Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gatz Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 82 resensies vir Gatz Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Sussanna G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sussanna G

Lovely.

Lovely garden and clean bedrooms. The staff were friendly and breakfast was good!

Dineo K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo K

Our stay at Gatz Guest House was great. We really enjoyed it.

You have a very friendly and helpful staff. The breakfast was great. Please try to keep your pool cleaner.

Murvin M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murvin M

It was amazing, the staff were so kind, helpful and of great assistance.

I actually felt at home. What amazed me was the food, beyond my imagination. We felt like Kings and Queens when we had our breakfast and dinner. Upon enquiries, they would advise us on tourist attractions in the area. I promised them, that I would get married at Gatz.

Marwaan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan D

We have mixed feelings about the place.

We booked five rooms and all had issues - doors, shower doors, door handles or cupboards were broken. Some showers were not working properly. Some mattresses were hard. No bed lamps. Plates were chipped at breakfast. The place needs serious maintenance. Otherwise, it has aircon, DSTV and the outside venue and communal areas are lovely. Breakfast was lovely too.

Atlehang K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Atlehang K

Amazing, out of the city life experience was great.

Delicious breakfast.

Melanie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Lovely guesthouse, unfortunately not a great location.

The staff were very friendly and helpful. Gatz Guest House is lovely and is a great stay, unfortunately the location is not so ideal. Safety-wise, absolutely no problem, but it is next to the settlement and the weekend was just a full-on party with loud music. This made sleeping a bit restless.

Gladness M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gladness M

Good.

We had a good time, just a few hiccups here and there, TVs not working, no lights in bathrooms, but overall the staff was great and helpful and tried to put us at ease.

Reinette V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Reinette V

Mooi plek, maar diens is glad nie so goed nie.

Ontbyt is ingesluit by die prys. Die sjef begin eers om 8 uur werk, dit was vooraf gereël dat ons vroeg soggens moet ry, dus geen ontbyt die eerste dag nie. Daarna het hulle 'n ete gepak om saam te neem. Daar is 'n restaurant, maar geen etes was beskikbaar nie omdat daar te min gaste was, en in die omgewing is nie juis plekke waar ons kon gaan eet nie.

Sibongile M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sibongile M

Shower had no soap dish, room smelt of smoke, aircon did not work.

Not the best at all.

Rahab M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rahab M

It was not comfortable and disappointed.

The long wait at the gate before someone can open the gate poses a safety risk. Booked two deluxe rooms. I had to settle for 1 deluxe and 1 standard because there was a double booking for 2 clients. The place needs to be maintained; some lights are not working, our toilet was leaking and making noise the whole night. I enjoyed the breakfast though; it was fresh and wholesome.

Karin S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Dit was die beste diens wat ons nog ontvang het.

So baie dankie Chef Tumi en jou mense julle sien ons gou weer.

Lerato C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato C

Amazing

The service was great and the staff members were friendly and the chef, wow. If they can put heaters in other rooms and water tank nearby. But apart from that I'm happy with everything.

Marilet S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S

Rustige gastehuis, goeie diens, wonderlike verblyf.

Sjoe, die plekkie het ons verwagtinge oortref. Selgs 20 km van Sun City af. Dis stil en bitter mooi op die plot. Kamers is ruim en lekker ingerig. Vriendelike diens van almal daar. Die chef het vir ons middagete-pakkies aangebied omdat ons ongelukkig vroeg moes vertrek voor ontbyt, en dit was 5-ster-gehalte. Baie dankie Thato en jou mense dat julle so mooi na julle gaste omsien. Ons sien julle gou weer.

Kenneth M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth M

Fabulous and food was so delicious. The staff were friendly including the chef.

I'll definitely go back.

Pelwana T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pelwana T

The staff were friendly and always at hand.

It's a spacious property with facilities to cater for young and older children. I enjoyed my stay and keep up the great work of giving us a peaceful sleep while we are at leisure. The numbers at the gate work, and the breakfast was good.

Erika F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F

Kort, maar lekker.

Met aankoms was dit beurtkrag, daar was slegs 1 flits beskikbaar waarmee ons begelei is. Installeer asb. ligte binne en buite. Die stort het vreeslik gelek.

Karen (kennametal C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen (kennametal C

Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Dit was baie koud in die aande, maar die muurverhitter het die kamer warm en snoesig gemaak.

Ons het net een klagte. Die ontbyt was regtig nie lekker nie. Die spek en die eiers was yskoud. Die bake beans was glad nie warm gemaak nie. Ek dink nie daar was water in die baymarine nie en dis moontlik waarom die kos koud was. Daar was 'n redelike verskeidenheid om van te kies, maar ons sal eerder die koue vleis, vrugte, muffins en jogurt volgende keer kies bo die spek, eiers, worsies en visvingers.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marthina L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marthina L

Personeel is vriendelik, maar kom opleiding kort.

Die huis is vervalle en het baie opknapping nodig. Stort is verstop en die hele badkamer en kamer oorstroom. Geen gloeilampe in enige van die bedlampies nie. Wasbakke het geen werkende proppe nie. Krane is los. Laaikaslaaie stukkend en val uit. Lampe vir loadshedding werk nie. Generator kon nie aan die gang gekry word nie. Speelparkie se toerusting is stukkend en kinders kan ernstig beseer word. Daar was nie 'n haardroër of mikrogolf nie, en ons moes daarvoor vra. Die kussings is bruin en party so dun en plat mens kon nie daarop slaap nie. Daar is geen beheer oor gaste wat dronk is en handuitruk nie. Die harde musiek en geskree het tot ligdag aangehou. Yskassie in ons kamer was buite werking. Daar is miere oral, as jy staan loop hulle oor jou bene en voete. Hulle is in jou tas en eetgoed. Op die wasbak, toilet en stort. Dit is morsig. Hierdie gastehuis is beslis nie eens 'n drie-ster werd nie. 'n Nuwe evaluasie is nodig. Die plasing is uiters misleidend en behoort reggestel te word. Definitief nie R950 per nag werd nie.

Nico M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nico M

Drie dae oornag tydens Sacopa. Geen hekdiens of 'n remote is verskaf vir toelating na en van die perseel nie. Gesukkel om laatnag in te kom en uit te kom by perseel.

Ons het verblyf versoek in Rustenburg-dorp en daar was slegs 1 opsie nl. Gatz Guest House. Later sou ons uitvind dat dit 37 km buitekant die dorp op 'n afgeleë en onveilige deel van die dorp was. Ons het herhaaldelik versoek om ander verblyf te kry in die dorp. Alhoewel ek met die eienaar gereël het dat ons verblyf 'n dag vroeër skuif, was Gatz Guest House onbewus daarvan en die familiekamer nie reggemaak toe ons op Woensdag 5 Oktober daar om 16:00 aankom nie. Niemand was by ontvangs nie en die telefoon is nie beantwoord nie. Die sjef het na 'n paar minute ons kom groet en gebel om inligting oor ons bespreking te kry. Op versoek is die beddens oorgetrek, maar toe ons daarop gaan lê was dit nat en moes ons dit afhaal en versoek vir droë beddegoed. Gebrekkige breekware vir 4 mense was in die huisie. Slegs 1 bedlampie langs die dubbelbed. Geen remote vir die lugversorger nie en slegs 1 TV-stasie, alhoewel DSTV geadverteer word. Ons moes snags halftien ongeveer 10 - 15 minute voor die hek vertoef, terwyl niemand enige foon beantwoord en geen hekdiens beskikbaar is om ons veilig in te laat nie. Dit nadat ek die sjef versoek het om vir ons oop te maak en hom ge-WhatsApp het sodra ons vertrek het in die dorp. Met die eerste ontbyt was daar nie glase gedek nie. Geen bordjies, skottelgoedseep, teelepels, messe of vurke in die familiehuis, vir self-catering etes, om te gebruik nie. Nadat ek dit versoek het is nog niks in die kamers bygevoeg nie. Die ontbyt was aangenaam. Die gastehuis word duidelik nie meer goed instandgehou nie en ek sal dus niemand aanbeveel om daar te bly vir 'n paar dae nie.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Tebogo M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tebogo M

I am not impressed at all, poor service.

There was no soap, lotion and there were dirty towels.

Heide M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heide M

Zeer rustig gelegen, warm onthaal.

Een adresje om te onthouden.

Shinell E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shinell E

Great.

Vriendelike diens. Skoon geriewe. Lekkerste ontbyt.

Maserame H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maserame H

It was fine.

Everything was ok. except that there was no hot water for bathing.

Nonhlanhla S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nonhlanhla S

Good, but not happy with the place.

The place needs to be renovated. It's too old. Ceiling falling in. It just needs to be properly cleaned and renovated.

Andre L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Soos tevore is dit altyd lekker om by Gatz te bly, sien julle gou weer.

Soos tevore is dit altyd lekker om by Gatz te bly, sien julle gou weer.

Rorisang P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rorisang P

The happiest time of my life.

The place cool and nice.

Jessie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jessie K

We enjoyed our visit, clean and quiet place definitely will come with my family. Swimming pool, breakfast was delicious.

Thato she's very friendly.

Kabelo L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo L

Well stayed.

It has cats in the yard which is not nice to walk and relax.

Riaan N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Riaan N

Poor service.

They promote a bar and restaurant but on arrival it was closed. Further to that the breakfast was not a available at 08:00 as indicated. No coffee, sugar or milk in the room. The room was fine.

Johan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

The place is secure, clean, well maintained and well organised.

The room and bedding (white): absolute clean. The buffet breakfast was very good and well prepared. For the price, this place is a bargain. I left an article behind and it was sent by them to me via courier. Please note, I am not a person who will give credit if it is not warranted, but I will again book this place if I am in the Sun City vicinity.

Floyd Sibusiso S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Floyd Sibusiso S

Perfect. Thinking of coming back this December.

Nice and clean. Can recommend it to my family and friends.

Veronica M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M

I will definitely go back there.

The place is nice and quiet.

Mohloki M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohloki M

Perfect.

Everything was perfect, from the receptionist to cleaning staff, even security. I would definitely go back again.

Chantelle L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle L

Goeie waarde vir geld.

Skoon en netjies. Vir aandete moet jy braai of iets koop buite die gastehuis. Hul verkoop nie aandetes self nie. Ons het daar gebly omrede ek 'n kompetisie gehad het in Sun City so dit was ideaal om net jou kop neer te lê en ontbyt te kry die oggend. Foto's op internet is presies hoe dit lyk. Vriendelike werkers en jou kar was elke oggend gewas.

Marietjie F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie F

Danksy Phumzile was hierdie 'n super kliëntediens-ervaring.

Baie goeie ervaring danksy Phumzile, wat uit haar pad gegaan het om seker te maak ons het alles wat ons nodig het en lekker verras met kar wat elke oggend skoon gewas is. Sal dit vir seker aanbeveel.

Madeleine R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine R

Baie mooi en netjies, met oulike mense.

Daar was nie koppies en teelepels om koffie mee te maak nie. Anders was dit fantasties.

Dimakatso M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dimakatso M

We enjoyed our stay at Gatz Guesthouse.

Nice, quiet, clean rooms and tasty breakfast.

Hope D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hope D

The place is neat and clean.

I really enjoyed my stay at Gatz, the workers were very friendly and helpful. We booked a family room which suited us perfectly and I loved the breakfast.

Nico V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico V

Skoon en netjies.

Skoon, entjies en vriendelik.

Lorna L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorna L

Mense en plek baie aangenaam.

Die kamer kort bietjie werk. Maar anders was dit baie mooi en rustig.

Malebelo T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Malebelo T

Pictures are deceiving.

The pool was very dirty, we couldn't even swim. It's self-catering, but there was not even a plate in the unit.

Lorraine S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine S

Verblyf was netjies, maar nie dieselfde as wat mens verwag van foto's op website nie.

Bestemming is sentraal naby sun city en Pilanesberg. Die verblyf is redelik netjies, maar nie dieselfde soos wat website dit voorstel nie. Daar is redelik geraas in die aand van ander gaste wat harde musiek betref.

Maddison-lee B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maddison-lee B

Nice place, poor service.

It's a nice place. But there are a few small things that could be improved on. For example, we asked for an extra towel because there were only 2 bath towels and we were 3 adults, and we were told the room only comes with those 2 normal towels, eventually after asking a few times and explaining that we are 3 people we got a third towel. The third person not sleep in the bed, was given only a sheet to sleep with, no duvet. They provided coffee and tea in the room but there was no kettle to boil water. There was no toilet paper in the guest bathrooms, and the swimming pool full of mosquito larvae. We were given a sheet of paper with the code to our room which also had the code to another room (this is not very secure if multiple people have the codes to the same room). Nothing was done to keep noisy guests blasting music late at night quiet. I was pleasantly surprised by the roaming security and secure gates. Breakfast was nice, albeit expensive for the third person. They brought us a little braai and plates to eat from which was nice. And overall, the place was mostly neat and clean. However, the service and engagement between all staff and guests could do with some work.

Ben V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ben V

Die foto's en die realiteit is 2 verskillende dinge.

Die grootste probleem (en daar was 'n paar) is dat die lugverkoeling in ons kamer glad nie gewerk het nie, van die ligte het nie gloeilampe ingehad nie en die staf was nooit in die kantoor of kroeg as mens hulle nodig gehad het nie. Die ontbyt was bitterlik teleurstellend. Die hek van die pad na die gastehuis was oop gedurende die nag, so enige iemand kon in en uitry soos hulle wou.

Kobie J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kobie J

Nie op standaard nie - sal nie weer van hulle dienste gebruik maak nie.

Met ons aankoms was die ontvangadame glad nie baie ingenome om ons te help nie - meer gekla oor haar rowwe dag en hoe moeg sy is. Ons is meegedeel dat daar geen etes in die restaurant die aand bedien sou word nie. Snaaks dat daar 'n voertuig opdaag vol werknemers en almal van hulle reguit kroeg toe is en met bierbottels rondgeloop en gedrink het. My verstandhouding van die hekwag is dat slegs mense wat daar oornag ingelaat word, maar die manne kom en gaan soos hulle wil? Op versoek van 'n ander gas word hy persoonlik meegedeel dat die ontvangsdame hom sal verduidelik hoe werk die etes wat saans bedien word - vir ons sê sy hulle verkoop niks? Ons is weg om toe maar by die plaaslike Foodzone aandete te gaan koop, baie beter diens en tot in Afrikaans gegroet! Moet sê alles was skoon, Grey Room se badkamer kort baie aandag. Nie ontbyt genuttig nie a.g.v. fietswedren. Ander gas kry kospakkie, nie dat dit ons gepla het nie aangesien ons dit nie genoem het nie. Parkering 'n wesenlike probleem. 6 maande en die plek is vervalle as hulle op die trend aanhou. Sal nie weer daarheen gaan nie

Heidy V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Heidy V

Nicely set-up location but with bad management

The location is nice, the setting, including a garden and a large, clean swimming pool is great. The rooms are clean, the beds are good and the breakfast is great. There are, however, a number of reason why we wouldn't go back here. We booked a family room and a double room. The extra bed in the family room was just a sleeping couch that is on the floor when it is opened. We found it with just one sheet on it: no pillows, no duvet or sheet/extra blankets. This is not how a family room should look like, and especially not for the amount they charge for it. It should have a bunk bed or equivalent, or the website should explicitly state that is is only a sleeping couch. Besides this, the room was not well prepared. The double room didn't have water when we arrived, and when this was fixed a couple of hours later the family room did not have water from midnight until the next afternoon. We were offered to shower in another room, but only at 10:30. They did not provide us with buckets of water or so in the mean time while we were staying with some small children. There are two gates from the main road, and these gates were closed during day time. However, both gates were open at night time. When we asked why the gates were open at night they said that they were fixing the gate, but at that same moment the gates were working properly. It seemed that they were understaffed at nighttime. The receptionist was not well prepared when we arrived as there was no information on how much we paid already, and when we checked out we had to ask for the bar-bill, otherwise she would have forgotten the drinks. Summarising: it is a nice place, but not well run at the moment. The personnel sorted our issues when we asked for it, but there were time after time new issues we weren't happy with.

Carla N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla N

Waarde vir geld en puik diens!

Dit was puik diens wat ons ontvang het van dag een. Die ontvangsdame het ons baie gemaklik laat voel. Die volgende oggende is tot my kar gewas vir my! Uitstekend, 10 uit 10!

Timothy M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy M

Convenient for the Nedbank Golf Challenge.

See stars.

Gerda K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda K

Skoon en ruim kamers.

Goeie ontbyt en bereid om aan te pas by gaste se behoeftes. Kamers was skoon en netjies en baie ruim, ons fietse kon met gemak in die kamers ook pas.

Siegfried H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried H

Voldoende.

Voldoende 1 nag verblyf as jy net a slaapplek will hê vir 1 aand. Kamers is ruim and netjies. Medegaste se geraas laataand het gepla, want kamers is verdeel in een huis.

Ruane B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruane B

Super netjies en baie behulpsaam.

Ons was daar vir driekamp by Sun City en hulle het selfs ontbyt gedoen van 05:00 op race day. Regtig oulik.

Claude P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude P

Met expectations.

Customer service was excellent and the breakfast was very good.

Angelique N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique N

Absolutely excellent stay with amazing staff.

We enjoyed our stay thoroughly. The owner and staff are amazing and made my husband's birthday extra special. Will definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut uitstekend met fantastiese personeel.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Die eienaar en personeel is fantasties en het my man se verjaarsdag ekstra spesiaal gemaak. Sal definitief teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leon L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

People very friendly and attended to all our queries.

Lovely to have orchards in front of our unit. The only thing to complain about was the noise made by other guests late at night.

Peter B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B

Pragtige verblyf in die hartjie van die Bosveld.

Die gastehuis is in 'n rustige omgewing naby Rustenburg en Sun City. Mooi netjiese kamers met lugverkoeling. Die ontbyt was wondelik met baie vrugte en eiers, spek, worsies, ens.

Ratshiedane N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ratshiedane N

We had a wonderful experience. The service was so great. We had a beautiful stay.

Their service was excellent. They made us feel at home. The breakfast was wonderful.

Elmari P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari P

Gerieflik geleë.

Lekker gebly vir een aand. Kamers was mooi groot en gerieflik vir die 3 van ons. Moes vroeg die volgende oggend by Sun City wees, ontbyt was vroeg bedien vir ons.

Danell P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danell P

Was baie rustig.

Baie dankie aan Bryan wat so behulpsaam en vriendelik was. Die ontbyt was ook baie lekker. Ons sal weer daar gaan inloer.

Thabang M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thabang M

Well welcomed place.

The place is quiet and restful.

Stefan C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan C

Dis seker okay.

Slaapplek was skoon. Stort was effe grillerig. Water in die stort en bad was reg, maar niks in die wasbak. As ons regtig moet sal ek weer daar slaap, maar net as ons moet.

Eileen B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eileen B

Goeie waarde vir geld. Ek sou verkies het om meer aktiwiteite op die perseel te gehad het, bv tennisbane en 'n spa

Ons het ons verblyf geniet, maar aangesien dit so ver van Sun City en Pilanesberg af is, moet daar meer aktiwiteite op die perseel self wees. Die ontbyt was baie basies en die logistiek om die eetsaal redelik ver van die kombuis te hê, is nie suksesvol nie.

Thabile J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Thabile J

Poor service.

We visited the guest house on the 19th of December for a night. We we're placed in a family unit because we had a toddler. The aircon in the room was not working. It was blazing hot and we couldn't even sleep. Even with the windows open it didn't help. We just suffered from mosquito bites. The staff members kept on coming to the room and claimed they fixed it, but the aircon was still not working .They didn't even apologise for the inconvenience, but just said they would fix it in the future.

Charlie H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charlie H

Budget accommodation, don't expect too much.

Signs of deterioration typically seen elsewhere in Africa. Guesthouse was completely overbooked with as many as 8 or 9 guests per family room. Many groups of people having tailgate (boot) parties with loud music. Our room was clean, everything worked and breakfast was good. As far as budget accommodation goes, at Gatz Guest House you get exactly what you pay for.

Teresa F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa F

Minder as verwag.

Ons het goed gebly, alhoewel van die beddegoed merke opgehad het. Die kamers kort opknap en verfwerk. Ontbyt was lekker, alhoewel een van die oggende s'n koud was a.g.v. baie gaste. Van die personeel was nie vriendelik of hulvaardig nie en ander was weer. Kort verbetering, maar was reg vir 2 aande.

John K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
John K

Was 'n lieflike plek.

So 'n mooi omgewing en geriewe maar hulle hou nie hulle hand op alles nie. Daar is ook niemand wat met insig die plek kan bestuur nie. Ontbyt baie basies en eetgerei kort. Niemand praat met jou. No thank you. Not again.

Naomi L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Naomi L

Niks was georganiseerd nie.

Die plek is baie netjies maar daar is geen kliëntediens. Ontbyt was nie reg nie. Dit was koud en toe daar gesê is ontbyt is tussen 8 - 10. 20 oor 8 het almal nog rondgestaan en goed aangedra. Glad nie georganiseerd nie.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Euleen J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euleen J

I really loved how beautiful the rooms were.

We had an amazing experience. The rooms were so beautiful and breakfast was amazing. Will go back any day. They also accommodated me for my day. I didn't check in and that was super sweet of them to let me stay another night.

Amanda T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T

Excellent service.

The staff members were very helpful and friendly. Everything was perfect, rooms and breakfast. They even washed our car, how nice!

Noelene P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene P

Dit was privaat, netjies en baie gerieflik.

Vir Pilanesberg en Sun City.

Nokuthula N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula N

The place is beautiful, and we had the best stay.

The manager and other staff had great customer service, able to assist with any request, just need to always remind the staff of the importance of customer service.

Madelein S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S

Die gastehuis het ons verwagtinge ver oorskry!

Ons was eers bekommerd oor hoe dit gaan wees om 'n kamer met ons tienerseuns te deel, maar die kamer was lieflik en ruim en daar was meer as genoeg plek vir ons almal. Die kamer is baie smaakvol gemeubileer met baie goeie kwaliteit meubels. Ons het in die aande baie laat teruggekom en die sekuriteitswagte wat die hek beman het, was altyd beskikbaar en het on vriendelik gegroet. Ons was baie vriendelik ontvang en het met die intrapslag 100% tuis en goed versorg gevoel.

Given S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Given S

Absolutely amazing stay, cars were washed in the morning.

We will be returning soon.

Susan K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Geen probleme ondervind nie, die gastehuis is skoon, veilig en personeel baie professioneel en behulpsaam.

Sal gastehuis aanbeveel vir ander.

Nokuthula N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nokuthula N

It was pleasant staying there.

It was a nice getaway, Gatz's staff is friendly, its a clean place with peace and quiet, good for relaxation.

Zozo M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Zozo M

Feedback.

We had a short fuse problem where while sleeping our bathroom plugs were on fire - Sunday 17/12/2017, some connection problem somewhere, and on one of the days we had no water. Please check these out. Thank you.

Linah B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Linah B

It's a good getaway place.

We enjoyed our stay there, we even made new friends. The staff is friendly and helpful at all times.

Khomotso I - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khomotso I

Family friendly, full of entertainment.

The family had a fun stay.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R985
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R985
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 63 Boshoek, Ou Sun City-pad, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZTk0MWQ2LWI0NGQtNDY2Ni04NTljLTJlZmQ1YTJiNjRkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985 per nag, vir 2 mense 82 5 1 4 Plot 63 Boshoek Old Sun City Road 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.498470128389 27.08376061076
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang