Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

G&C Self-catering Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Grashia W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie lekker rustig en vriendelike mense. Ek is tevrede met die diens van die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beronicia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig en netjies. Goeie verblyf, alles wat jy nodig het, selfs mooier as op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziyanda R
1 nag
4.8
Mrt 2023

Comfortable. 100% value for money. I was pleasantly surprised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marique W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Sal G&C beslis aanbeveel en definitief sal ek weer daar gaan oorbly. Heerlike rustige atmosfeer en pragtige uitsig oor die veld. Gasheer was baie akkommoderend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizaan P
Kort verblyf
3.2
Apr 2023

Plek was pragtig en gemaklik. Net jy mag nie gaste wat kom groet ontvang nie. Wat my nogals ongelukkig gemaak het was die Saterdagoggend het ons familie ontvang, wat net kom hallo sê het. Het nog nie eers +-20min daar gewees nie. Dis nie asof hulle daar was om te bly nie. Ek en my suster wie daar bespreek het, het net ons klaargemaak. Toe vertrek ons na die stadion. Toe ontvang ek 'n boodskap van Charmaine om te vra rondom dit. Waarmee ek nie fout gevind het om te beantwoord nie. Maar wel 'n fout gevind het met die feit dat daar nie aan die gaste wat langs ons was gevra was rondom dit nie. Daar het heelnaweek mense oorgeslaap en hulle, nes ons, het net vir twee bespreek. Daarna was die kuier nie meer so lekker nie. Want ek het nie geweet dat jy nie gaste kan ontvang nie. Dit was nie bekendgemaak aan ons nie. G&C Self-catering het aan al ons verwagtinge voldoen. Dis net hulle moet al hulle reëls bekendmaak op hulle post sodat toekomstige gaste bewus kan wees daarvan voor hulle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Curtley S
1 nag
5.0
Nov 2022

G&C is the place to be. Everything is nice and neat and very friendly people. I suggest this place to anybody.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Very pleasant. Regular checks if we were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan S
1 nag
5.0
Apr 2022

Baie vriendelike eienaars. Met aankoms baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nosicelo Z
Lang verblyf
5.0
Mrt 2022

The place is nice and quiet, good environment and nice service from the owners, would recommend it. It's a very safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
G&C Self-catering Accommodation
Thank you we hope to see you again.

Wouter O
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Uitstekend. Gerieflik. Netjies. Uitstekende diens, eenheid is toegerus met alles wat mens kan benodig. Veilige ligging, netjies en skoon. Het my tydjie terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
G&C Self-catering Accommodation
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meresteynstraat 1, Saldanhabaai, Weskus, 3795, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a66bbca74043c4c5221a03109fd44724c69312a06e7ec1f32ee5405c7ddd5933ca51bc362631433d7df8728bf55f5d3ba16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 1 Merestyn Street Saldanha Bay 3795 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.996382 17.942067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang