Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Lodge and Cottage

Wildsplaas

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Marike S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons het saam met vriende weggebrek vir die naweek en die plek was ongelooflik. Dankie aan Gecko Lodge and Cottage vir die uitstekende diens en pragtige verblyf. Ons het saam met vriende daar gebly en dit was werklik 'n naweek om te onthou. Ek sal definitief die plek aanbeveel. Die plek was netjies en skoon en die personeel was vriendelik. Almal het gemaklik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Gecko Lodge and Cottage
Dankie Marike. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Kom kuier gerus weer.

Jacquelene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Amazing views. Amazing views and a great house to stay in with friends. We had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Gecko Lodge and Cottage
It was a pleasure hosting you. We hope you visit again.

Michael V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ons groep van 11 (stadsjapies ingesluit) het die naweek terdee geniet. Ons het baie lekker gebly. Die huis en omgewing is baie mooi. Alles was skoon. Goeie geriewe. Lynette was baie vriendelik en altyd behulpsaam. Baie prakties. Lekker wild gaan kyk. Die wildkykvoertuig wat ons kon gehuur het was 'n wenner. Dankie ook vir se hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Gecko Lodge and Cottage
Dankie Michael. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê. Hoop julle kom weer kuier.

Celio G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2025

Good as per above. The stay was pleasant overall; however, two refrigerators were not functional, and the road leading to the lodge was barely accessible. This is understandable given the substantial rainfall in the area. I paid a deposit of R3, for which I am still awaiting a refund. Despite reaching out via WhatsApp, I have not received any acknowledgement or response, which is disappointing and reflects poorly on the communication process and clients.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Gecko Lodge and Cottage
Dear Celio, apologies for your disappointment. The only reason we have not refunded your deposit is that we have not received your banking details for the return of your deposit. We do not have any record of receiving this information. Once received, we will be returning your deposit.

Josephine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantastiese plekkie in die bos. Die kamers is pragtig en nuut oorgedoen. Die uitsig is puik. Dit is 'n wonderlike plek wat ons enige tyd kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Gecko Lodge and Cottage
Dankie Jenine. Ons hoop julle kom kuier weer.

Charne H
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Mooi, modern, goed toegerus. Lieflike plek met pragtige kamers. Skoon, netjies, perfek toegerus, modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Gecko Lodge and Cottage
Dankie Charne Kom kuier gerus weer vir ons.

Hilda V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2024

'n naweek wat ons almal goed gedoen het. Wat 'n lekker kuier! Gecko Lodge and Cottage het soveel spasie, alhoewel ons 'n hele klomp mense bymekaar was, het jy nie oor mekaar se voete geval nie. Die plek is perfek vir 'n heerlike kuier saam met geliefdes met 'n lekker braaiplek en 'n uitsonderlike uitsig. Soggens hoor jy hoe die leeus brul. Dit was 'n wonderlike wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Gecko Lodge and Cottage
Dankie Hilda. Kom kuier gerus weer.

Alecha B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly by Gecko Lodge, Lynette was baie behulpsaam! Sal definitief weer daar boek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Gecko Lodge and Cottage
Dit was 'n plesier om jou hier te kon hê, Alecha Beyers. Kom kuier gerus weer.

Morne B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Lekker. Baie lekker nawerk kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2024

Lekker plek met mooi uitsig. Ons was 4 gesinne en het die naweek baie geniet, maar die plek is nie kleuter-vriendelik nie, met 3 verskillende vlakke. Baie mooi uitsig, skoon, netjies en goed ingerig (behalwe vir 'n botteloopmaker). Ek kan vir Gecko Lodge aanbeveel (as jy geen of ouer kinders het), met die uitsondering van 'n paar goed (swembadnet wat nie op was soos versoek nie, WiFi wagwoord wat nie korrek was nie).

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Gecko Lodge and Cottage
Dankie vir jou terugvoer. Hoop julle kom weer kuier

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 279

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R5 000
R 5 000 R 4 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf R5 000
R 5 000 R 4 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0840, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqe1IV2MTFPfkdkJn4wtMIdXYtOfDJ8oDHI9wAyhuyIsVJ2GH5F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R4 000 per nag (plek vir 14) 25 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0840 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.811669725769 28.102917458747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang