily be arranged on request. A daily cleaning service is also available on request. You are welcome to communicate these requests in your next stay with us.
Johann K - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging en asemrowende uitsig.
'n Gatvol se terugvoer
Dankie Johann. Hoop om jou binnekort weer te kan huisves.
Vriendelike Knysna groete,
Jan & Laticha
Frikkie S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies, sal beslis weer daar gaan bly.
Griffith S - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic stay, best view ever. It was the best ever.
'n Gatvol se terugvoer
You are more than welcome. We are glad you enjoyed your stay.
Jennifer H - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies met al die nodige geriewe.
Lees meerLynette V - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflik!
Francois H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
'n Gatvol se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering,
Ja, parkering op Heroldsbaai bly maar beperk in besige tye.
Daar is gelukkig altyd privaat straatvlak parkering vir Gatvol-Oos gaste op die erf, indien die 10 publieke parkerings verder af in die straat onbeskikbaar is vir groot SUV voertuie.
Die geyser is darem 80 tot 90% van die dag aan en die 2 ure beurtkrag onderbrekings bly maar 'n uitdaging.
Ons is bly jul het die 2 dae daar baie geniet en jul is altyd weer welkom.
Gert D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie dankie. Ons het lekker gewoon in Gatvol Oos. Pragtige uitsig.
Nico S - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
'n Gatvol se terugvoer
Dankie Nico. Ons is bly jy het jou paar dae verblyf op Heroldsbaai so geniet. Jy is enige tyd weer welkom.
Vriendelike Knysna groete,
Jan & Laticha
Henry C - Okt 2022
Algehele gradering
Die geyser was nie aangeskakel nie. Toe ons wou bad, was die water yskoud.
'n Gatvol se terugvoer
Henry. Dankie vir u terugvoering. Ons wil u verseker dat ons stel enige ongerief van ons gaste hoog op prys. baie jammer dat die geyser nie aangeskakel was met jul aankoms nie. Die elektrisiën was gekontak en die kragprop wat probleme gegee het tydens jul verblyf, is nou ook vervang.
Die twee gekraakte teëls onder die slaapkamer se mat gaan ook vervang word tydens die jaarlikse onderhoud. Dankie ook vir die afdakkie voorstel op die stoep, dit sal beslis 'n groot aanwins wees op sonnige dae en deel daarvan sal 'n ingeboude braaier, ook ideaal wees. U is baie welkom om in 2023 weer op Heroldsbaai besoek te kom aflê en verseker dan al die verbeteringe te geniet.
Vriendelike Knysna groete,
Jan en Laticha van Wageningen
Wouter S - Nov 2021
Algehele gradering
Verwagtinge is oortref en verhuurder uiters behulpsaam om verblyf aangenaam te maak. Dankie Jan.
'n Gatvol se terugvoer
Dankie Wouter.
Ek is bly julle het ons "Gatvol-Oos", met sy fantastiese uitsig so geniet.
Hoop om julle binnekort weer te ontvang.
Charlene S - Sep 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
'n Gatvol se terugvoer
Dankie Charlene.
Ek is bly julle het Gatvol-Oos, met sy fantastiese uitsig, so geniet.
Hoop om julle binnekort weer te ontvang.
Vriendelike Suid-Kaap groete
Jan en Laticha
Anneke V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker ruim met alles wat jy nodig het.
Werner S - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike eenheid en uitsig is onbeskryflik.
'n Gatvol se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek is bly jul het Gatvol-Oos en Heroldsbaai so geniet. Jul is enige tyd weer welkom.
Dawn R - Apr 2021
Algehele gradering
Uit en uit die moeite werd.
'n Gatvol se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ek is bly jul het Gatvol-Oos en Heroldsbaai so geniet.
Jul is enige tyd weer welkom.
Vriendelike Suid-Kaap groete
Jan en Laticha
Riaan D - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was regtig 'n plek wat sentraal aan alles was en die bestuurder was baie vriendelik en hulpvaardig.
'n Gatvol se terugvoer
Riaan,
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly jul het Gatvol-Oos se privaatheid en Heroldsbaai so geniet. Jul is enige tyd weer welkom om te bespreek.
Joy B - Sep 2021
Algehele gradering
Uitsig was ongelooflik.
'n Gatvol se terugvoer
Dankie Joy
Ek is bly julle het ons "happy space", met sy fantastiese uitsig so geniet.
Ons jaarlikse onderhoud was eerste week in Oktober en Gatvol-Oos het weer 'n goeie "face lift" ontvang.
Hoop om julle binnekort weer te ontvang.
Patricia J - Aug 2021
Algehele gradering
Location perfect!
'n Gatvol se terugvoer
Thank you for your feedback.
I am glad you and your partner enjoyed the accommodation and the location.
Our annual maintenance and repairs is planned for October, before the busy summer season.
You are welcome to book again.
Hope to see you soon.
Liezel S - Sep 2019
Algehele gradering
Asemrowend en rustig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekie Gericke-rylaan 61, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang