Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Lydean M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Home away from home. Absolutely loved our stay! We were welcomed so warmly. The home is absolutely gorgeous! Has everything you need and more. It was our wedding weekend, and the owner was kind enough to make sure that our photographer, make-up artist, and hairstylist had no issues entering the estate. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Felt like home. Excellent cleanliness and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emilio M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Peaceful. Amazing. Very peaceful place. Exquisite. Neat. Everything one needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

William M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Wonderlike plek, heerlik gekuier en gerus, sal sterk aanbeveel. Eienaar baie vriendelik en help graag. Alles in huis werk en op sy plek - pragtige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Stunning huis, met al die nodige geriewe en selfs ekstras. Baie gemaksgeriewe. Next level.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ammari D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Great stay with lovely views. Awesome weekend, we enjoyed the lovely fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike L
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Die naweek was ongelooflik spesiaal en gemaklik, alles waarvoor ons gehoop het. Ek het die akkommodasie gereserveer vir my gesin en strooimeisies vir ons trou-naweek. Die akkommodasie is so mooi en oop, gemaklik, modern en prakties. Die sekuriteit is van hoë gehalte en die gasvrou het alles so maklik as moontlik gemaak. Ek sal beslis weer 'n naweek hier wil kom ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Als wat jy nodig het en nog meer tot jou beskikking. Netjies, stil, skoon, ruim, heerlike blyplek. Gecko Lodge se mense maak seker dat hul gaste 'n heerlike tyd het. Indien dit warm of koud is, is als wat jy nodig het tot jou beskikking. Die omgewing is stil, die plek is modern en ruim. Ons het dit vreeslik geniet daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Alles het glad verloop, baie goeie ervaring gewees. Uitstekende fasiliteite, skoon en baie goed toegerus. Kan baie sterk aanbeveel en sal beslis weer besoek. Ongelukkig geen kredietkaart fasiliteite beskikbaar nie, betalings slegs deur EFT.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Gecko Lodge
Hi. Thanks for your lovely review and for taking great care of our place. Hope to see you soon. Tanya

Monica M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Fantasties! Sal Gecko Lodge aanbeveel vir enige iemand! Alles wat jy nodig het en nog meer. Kinders het die swembad baie geniet en kon ook heerlik fiets ry. Heerlike braai-aande op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Gecko Lodge
Hi. Thanks for your lovely review and for taking great care of our place. Hope to see you soon. Tanya

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Village Estate, Pond-keeromstraat 11, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc18b79a28779ef55ef5dd791b1281ecd6e3e03913ade0c16c465f6f131ab6ee3669a136723d992cf8915d9e8632d89302a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 The Village Estate 11 Pond Close 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.810148143049 19.856875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang