Gav'z Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drongo Domain-straat 8, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Gav'z Guesthouse is in Birdswood, Richardsbaai. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf aan 'n klein gesin of groep vriende.
Die huis beskik oor 'n slaapkamer met 2 driekwartbeddens en daar is nog 'n driekwartbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer het ook lugversorging wat met koopkrag werk.
Die oopplan-kombuis is met 'n elektriese tweeplaatstoof met oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n slim-TV en 'n plafonwaaier. Die kamer het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Dit lei na 'n stoep met braaigeriewe en buitesitplek.
Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Drongo Domain-straat 8, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gav'z Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drongo Domain-straat 8, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal