Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Eric S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Aan te beveel, baie gerieflike verblyf. Baie ruim cottage, goed ingerig en alles wat nodig is om jou tyd te geniet. Ons het tot 'n sakkie hout en firelighters gekry. Baie vriendelike host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon en netjiese moderne selfsorgeenheid met swembad sentraal in Prins Albert. Nuut geboude selfsorgeenheid met moderne toerusting en swembad in Prins Albert. Ideaal geleë in hoofstraat naby die bekende Prins Albert Hotel, maar tog baie stil en rustig weens die unieke pypsteel ligging van die eiendom. Stapafstand vanaf alle besienswaardighede. Veilige parkering onder koeltebome. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bryan & Judith
Gecko Cottages
Hi Thank you so much for the lovely review. Kindest regards Jude

Caryn T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Comfi, spacious, excellent location. Excellent. Perfect location for a wedding in the village.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bryan & Judith
Gecko Cottages
Thank you for your review. Kindest regards, Jude

Marina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek. Hi, ons het heerlik gebly. Ligging perfek naby alles in Prince Albert.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Nice and private. Extremely friendly and warmly welcomed. Clean and convenient to walk to restaurants, shops, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lekke! Goed toegerus. Ruim. Heerlike buite areas. Privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relaxing in the centre of town. Jude is an excellent host. She went the extra mile by collecting our meat from the butchery, due to the fact that we could not be in time to buy it ourselves. The accommodation is very spacious and everything is there that you need to relax and enjoy your stay in Prince Albert. Will definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Great stay in a great location. We had an amazing stay at Gecko Cottages. The cottages were perfect for our family and the pool a welcome relief from the heat. Our only disappointment was that we couldn't stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Lekker en gerieflik. Sentraal geleë met 'n baie hulpvaardige gasvrou wat alles perfek gereël het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2024

Prince Albert is a must-experience little gem. The second bathroom was extremely small and not suitable for adults. The location was excellent. The host went out of her way to assist us and was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bryan & Judith Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 212

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2YzYwNmNmLTdhMTUtNGI4My04MmMyLTcwMThiZWMyMDg4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.223119296188 22.030224502087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang