Gecko Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Neil B - Jun 2024
Algehele gradering
Most enjoyable.
Deon V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en alles wat jy nodig het daar.
Gecko Inn se terugvoer
Goeie dag Deon,
Baie dankie vir die terugvoering, ons is baie bly om te sien dat julle dit by ons geniet het.
Ons sien baie daarna uit om julle weer terug te verwelkom.
Fanie V - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en verfrissend.
Eddy J - Feb 2022
Algehele gradering
Maar nie Saterdaeaande nie. Moet sê dit was Valentynsnaweek.
Ivan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig plek. Personeel baie vriendelik.
Gecko Inn se terugvoer
Geagte Ivan
Baie dankie vir die wonderlike terug voer.
Ons waardeer dit opreg om van ons gaste te hoor.
Dit maak ons so bly om te weet julle het julle tyd by ons geniet!
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Groetnis
Gecko Inn
Natasha S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Gecko Inn se terugvoer
Geagte Natasha
Baie dankie vir die terugvoer en pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons is bly om te hoor dat julle die kuier tog geniet het.
Dankie vir die kommentaar rakende die stoepligte. Die insette beteken vir ons baie.
Dit is so deurgegee aan die bestuur en ons sal daarna kyk.
Ons hoop tog dat julle weer binnekort by ons sal kom kuier.
Groetnis
Gecko Inn Gastehuis
Natasha S - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en ruim.
Marisa W - Jan 2020
Algehele gradering
Spacious, clean and good food.
Pieter R - Jan 2020
Algehele gradering
Die verblyf was fine vir 'n besigheidstrip. Yolande by die inn het moeite gedoen.
Ina P - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Veronica B - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring, ek sal beslis weer daar bly!
Gecko Inn se terugvoer
Baie dankie vir u besoek en ondersteuning!
Sien volgende keer!
Chantelle S - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en heerlike kos!
Anneli N - Des 2017
Algehele gradering
Veilig, vriendelik en gerieflik.
Gecko Inn se terugvoer
Good afternoon Anneli
Thank you for your lovely review, we are happy that you enjoyed your stay with us.
Warm regards
Gecko Inn
Riaan V - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Sonel S - Jun 2014
Algehele gradering
Lekke!
Maud S - Apr 2014
Algehele gradering
Kon ander gaste deur die nag hoor en dit was steurend.
- Kapasiteit: 94 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bottlebrushbend 48, Veldenvlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang