Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bryan & Judith Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 205

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir Gecko Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marina K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K

Perfek.

Hi, ons het heerlik gebly. Ligging perfek naby alles in Prince Albert.

Cheryl K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K

Nice and private.

Extremely friendly and warmly welcomed. Clean and convenient to walk to restaurants, shops, etc.

Aletta B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B

Lekke!

Goed toegerus. Ruim. Heerlike buite areas. Privaat.

Mariette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Relaxing in the centre of town.

Jude is an excellent host. She went the extra mile by collecting our meat from the butchery, due to the fact that we could not be in time to buy it ourselves. The accommodation is very spacious and everything is there that you need to relax and enjoy your stay in Prince Albert. Will definitely visit again!

Gary J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary J

Great stay in a great location.

We had an amazing stay at Gecko Cottages. The cottages were perfect for our family and the pool a welcome relief from the heat. Our only disappointment was that we couldn't stay longer.

Jacobus C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus C

Baie aangenaam.

Baie gerieflike huis, sentraal en goeie waarde.

Marlene C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C

Uitstekende diens en ligging.

Dit is 'n pragtige, goed toegeruste eenheid en baie goed geleë. Ek is so beïndruk met die netheid en rustigheid van die plek.

Brenda K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda K

Wonderful, comfortable stay.

What a beautiful cottage! So large and spacious. Well appointed. Comfortable beds, aircon in the main bedroom. The courtyard was beautiful with a lovely pool. Perfect for the hot weather! We so enjoyed our stay, just too short!

Demetre L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demetre L

Perfekte ligging en baie ruim.

Die ligging is baie goed. Die slaapkamers en woonarea is ruim en goed ingerig. Ek sal maklik weer daar bly.

Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Skoon, veilig, perfekte ligging.

Baie sentraal, stil. Loopafstand van lekker restaurante. Cottages is volledig toegerus. Ons het 2 aande daar gebly. Voel soos jou huis. Ruim, baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorbly.

Aretha E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha E

Convenient and peaceful.

See stars.

Peter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Altyd lekker om hier te bly.

Tweede keer wat ons hier bly. Hoogs aanbeveelbaar. Baie dankie.

Jasmin S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmin S

Beautiful and relaxing. The House had everything you need to destress and enjoy the Karoo.

Jude was a fabulous Host and we will definitely be back.

Aubrey B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey B

Heerlik ontspannend en ruim.

Alhoewel dit feitlik by die hoofstraat was, was dit stil en rustig.

Lydia M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia M

Lovely, perfectly located for our needs.

Such a great location and a lovely town to explore. Great pity that Jeremy's was fully booked.

Bob B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bob B

Very pleasant.

Very nice little cottage and friendly agents. Unfortunately the weather was very hot and with load shedding, a nightmare. Solar would have been a pleasant surprise!

Karl L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl L

Twee nag verblyf tydens 'n Karoo road trip met familie.

Jude en Bryan ken hulle storie! Het al ons vewagtinge baie vêr oortref.

Dolf B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf B

Baie netjiese eenheid met veilige parkeerplek. Swemgeriewe is 'n plus.

Die eenheid is baie goed ingerig. Selfs speletjies is beskikbaar. Heerlike plek buite om te lê en onspan of boeklees. Baie goeie ligging regoorkant die hotel en winkels. Baie vriendelike ontvangs.

Gerda D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

Goeie en vinnige reaksie met aankoms.

Netjiese, veilige verblyf met alles wat nodig is, baie gerieflik en rustig, perfekte ligging met vriendelike eienaars.

Annali D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali D

Baie sentraal.

Oulike cottage - perfek vir vriende of familie a.g.v. die gesamentlike kuier- en swemarea.

Mj S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj S

Puik verblyf.

Pragtige, ou huis. Ruim en goed toegerus. Stapafstand vanaf winkels ens. Kort egter WiFi eerder as die TV in my mening, aangesien dit help met roetebeplanning. Jude is 'n hands-on gasvrou.

Jeanette W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette W

Gerieflike, ruim selfsorgverblyf in die hartjie van die dorp, en steeds heeltemal veilig.

Die vriendelike gasvrou, Jude, was vooraf en met vertrek met ons in verbinding. Sy het waardevolle wenke oor plekke om te besoek en te eet, gegee.

Mariette L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Very comfortable, clean and well equipped. Gecko cottage is very central and safe.

Jude is very friendly and helpful. We especially enjoyed the garden setting and quietness.

Johann M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Besoek kunstenaars.

Die plek is netjies en goed toegerus. Uitstekende ligging.

Stephanie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie C

Wonderlike plekkie in die hart van Prince Albert. Alles wat mens nodig het. Skoon en netjies.

Die plekkie was perfek vir my en my man. Lekker sentraal in die dorp. Kon heerlik orals stap en alles besoek. Jude het ook voorstelle gehad oor eetplekke en plekke om te besoek. Perfek.

Anel Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel Z

Baie lekker.

Oulike cottages. Toegerus met alles wat jy nodig het en meer vir 'n wegbreek naweek. Baie vriendelike en gasvry ontvangs deur eienaars. Naby geleë aan al die plekkies wat ons besoek het. Overall 'n goeie keuse om Prins Albert te besoek het en om by Gecko Cottages te gebly het. Sal vir seker refer.

Kobus M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Fantasties!

Vriendelike ontvangs, geen moeite was ontsien nie. Al was ons bespreking nie deurgegee aan die eienaar nie, het sy haar bes gedoen om ons te laat tuisvoel.

Johann M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Kort besoek aan Gamkaskloof. Ons slaap oor in Prins Albert na die besoek.

Gamkaskloof is 5 ure se ry heen en weer. Ons woon naby George en het dus besluit om in Prins Albert oor te slaap. Ons het voorheen in Gecko Cottages gebly en was tevrede.

Vaughan U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vaughan U

Fantastic location, great atmosphere.

The accommodation was more than adequate, very comfortable, neat and clean.

Moegamat W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moegamat W

Relaxing.

We enjoyed our stay. The area was safe and close to stores. The house could do with WiFi and DStv.

Philip V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Puik verblyf. Dankie.

Puik verblyf. Dankie.

Charmaine A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A

Baie oulik, naby als

Die slaghuis oorkant die straat het baie lekker vars vleis, en die kothuis het alles gehad wat enigiemand sou nodig hê vir ’n gerieflike oornag.

Dalena V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena V

Die gasvrou is baie vriendelik. Alles is baie netjies.

Die plek is wonderlik sentraal. Alles is baie, baie lekker. Lekker swembadjie. Die kombuis is baie volledig.

John V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Beautiful, spacious and cosy.

Loved Gecko Cottages. Judy was so accommodating and friendly. Really went out of her way. We loved Gecko Cottages. Such a beautiful, tranquil place to stay. Central to everything in town. Loved it!

Tamara V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara V

Ons het heerlik gebly in Gecko Cottages!

Gecko Cottages is baie goed geleë, en alles is stapafstand. Al die moontlike geriewe om 'n mens se verblyf gerieflik en aangenaam te maak is beskikbaar. Brian en sy vrou was vriendelik en behulpsaam en het goeie advies gegee oor wat ons moet sien en doen in die omgewing. Lieflike kaggel het die koue buite gehou, en ons gesin het tuis gevoel, dit was 'n home away from home ervaring!

Gerda V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Sentraal, oulik en netjies.

Baie oulike kothuis met plonspoel. Skoon en baie ruim. Ook baie sentraal.

Johan K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Aangename, ruim verblyf.

Baie goeie en vriendelike ontvangs gehad met ons aankoms. Die verblyf self was bo verwagting mooi en goed toegerus gewees. Ligging is baie goed naby restaurant en hotel.

Elrina V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina V

Puik ligging en waarde vir geld.

Definitief aan te beveel! Ons kom weer.

Dries H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H

Warm welcome on a cold evening.

Well located opposite hotel. Stove made all the difference to create a nice atmosphere.

Kobus J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J

Goed toegerus, skoon, ruim, vriendelik.

Sal weer daar tuisgaan. Hotel se aandete aan te beveel.

Johann D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D

Kort wegbreek na Prins Albert.

Uitstekende ligging. Ruim met al die nodige geriewe.

Gerrit V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Ek en my vrou het 'n naweek daar deurgebring met twee bejaarde dames in die tweede kamer.

Die tweede kamer is kleiner met min hangspasie. Dit het aparte toegang van buite, nie van binne die huis nie. Dit is meer geskik vir laerskool/tienerkinders as volwassenes. Die res van die huis is baie aangenaam, ruim en mooi gemeubeleer. Ons het reg agter die Rude Chef gewoon en heerlik daar geëet. Daar is slegs 'n Weber braai.

Anieka M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anieka M

Dit was aangenaam en die eienaars was vriendelik.

Dit is baie lekker ruim en netjiese verblyf alhoewel die 2de slaapkamer buite op die stoep geleë is. Al tekort wat ons gevind het, was dat daar nie 'n wassepie in die badkamers was nie.

Gecko Cottages se terugvoer

Thanks for your review.
We are glad you had a good stay.
We hope to see you again in the future.

Gecko Cottages
Mariska Wilmari S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska Wilmari S

Dit was ontspannend en aangenaam.

Baie knus plekkie om bietjie weg te breek.

Brian A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brian A

Wet bathroom floor - toilet leaking. Broken weber for braai.

Parking awkward if other unit has two cars.

Gert K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Ruim, skoon kamer.

Pragtige binnehof met plonspoel. Skoon, groot kamers. Selfs gratis hout vir die braai. Kan dit beslis aanbeveel.

Carine L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L

Rustig, skoon, goed toegerus. Goeie ligging in die dorp.

Groot en goed toegerus vir 2 mense. Baie vriendelike gasheer & vrou. Lekker swembadjie om in af te koel.

Hennie N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Baie gerieflik, skoon en aangename eienaars

Jammer ons kan nie meer tyd daar spandeer nie maar ons sal terugkom. Ideale oorslaap stop maar ruim genoeg vir langer verblyf met alles wat jy nodige het en meer!

Erica D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

A spacious cottage, centrally located and extremely comfortable.

Hosts Jude and Bryan are warm and welcoming, ready with useful information about things to do, places to eat etc. The personal touch really makes for a special stay in their well-equipped cottage.

Pierre D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Oornag na motorfiets rit. Warm en stof.

Absoluut fantasties. Ligging, swempoel na warm motorfiets rit, Stylvol and gerieflik ingerig. Ons sal vir seker weer hier oornag en beveel dit met n oop gemoed aan. Gashere hulpvaardig en beskikbaar.

David V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Lovely relaxing place to use as a base for exploring the area.

Great place for two families or couples to use.

Estelle D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Sentraal geleë, informele blyplek in die middel van die dorp.

Baie ruim, veilige selfsorgblyplek in die middel van die dorp, maar tog hoor mens glad nie die verkeer nie. Alle toerusting is verskaf en gaste kan heerlik braai in die tuin met gemaklike tuinmeubels.

Mari-stel B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-stel B

Baie mooi, skoon en netjies.

Alles wat mens nodig het in 'n ruim blyplek. Swembad was 'n lekker bonus.

Kobus S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Ruim woonstel, baie skoon met goeie fasiliteite en swembad, baie sentraal geleë.

Die swembad het heerlike lafenis gebied in snikhete somer. Bryan en Judy was baie behulpsame gashere, wat selfs help om pap band om te ruil.

Alida G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alida G

'n Baie sentraal geleë huisie met alles wat jy nodig het.

Die huisie is baie smaakvol gemeubileer met alles wat nodig is om 'n baie gemaklike verblyf te verseker. Die gashere het uit hul pad gegaan om seker te maak ons was gemaklik en was baie behulpsaam. Let wel dat die ander huisie van Gecko ook op dieselfde perseel is en dat jy die plaspoel moet deel. Privaatheid kan dus 'n probleem wees vir gaste.

Lawren O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawren O

Baie goeie waarde vir geld.

Uitstekende verblyf en baie goed toegerus. Ligging in die middel van die hoofstraat. Die gashere is baie vriendelik en laat jou sommer tuis voel. Sal beslis weer hier bly.

Jacques F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques F

Netjiese verblyf in Prince Albert.

Netjiese selfsorgverblyf met lugversorging in Prince Albert. Perfekte ligging. Twee slaapkamer eenheid baie groot en toegerus met al die nodige. Baie vriendelike gasheer. Swembad 'n lafenis in Karoo-hitte.

Marietjie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S

Fantasties.

Lieflike oornagplek. Netjies, skoon, ruim en goed toegerus. Sal enige tyd weer gaan en wil nog kaggel uittoets in winter.

Hubertus V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubertus V

Very pleasant and relaxing.

Gecko cottage was perfect for us for a very relaxed and quiet spot. It is clean, unpretentious, attractive and convenient. Very good value.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangenaam en ontspannend.

Gecko kothuis was perfek vir ons vir 'n baie ontspanne en rustige plek. Dit is skoon, ongekunsteld, aantreklik en gerieflik. Baie goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Piet M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

Baie netjies en sentraal geleë.

Gecko Cottages is 'n ideale blyplek - baie sentraal geleë. Alles is te voet bereikbaar. Dit beskik oor al die nodige kombuistoerustig en 'n groot luukse is die skottelgoedwasser. Die swembadjie is 'n groot lekkerte in die versengende hitte. Ons het regtig baie lekker gekuier.

Bridget H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget H

We enjoyed our stay very much and the house was very comfortable generally and well located to tour the village on foot.

The bathrooms could be made more user friendly perhaps by the addition of towel rails, clothes hooks and a shelf for toiletries. The children’s room was a little isolated for very young children.

Roberta M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberta M

Great location, lovely cottage and good value for money!

Very clean and tastefully decorated self-catering cottage. Will definitely return.

Corne R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne R

Perfect cottage in the heart of Prince Albert.

Everything was perfect. We will be back.

Philip V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Fantastic experience.

What an amazing stay - our thanks to both Jude and Bryan, our kindest hosts, who catered to our every need. We will definitely be back!

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mariaan S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S

Heerlike verblyf met uitstekende diens!

Toe ons op pad was moes ons net min of meer laat weet hoe laat ons daar sou wees sodat Bryan & June ons kon ontmoet en sleutels bring. Hulle was so gaaf van die begin tot einde en niks is vir hulle te veel moeite nie. Die huisie is so lekker skoon en word voorsien van koffie, tee en suiker. Die klein swembad is heerlik vir 'n afkoel na 'n warm dag so ook die aircon in die huisie. Sal beslis vir enige iemand aanbeveel wat deur Prins Albert reis. Die plekkie is sentraal in die dorp maar effens "weggesteek" so dit voel nie asof jy in die dorp is nie.

Yvette R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette R

Lieflike wegbreek

'n Pragtige kothuis met 'n gerieflike kombuisie en sitkamer. Alhoewel dit nie koud genoeg was nie sou die kaggeltjie ideaal gewees het vir hierdie "cozy" kothuis. Volgende keer bespreek ons die ander kothuis ook, want die binnehof met die swembad met sy pragtige stoepe is ideaal vir 3 paartjies of 'n familienaweek weg. Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Die lieflike matras op die bed en die yslike stortkop in die stort het gesorg vir baie ontspanning.

Reinet L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinet L

Heerlik, gerieflik, skoon en netjies.

Brayn is 'n super host. Alles is skoon, netjies en in die middel van die dorp. Binne loopafstand van alles. Heerlike swembad en braaigeriewe. Ideale oorslaap plek!

Vincent M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent M

Baie rustig met 'n besonderse atmosfeer.

Die eienaar Bryan het die oggend van ons aankoms 'n sms aan ons gestuur en gevra dat ons hom min of meer 'n tyd kan gee van wanneer ons sal aankom. Ons het dit gedoen en met ons aankoms was hy daar om ons persoonlik te ontvang. Die ontvangs was baie aangenaam en het hy die indruk geskep dat hy sy gaste tuis en op hulle gemak wil laat voel. Die chalet is baie goed toegerus as jy jou eie aandete en ontbyt wil voorberei. Vir ons was toe ons eie gelaat en kon ons heerlik ontspan in die klein swembadjie voordat ons 'n heerlike aandete by die hotel net oorkant die straat geniet het. Sal beslis Gecko aanbeveel.

Herine F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herine F

Dit was heerlik en ons wil weer gaan!

Gecko Cottages (2) is in die hart van die dorp geleë, agter besighede in die hoofstraat. Ons het verwag dat geraas dalk 'n probleem sou wees, maar was aangenaam verras oor die rustigheid en stilte. Geen probleem met parkering nie en lieflike ruim wooneenhede. Die "splash pool" het heerlike verligting gebring. Beide kothuise was uitstekend toegerus. Die groot stoepe en braaigeriewe was voorwaar 'n pluspunt. Die kothuis word nie daagliks gediens nie, maar dit was nie vir ons 'n probleem nie. Ons het net die badkamer (van enkel kothuis) effe ongerieflik gevind - dit is klein en geen rakkies of oppervlaktes waarop mens jou kosmetiese ware kan plaas nie. Die groter kothuis (2 slaapkamer) is beter toegerus - selfs met skottelgoedwasser en wasmasjien. Albei het kaggels, lugverkoeling en dakwaaiers wat beslis nodig is vir Prins Albert. 'n Wassery langs die ingang vir diegene wat nie self wasgoed wil was nie. Die gasheer en gasvrou is besonder vriendelik en hulpvaardig.

Winrie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Winrie S

Baie spasie, baie mooi.

Die plek is groter as wat dit lyk op die fotos. Dis goed ingerig en baie gemaklik.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2YzYwNmNmLTdhMTUtNGI4My04MmMyLTcwMThiZWMyMDg4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.223119296188 22.030224502087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang