Gecko B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Soenet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Ben V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie geniet.
Steven V - Apr 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Gecko B&B se terugvoer
Thanks Steven. All the best for you and the family.
Neels L - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam en 'n rustige slaap.
Gecko B&B se terugvoer
Baie dankie Neels. Dit was lekker om jou hier te hê. Jy's 'n besondere mens en het 'n paar gedagtes by ons gelos om oor te dink. Dankie en mooi bly. O, ons is in Vryburg hoor.
Byron R - Mei 2024
Algehele gradering
Baie goeie diens en waarde vir geld.
Paul B - Sep 2023
Algehele gradering
Quirky, friendly everything there that you need.
Gecko B&B se terugvoer
Thank you for your review, Paul. We appreciate it very much. Hope to see you again.
Kobus V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam. Mense is baie vriendelik
Gecko B&B se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis natuurlik net moontlik om goeie diens te lewer as die gas so uitstekend optree. Dis altyd lekker om mense te ontvang wat so vriendelik is.
Gunter P - Jan 2019
Algehele gradering
Net 'n plesier.
Gecko B&B se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ek waardeer dit opreg.
Robin M - Okt 2018
Algehele gradering
Exactly what I wanted for a stopover.
Gecko B&B se terugvoer
Thank you very much for the great review. Please know that I also count on you to let me know the moment something is not satisfactory. It's the only way I can keep pleasing my guests.
Wilbur W - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike en gasvrye diens met skoon en netjiese kamers
Gecko B&B se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente. Elke tevrede gas wat hier weg ry, maak alles die moeite werd.
Gert D - Apr 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Gecko B&B se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige opmerking. Dit is lekker om iemand te huisves met 'n aangename persoonlikheid en vriendelike uitkyk.
Nogmaals baie dankie.
Veronica E - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en het dadelik tuis gevoel.
Gecko B&B se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige opmerking. Ek waardeer dit opreg.
Denise W - Jan 2017
Algehele gradering
Very friendly and helpful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelik en behulpsaam.
Verblyf was gereed, netjies en gerieflik. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en die heerlike soutpannekoeke was 'n bonus. Sal beslis weer hier bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Natasha D - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker, het dit baie geniet.
Willemien S - Aug 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Elsa M - Okt 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Hans V - Des 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld maar met net 'n paar veranderinge sou dit beter kon wees.
Michelle M - Sep 2013
Algehele gradering
Puik!
Anne B - Sep 2013
Algehele gradering
Goed!
Naomi O - Mei 2012
Algehele gradering
Beautiful and affordable.
Gerard M - Apr 2012
Algehele gradering
Very clean
Louis J - Sep 2012
Algehele gradering
Good for a stop over
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 44, Vryburg, 8600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang