Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gayle's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eveleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Gayle's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Malcolm H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm H

Nice safe functional home in (in a) golf estate.

All good, nice clean, user-friendly home.

Leana M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana M

Mooi, netjiese en veilige plek met kaggel.

Ons het baie lekker hier gebly.

Caroline K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K

Great home away from home.

The unit was beautifully decorated and very clean and neat. Everything one needs. Great location to town and nice and secure. Will definitely be back.

Fiona W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona W

Awesome.

We absolutely loved the stay at Gayle's Place, the accommodation was impeccably clean! We will certainly be back. Very restful.

Madeleen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen C

Was heerlik.

Heerlik gebly. Veilig. Heerlik vir stap. Klikgooi van die dorp af.

Mxolisi G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mxolisi G

Great.

Great place to stay except for the odour from the shower in the main bedroom.

Maylene V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maylene V

Comfortable and clean.

It was lovely and clean. There were a few items missing which could have made us more comfortable, for example, a soap dish in the second bathroom and a corkscrew in the kitchen. There were a few crockery items that were chipped, but other than that, we really enjoyed our stay.

Nick B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B

Modern, netjies, naby middedorp, stil en mooi uitsig.

Sal definitief weer bespreek. Geen probleem met kragonderbreking gewees nie. Heerlike vuur gemaak vir die koue.

Jana V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Wonderful stay, great location.

We stayed at Gayle's place for two nights. The accommodations were comfortable and good value for money. The beds were very comfortable. The lounge and braai area are wonderful spaces to relax and spend time with friends. I would stay at Gayle's place again when I visit Clarens again.

Sanet R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet R

Heerlike huis met baie mooi uitsig oor die berg.

Die huis is baie smaakvol gemeubileer, baie netjies. Ons het heerlik gebly en kon baie lekker braai. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Natalie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

We loved the house, very stylish and has everything you need.

We will definitely stay there again. It was awesome!

Madia V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madia V

Lieflike plekkie en pragtig geleë. Goed toegerus. Sal dit aanbeveel.

Goed geleë, maklik toeganklik en veilig. Ons het die tydperk hier baie geniet. Gayle's Place is goed toegerus en daar is ligte selfs tydens loadshedding, wat baie help veral met klein kinders.

Faul L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faul L

Not great.

I note that a few guest have complained about the sewage smell at the property. It was the same for us, in particular the main bedroom smelled like sewage for the duration of our stay. Unbearable and terrible. Best avoid this property for that reason.

Gayle's Place se terugvoer

We would like to apologize for your bad experience. We have been aware of the problem, and had plumbers tending to the matter, they could find no fault. Shortly after your stay, we investigated again and finally found that a manhole, on the construction site adjacent to our guest house was left open. The matter has been reported to the Estate Management and all measures will be taken to assure the problem will not arise again.

As a courtesy, we would like to host you for 1 night free of charge, on the date of your choice subject to availability.

Gayle's Place
Neil D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neil D

Weekend getaway.

Nice golf estate. Accommodation was pleasant, but there was a persistent bad smell on the outside of the property. There were no complimentary soaps, tea/coffee etc. that one would normally expect at this price point.

Nico V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico V

Goed toegeruste eenheid in 'n veilige omgewing.

Ideale ligging vir 'n besoek aan die Clarens omgewing.

Charles G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles G

Baie gesellig en rustig.

Die blyplek is baie netjies skoon en aangenaam en sal dit voorstel vir vriende en familie. Sal self ook weer daar bespreek.

Gp G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gp G

Feels like home from home.

Will definitely make use of it again.

Jacques E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

Modern, well-priced accommodation with all necessary amenities.

Loved the location, space and offerings from TV to the braai area. First time in the golf estate and would definitely be back.

Marne V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne V

Beste ervaring en verblyf.

Baie luuks, goed ingerig en waarde vir geld. Sal definitief weer daar oorbly. Huis is nog mooier in lewende lywe as op fotos. Word definitief aanbeveel.

Janine R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Pragtig, skoon, netjies, luuks.

Pragtige plekkie met alles wat jy kan nodig kry. Veilig en gemaklik. Baie mooi en luuks.

Leigh-anne B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-anne B

We had beyond wonderful stay at Gayle's Place. Beautiful house, perfectly situated. Everything and more we could hope for.

See stars.

Henk R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk R

Onvergeetlik.

Ons het dit baie geniet, stylvolle huis in 'n rustige omgewing met pragtige uitsig.

Louise F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F

Ongeloof lekker gekuier, diens was puik en die huis uit die boeke uit. Ons het elke oomblik geniet en kon die natuurskoon om ons geniet.

Ongelooflike verblyf.

Ansune D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansune D

Rustige wegkomplek.

Gayle's Place is presies wat geadverteer word. Die ligging is goed en veilig. Die omgewing is rustig en dis huis is skoon en netjies.

Anel M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel M

Lekker gebly en kuier!

Alles wat jy nodig het. Netjies, skoon!

Lyla D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyla D

Baie lekker en gerieflik.

Ons was heeltemal tevrede en het dit baie geniet, behalwe dat die ketel nie gewerk het nie.

Gayle's Place se terugvoer

Beste Leila
ek is jammer om dit te verneem, as jy my in kennis gestel het dat die ketel nie werk nie het ek dit dadelik reg gestel
hoop ons sien julle weer
groete
Eveleen

Gayle's Place
Elzaan C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan C

Dit is 'n pragtige plek en ons sal definitief weer teruggaan.

Heerlik warm in die wintersmaande - 'n regte bederf.

Mariska J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska J

Heerlike wegbreek, pragtige omgewing.

Baie netjies en stylvol. Vriendelike diens.

Henk R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk R

Uitstekende verblyf!

Gayle's Place was weereens skoon en netjies, ons het die verblyf baie geniet.

Tamsyn D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn D

Our long weekend stay was spur of the moment and we were very lucky to find available accommodation. I'm glad it turned out to be Gayle's Place! I will keep the number on hand for our next visit and certainly return to this accommodation.

The accommodation was fully equipped, comfortable, neat, clean and beautifully furnished and decorated. Our children loved their space and we were very impressed by the lovely finishes and clever use of the space. The location was easily accessible and convenient, the gate house friendly and helpful and the accommodation manager was on call for anything that we needed.

Ockert E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert E

Dit was baie lekker gewees.

Alles was skoon en netjies. Die kinders het dit baie geniet.

Anri V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V

Fantastiese plek!

Baie mooi, volledig toegeruste stylvolle plek. Goeie diens en kommunikasie. Ons het heerlik gebly en sal beslis aanbeveel!

Gayle's Place se terugvoer

Ons wardeer die positiewe terugvoer!

Gayle's Place
Adolph S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolph S

Uitstekend.

Tien uit tien-plek. Modern, skoon met alles wat nodig is vir 'n goeie wegbreek.

Henk R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk R

Pragtige blyplek, met als wat jy nodig het!

Die huis is goed geleë en was pynlik netjies en skoon. Ons sal dit beslis weer gebruik!

Gayle's Place se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het lekker uitgerus!

Gayle's Place
Hein B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B

Fantastiese, netjiese plekkie met alle geriewe vir 'n gesin van 4 en die kaggel was 'n wenner!

Dit was ons eerste keer op die Clarens Golf Estate en dit het vir ons baie lekker uitgewerk! Alles was baie mooi netjies in plek, die heksisteem het soos 'n droom gewerk, lieflike paaie in die landgoed om te gaan stap of hardloop en dit is nog steeds baie naby aan Clarens dorp en al sy winkels en restaurante!

Lorette G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette G

Awesome plek!

Pragtige, netjiese en baie gerieflike plekkie. Sal beslis weer van Gayle's Place gebruik maak. Alles wat jy nodig het is daar.

Natascha H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha H

Stylvol, netjies

Het baie lekker gekuier, voel soos nog! Sal vir almal aanbeveel!

Chris M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Fantastic, clean, safe, comfortable and accomodating. Can't wait to get there again.

Will and have recommended Gayle's place to anyone.

Nicole D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole D

Sien sterre.

Sien sterre.

Bornman D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bornman D

Baie gerieflik en voel vinnig tuis.

Die eenhied was baie mooi skoon en het alles wat mens nodig het vir ’n wegbreek.

Karien B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karien B

Baie netjies en gerieflik. Lekker om buite die dorp te bly: stil en rustig.

Sal definitief weer oorbly.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens Gholflandgoed 208, Clarens, 0095, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f2c4cd88fd1106b83b9b6070f0b77cf893361850b587619cbf553a7da7d875bb51c1af3f1a1d3833ae03fa0e41b8eca7b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 R712 208 Clarens Golf Estate 0095 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.510323204031 28.432193503716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang