Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 58 resensies vir Gecko Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Danielle B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B

Ideal vir wanneer jy net moet herlaai na 'n lang rit.

Die hele atmosfeer van Gecko Lodge en die mense het ons vir 'n oomblik laat vergeet ons was eintlik daar vir werksdoeleindes. Die mees ontspannende lodge waar ek nog oorgebly het vir 'n vinnige oornag.

Noleen H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Noleen H

Geen lugverkoeling.

Oulike plekkie, maar geen lugverkoeling in kamers. In die laeveld-hitte is dit onuithoudbaar en ons het dus alternatiewe akkommodasie gaan soek. Ek voel net hul moet dit noem as kliënte boek, want dan sou ek definitief nie daar geboek het nie, en nog boonop R1770 verloor/verbeur het nie. Want moes R2800 betaal vir alternatiewe akkommodasie.

Gecko Lodge se terugvoer

Dear Noleen

Thank-you for the review, it is always lovely when guests leave a review and it was lovely to read that we have a sweet place.

It is a pity that you had to leave due to no aircon in your room, but I thank you for telling me upon checking out that it was not our fault as you had not read the amenities in the Lodges description.

Booking online, all relevant information is on the website for persons to see and if there is something not there, then it must mean that we do not have it and clients are more than welcome to enquire before booking.

We wish you many more safe travels ahead.

Gecko Lodge
Aletia G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletia G

'n Onvergeetlike ervaring in 'n sprokiesmooie lodge, geleë in 'n pragtige woud.

Ons was bederf met heerlike ontbyt en top-sjef aandete by kaggelvuur, vriendelike persoonlike diens en gasvryheid, pragtige omgewing, uitstekende kamerdiens, die onvergeetlike ervaring van die naggeluide wat die pragtige woud bring en die gemoedsrus dat ons altyd beveilig was. Voorwaar ons "go-to place" in die Laeveld! Vir seker heerlik gerus!

Rudolph D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph D

'n Onvergeetlike ondervinding.

Dit is asof kalmte oor jou neersak. Dis rustig en baie mooi en 'n plek waar mens net kan ontspan. Die diens was uitstekend.

Chris B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris B

Lekker geslaap.

Ligging is goed en tuine mooi versorg.

Gecko Lodge se terugvoer

Dear Chris,

Thank you for taking the time to review Gecko Lodge.

Wishing you many more safe travels ahead.

Gecko Lodge
Mandie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mandie D

Baie mooi met pragtige tuine, maar die lodge self is vervalle en lyk nie soos die foto's nie.

Ons is gegroet deur 'n sekuriteitswag en moes omtrent 15 min wag vir iemand van ontvangs om ons te kom help. Ons het 'n dubbelkamer bespreek maar het 'n kamer gekry met twee enkelbeddens, hulle het ons toe geskuif na 'n kamer wat heeltemal vervalle was. Die muur waar die TV moes wees was daar net kabels en daar was sigaretstompies oral voor die kamer, ons het regtig nie tuis gevoel nie. Hulle het ons ook ontbytpakkies belowe wat ons nooit ontvang het nie. Teleurgesteld in ons ervaring want die plek het ongelooflike potensiaal en kan regtig mooi wees.

Portia M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Portia M

It was okay.

The lodge could use some remodeling, fumigation and air conditioning as there are just fans there and it's very hot in summer. The breakfast was good and the dining hall staff was very friendly and helpful all the time. Location is perfect but the road leading to the lodge is not recommended for small cars especially after it has rained.

Almari V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almari V

Dit was baie lekker. Pragtige tuin, mooi, goed ingerigte kamers. Baie lekker kos, goeie vriendelike personeel.

Gecko Lodge was bo verwagting. Baie stil area, lekker sentraal van al die toeriste-aantreklikhede in die omtrek.

Joanri B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanri B

Pragtige kamers. Heerlike kos. Ongelooflike diens!

Een nag oorgeslaap en totaal en al die moeite werd. Dankie Tammy! Ons beveel Gecko Lodge graag aan!

Liezl-thea B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl-thea B

So mooi en rustig!

Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam!

Betty D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betty D

Fantasiese plek

This was hospitality with a capital H even in this challenging times. They went all the way for us. Food was good and the lodge is very quiet and peaceful and close to Hazyview centre and Kruger gates. We will stay here again. Thank you guys.

Coriana B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coriana B

Baie lekker rustig

Vriendlike en behulspame diens van al die personeel. Skoon en netjies

Ulrica S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrica S

A touch of nature.

Tammy and Gideon along with the rest of the staff were amazing, really friendly and helpful. The place is neat and clean, its a break from all the hustle and bustle yet still close to the mall, Kruger gate and a lot of places to see. It's central to everything. I would have loved it if the rooms had small bar fridges, to keep the water and drinks cold. The entrance to the resort is a bit steep so it's difficult to drive with small vehicles, but apart from that the place was wonderful.

Hilda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda B

Vriendelik en gasvry.

Vriendelik, baie behulpsaam, netjies en skoon. Ons sal definitief weer daar tuis gaan, kan dit aanbeveel.

Leane D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leane D

Netjies en veilig.

Lekker ontbyt, vriendelike personeel.

Elri J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elri J

Vriendelik, gasvry en baie hulpvaardig.

Ek sal enige tyd Gecko Lodge aanbeveel. Personeel is professioneel, vriendelik en gaan uit hulle pad om die verblyf aangenaam te maak.

Ruth W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth W

Beautiful lodge.

With my next stay in Hazyview I will stay again in Gecko Lodge! The staff was friendly and all of them give us a very warm welcome. The location is beautiful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowende lodge.

As ek weer in Hazyview moet oorbly sal ek beslis weer by Gecko Lodge slaap. Die personeel is vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Die ligging is ook perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stef-marié S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef-marié S

Baie lekker, sal weer gaan!

Gecko Lodge is baie netjies, almal baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Sal weer daar kom bly.

Gecko Lodge se terugvoer

Dear Stef-Marie

Baie dankie vir die mooi review van die Lodge. Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet.
Vriendlike Groete
Tammy

Gecko Lodge
Karen H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen H

Very friendly comfortable lodge.

A really nice place to stay and the staff were friendly and helpful. Gardens are great with the pool and bar. Food was good. Could have an area with desks and better lighting for business work. I enjoyed my stay very much and will definitely return to this lodge.

Kobus S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Baie vriendelike ontvangs en almal was baie vriendelik van aankoms tot vertrek.

Die personeel was baie vriendelik van aankoms tot vertrek. Het ons ook ‘n lys van aktiwiteite kon verskaf op ons versoek. Die restaurant opset was intiem en goeie etes.

Denise M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise M

Die booking self was excellent. Plek ook. Net die breakfast se bacon wat af kleur was, duidelik grys nie pink nie.

Netjiese, skoon eenheid in pragtige opset met lieflike rotsswembad en vriendelike ontvangs.

Johan J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Gemaklik en professioneel.

Was die ideale oornagstop vir ons groep op pad na die wildtuin. Aandete was fantasties en ontbyt voldoende.

Gecko Lodge se terugvoer

Dear Johan,

We are so happy that you enjoyed your stay with us.
It is always a pleasure to host great guests.

Gecko Lodge
Elizma D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizma D

Was baie lekeker, kan meer opknappings doen in kamers.

Baie oulike plekkie, kan wel meer aandag kry.

Arthur P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur P

Verblyf was baie lekker en hulle was baie behulpsaam.

Als is baie netjies. Die kos was fantasties en die ontvangs baie gaaf, sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

John V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Die restaurant is uitstaande, die ligging puik.

'n Staptog na die rivier toe met die lodge se toestemming is baie mooi. Die enigste nadeel van die lodge is die baie swak grondpad na die hek toe. Teen 5 km/h het ons erg rondgebons in die kar. Die hoofhek en ontvangs is ook nie goed gemerk nie. Die restaurant se kos was uitstaande, praat net met die ontvangs oor hoe laat dit is.

Thandi C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi C

Interesting place.

I loved the nature, the surroundings and also the safety. The place is so beautiful and user friendly. I loved the fact that it has disability facilities. I would recommend people to go there.

Gecko Lodge se terugvoer

Dear Thandi,

Thank you for the feedback, we are happy to hear that you enjoyed your stay! It was lovely to meet you and we hope we will see you again.

Kind regards,
Anja

Gecko Lodge
Sarel M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel M

Rustig.

Die plek is rustig en die wagte is behulpsaam, hulle loop saam met jou na jou kamer toe al is dit 23:00 die aand. Ontvangs was goed. Ek beveel die plek aan vir iemand wat 'n rustige naweek wil hê.

Philip V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Baie vriendelike span, lekker geslaap.

Die plek is oulik. Die mense vriendelik. Jammer dat dit baie warm was en dat daar nie lugversorging is nie, maar ek weet dis bietjie bederf. Diens was flink.

Elmarie K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Baie mooi plek.

Baie goeie diens!

Delano K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Delano K

Goeie diens en vriendelike personeel.

Ons is baie vriendelik ontvang. Van buite af lyk dit asof die plek verwaarloos is, maar binne was linne vars en skoon. Die bad kan moontlik vervang word. Kos wat bedien was was baie lekker en daar was 'n aangename atmosfeer in die eetsaal,

Martin F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martin F

Aangename verblyf. Bekostigbaar, goeie diens en uitstekende omgewing.

Daar is aan alle verwagtinge voldoen. Sterk aan te beveel.

Glynis K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glynis K

Rustige verblyf met 'n goeie ontbyt!

Rustige veilige omgewing. Goeie ontbyt en vriendelike personeel. Kamer ruim, gerieflik en netjies. Lugversorger sal 'n aanwins wees (besoek tydens hittegolf). Aanbeveel.

Maxine N - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maxine N

'n Uistekende basis vir 'sight-seeing'.

Ons het Gecko Lodge gebruik as 'n basis om die besienswaardighede langs die Panorama-roete sowel as die wildtuin te besoek. Dit was heerlik sentraal geleë vir hierdie doeleinde. Ons gesinskamer was baie netjies en ons het heerlik geslaap. Ontbyt was ook lekker. Die personeel was baie vriendelik en het graag gehelp met versoeke.

Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sarah N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sarah N

Not user friendly.

Not user friendly. Too quiet to visit. Non availability of TV. Management not friendly and impatient.

Gecko Lodge se terugvoer

Dear Sarah,

Thank you very much for taking the time to review us!
Yes, Gecko Lodge is situated in the quiet Sabie Valley to enjoy the nature and the quietness, and yes, we do not advertise anywhere TV's, as people enjoy listening to the water, the birds and the owls and Bush Babies at Night. We believe that I have been very patient at 2.30 in the morning when you called for directions :-) as already discussed with you on checking out.

Kind Regards
Anja / owner
Gecko Lodge

Gecko Lodge
Michael V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Verblyf was uitstekend gewees.

Ons het net baie reën gehad, maar verder was ons baie in ons skik gewees. Sal dit by ander mense aanbeveel, want dit is naby die wildtuin en al die besienswaardighede.

Benita A - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita A

Uitstekend!

Onverbeterlik! Dankie. Dit is hoogs aanbeveelbaar.

Willie S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Dit was bo verwagting baie lekker en aangenaam.

Anja en Gideon is twee wonderlike mense en hul gasvryheid het dit net 'n plesier gemaak om daar te kuier. Ons het baie tuis gevoel reg van dag een af. Die personeel was ook baie behulpsaam. Baie dankie aan almal.

Karien V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karien V

Dubbelkamer en gesinskamer.

Die eienaars en werknemers is baie aangenaam en behulpsaam. Die ligging is wonderlik en die area is pragtig. Die enigste kritiek wat ek kan lewer is die badkamers van die verblyf: die bad (en stort bo dit) is baie ongemaklik (die stort is baie laag) en effe verwaarloos. Ons wasbak se kraan kon nie heeltemal toe nie en die bad het slegte roesvlekke gehad.

Johan V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Baie oulike verblyf met restaurant wat jou onmiddellik laat voel dat jy met vakansie is.

Die kamers bied die basiese en is skoon en netjies. Drinkwater word verskaf en regte koffie word voorsien. Personeel is baie vriendelik en gasvry en laat jou dadelik tuis voel. Aandete word addisioneel verskaf en sluit 'n Afrika-dans en -sangvertoning by 'n kampvuur in. Ons het lekker gesmul en die aan was 'n voortreflike begin tot ons Wildtuin-vakansie. Die ontbyt wat ingesluit is in die tarief was ook baie lekker en die personeel was vroeg reeds gereed om die gaste te ontvang of selfs 'n ontbytkospakkie te maak sou jy vroeër as die begin van ontbyt wou vertrek. Dit was ook stil sodat jy genoeg rus kan kry as jy weer 'n lang reis het wat voorlê. Ons sou maklik nog tyd by hierdie rustige plek kon deurbring!

Hennie V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V

Personeel is behulpsaam.

Kamers is skoon en netjies.

Elaine M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M

Het Gecko Lodge gekies as die basis waarvandaan ons die Kruger Wildtuin en ander besienswaardighede kon verken. Dit is goed geleë daarvoor.

Ons was baie beïndruk met die netjiese en skoon verblyf wat ons daar aangebied is. Ons gashere Gideon, Anja en David was vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons tuis en gerieflik te laat voel. Die etes was keurig aangebied en smaaklik voorberei. Ons sal beslis Gecko Lodge weer besoek en sal dit sonder voorbehoud by ander voornemende besoekers aanbeveel.

Henry E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry E

'n Ongelooflike ervaring met fantastiese kos!

Die diens was puik. Die area is beeldskoon. Die lodge is sentraal geleë tussen die Wildtuin en ander besienswaardighede. Die voedsel is lekker! Baie dankie!

Duard V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duard V

Gecko Lodge exceeded our expectations miles. Love it!!

Gecko Lodge is a fantastic romantic getaway and serious value for money when it comes to the accommodation, romance, and service. The quality of their food is out standing. Gecko lodge can expect to see us a lot more in the future.

Marthinus A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus A

It was a perfect break away from the fast living of the city

A fantastic place to spend some TLC at.

Abel F - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel F

Baie lekker en baie vriendelike gesigte wat alles lekker maak.

Die vriendelike mense wat baie behulpsaam is, sal seker maak jy geniet jou verblyf. Die kos is uitstekend en mens kan altyd lekker kuier saam die vriendelike mense by die backpackers. Ek gee hulle 'n baie goeie 9 uit 10 vir diens en vriendelikheid.

Reinhard H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhard H

Ons het ons verblyf regtig geniet.

Veral die aangename mense het beïndruk. Die "pap en vleis" was uitstekend. Die kamer is aangenaam ruim.

Hester D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester D

Rustig en mooi!

Ek het dit baie geniet om in die Gecko Lodge oor te slaap. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en die kos was heerlik!

Johann P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann P

Aanvaarbaar.

Elke oggend was die ontbyt presies dieselfde. Die kamers is skoon en netjies. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Ekonomiese verblyf.

Jm E - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jm E

Verblyf was aangenaam. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die etes was goed.

'n Skoon, netjiese kamer.

Karin N - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N

Awesome stay

Value for money and a good location in Hazyview.

Alex W - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex W

Very pleasant stay

We had a very enjoyable stay at the Gecko Lodge. Gideon and Anya were always on hand to do anything to make our stay more enjoyable. Thank you!

Nola Evelyn N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nola Evelyn N

The lodge was beautiful and clean and the staff was very welcoming.

I would recommend this Lodge to anyone who wants to go on holiday because it was absolutely lovely.

Glenda D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenda D

Gideon en Anja was baie gasvry en het ons tuis laat voel

Ons is baie vriendelik ontvang in Afrikaans en ons het baie lekker gebly by Gecko Lodge, Hazyview. Gideon het 'n heerlike maaltyd voorberei vir aandete. Ons sal weer daar gaan kuier wanneer ons in die omgewing wil oorbly.

Faraz S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faraz S

Ideally located, friendly staff and comfortable settings.

Consumables in room were not replenished as frequently as I'd have liked, but overall great value for money. Owners personally take care of comfort.

Drienie S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drienie S

Was lekker maar nie uitstaande nie.

Moes lank wag vir die kamer. Niks om regtig te doen daar nie. Kan nie langer as een aand daar oorslaap nie. Lugversorging kan oorweeg word, Baie warm. Mense gaaf, Kos lekker

Roelof S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roelof S

Baie lekker gebly!

Julle kan kyk na die TV in die kamer en lugreëling.

Papy M - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Papy M

Awesome and calm place with good interaction with nature

Anja and Gideon hosted us very well. Room was spacious and ideal for our young 2 children. Perhaps they should consider some air-condition in the room as the heat can get unbearable. Otherwise it's a place to visit again!

Vanaf
Vanaf R1 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYTVlM2Q2LTJhMjEtNDQzMi05NmQyLWFiNDhlMTMwNmQyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -25.042302710396 31.098690032959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang