Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Soenet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Gecko B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ben V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Baie geniet.

Baie baie lekker gebly.

Steven V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Very pleasant.

It was good and the service was good.

Gecko B&B se terugvoer

Thanks Steven. All the best for you and the family.

Gecko B&B
Neels L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels L

Was baie aangenaam en 'n rustige slaap.

Bestuur is baie behulpsaam en gee baie om. Maak tyd om met jou te gesels en regtig tyd te spandeer. Die kamers is lekker snoesig met alles wat jy nodig het. Vir 'n oornag in Upington sal ek vir seker weer van Gecko B&B gebruik maak.

Gecko B&B se terugvoer

Baie dankie Neels. Dit was lekker om jou hier te hê. Jy's 'n besondere mens en het 'n paar gedagtes by ons gelos om oor te dink. Dankie en mooi bly. O, ons is in Vryburg hoor.

Gecko B&B
Byron R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron R

Baie goeie diens en waarde vir geld.

Ek het baie lekker gebly, die diens was goed en die kamer netjies en skoon.

Paul B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Quirky, friendly everything there that you need.

Friendly overnight stay.

Gecko B&B se terugvoer

Thank you for your review, Paul. We appreciate it very much. Hope to see you again.

Gecko B&B
Kobus V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie lekker en aangenaam. Mense is baie vriendelik

Sien sterre.

Gecko B&B se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis natuurlik net moontlik om goeie diens te lewer as die gas so uitstekend optree. Dis altyd lekker om mense te ontvang wat so vriendelik is.

Gecko B&B
Gunter P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gunter P

Net 'n plesier.

Die kliëntediens was uitstekend, baie vinnig tuis gevoel. Sal verseker weer daar bly.

Gecko B&B se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ek waardeer dit opreg.

Gecko B&B
Robin M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin M

Exactly what I wanted for a stopover.

Very happy. Will use again on my future trips.

Gecko B&B se terugvoer

Thank you very much for the great review. Please know that I also count on you to let me know the moment something is not satisfactory. It's the only way I can keep pleasing my guests.

Gecko B&B
Wilbur W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilbur W

Baie vriendelike en gasvrye diens met skoon en netjiese kamers

Eienares gaan regtig uit haar pad uit om jou tuis te laat voel.

Gecko B&B se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente. Elke tevrede gas wat hier weg ry, maak alles die moeite werd.

Gecko B&B
Gert D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Home away from home.

Vriendelik. Stil en rustig atmosfeer en lekker ontbyt.

Gecko B&B se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige opmerking. Dit is lekker om iemand te huisves met 'n aangename persoonlikheid en vriendelike uitkyk.
Nogmaals baie dankie.

Gecko B&B
Veronica E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica E

Vriendelike gasvrou en het dadelik tuis gevoel.

Baie lekker gerus en alles was skoon en netjies.

Gecko B&B se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige opmerking. Ek waardeer dit opreg.

Gecko B&B
Denise W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise W

Very friendly and helpful.

Accommodation, was ready, neat and tidy and comfortable. Hostess was very friendly and helpful and a bonus was the delicious savoury pancakes, prepared by her and delivered to my room. I would certainly stay at Gecko again into the future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Verblyf was gereed, netjies en gerieflik. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en die heerlike soutpannekoeke was 'n bonus. Sal beslis weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Natasha D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Baie lekker, het dit baie geniet.

Die beddens het lekker geslaap. Die gasvryheid was aangenaam. Die plek is baie gemaklik.

Willemien S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willemien S

Oornagverblyf.

Verblyf is skoon en netjies. Baie veilig. Ontvangs was vriendelik en gasvry.

Elsa M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa M

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Goeie diens.

Hans V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hans V

Waarde vir geld maar met net 'n paar veranderinge sou dit beter kon wees.

Oor die algemeen is dit 'n netjiese en skoon plek en die gasvrou en gesin is baie vriendelik. Die geboue kort net dringend bietjie verf en die sponsmatrasse is nie te sleg nie, maar die ou koshuiskateltjies kan gerus vervang word of net 'n houtbasis kry sodat jy nie met 'n seer rug die oggend opstaan nie. Ons was in 'n erge droë tyd daar.

Michelle M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Anne B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anne B

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Naomi O - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi O

Beautiful and affordable.

Everyone - from the staff to the owner - was incredibly friendly and helpful. Very clean and tidy. Enjoyed the stay. Will come back for a leisure visit next time, as this one was for business.

Gerard M - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard M

Very clean

A bit small for four people, but clean and very friendly service.

Louis J - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J

Good for a stop over

Adequate facilities.

Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 44, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b1c03ee295d09202e10bec709416d5d8f4c490673349cb830479cb8487d5e038f7c7a047e1cb7134d74a0b7760af782cb33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 44 McKenzie Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.95373636665 24.723752439022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang