Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Inn

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Neil B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Most enjoyable. It was all we needed for the night. However, it is very much a business destination, and if you are spending time in Richards Bay, it is a major port.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2022

Netjies en alles wat jy nodig het daar. Sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Gecko Inn
Goeie dag Deon, Baie dankie vir die terugvoering, ons is baie bly om te sien dat julle dit by ons geniet het. Ons sien baie daarna uit om julle weer terug te verwelkom.

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Dit was baie aangenaam en verfrissend. Om dit uitstekend te maak sou ek graag 'n vashoupyp in die stort wou hê. Dit sou baie behulpsaam gewees het vir ouer mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2022

Maar nie Saterdaeaande nie. Moet sê dit was Valentynsnaweek. Dis 'n nes van drank en halfkaal vrouens in die swembaddens. Sondag word wakker van 'n gedoef reg voor my deur, toe ek my deur oopmaak is 'n party reg voor my deur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ivan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Pragtig plek. Personeel baie vriendelik. Plekkie was pragtig en baie skoon. Ontbyt is groot waarde vir jou geld ons verblyf was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Gecko Inn
Geagte Ivan Baie dankie vir die wonderlike terug voer. Ons waardeer dit opreg om van ons gaste te hoor. Dit maak ons so bly om te weet julle het julle tyd by ons geniet! Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom. Groetnis Gecko Inn

Natasha S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2021

Baie rustig. Ek wil net vra dat hulle asb. gedurende die nag 'n plan maak met die stoepligte aangesien dit bo die gordyn inskyn en mens sukkel om te slaap want dit lyk die heeltyd asof dag is. Baie dankie dit was lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Gecko Inn
Geagte Natasha Baie dankie vir die terugvoer en pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly om te hoor dat julle die kuier tog geniet het. Dankie vir die kommentaar rakende die stoepligte. Die insette beteken vir ons baie. Dit is so deurgegee aan die bestuur en ons sal daarna kyk. Ons hoop tog dat julle weer binnekort by ons sal kom kuier. Groetnis Gecko Inn Gastehuis

Natasha S
1 nag Saam met vriende
3.4
Des 2021

Gerieflik en ruim. Ons was nie gelukkig met die netheid nie. Die asblik was oorvol met leë bottels en daar het vullissakke rondgestaan. Die swembad het koppies in gehad en die afdroogvadoeke was vuil. Die aircon se remote batterye was ook pap. Ons het geskakel oor alles en daar is niks aan gedoen nie. Baie swak diens gewees maar die plek is modern en oulik.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marisa W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Spacious, clean and good food. Gecko Inn is spacious. The rooms are clean and well maintained. There is a restaurant on site and food can be ordered late at night even. There were even some vegetarian options.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Die verblyf was fine vir 'n besigheidstrip. Yolande by die inn het moeite gedoen. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Gerieflik. Daar is 'n restaurant wat help as mens laat en moeg aankom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 680
R1 680 R1 512
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 680
R1 680 R1 512
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bottlebrushbend 48, Veldenvlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb33tR0WefosYE5eOjjGreg5blyZekez2iRhMYo1VEnea7Oe85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 680 nouVanaf R1 512 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 48 Bottlebrushbend Veldenvlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.741193 32.057494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang