Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Danielle B
1 nag
5.0
Okt 2023

Ideal vir wanneer jy net moet herlaai na 'n lang rit. Die hele atmosfeer van Gecko Lodge en die mense het ons vir 'n oomblik laat vergeet ons was eintlik daar vir werksdoeleindes. Die mees ontspannende lodge waar ek nog oorgebly het vir 'n vinnige oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noleen H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2023

Geen lugverkoeling. Oulike plekkie, maar geen lugverkoeling in kamers. In die laeveld-hitte is dit onuithoudbaar en ons het dus alternatiewe akkommodasie gaan soek. Ek voel net hul moet dit noem as kliënte boek, want dan sou ek definitief nie daar geboek het nie, en nog boonop R1770 verloor/verbeur het nie. Want moes R2800 betaal vir alternatiewe akkommodasie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Tammy
Gecko Lodge
Dear Noleen Thank-you for the review, it is always lovely when guests leave a review and it was lovely to read that we have a sweet place. It is a pity that you had to leave due to no aircon in your room, but I thank you for telling me upon checking out that it was not our fault as you had not read the amenities in the Lodges description. Booking online, all relevant information is on the website for persons to see and if there is something not there, then it must mean that we do not have it and clients are more than welcome to enquire before booking. We wish you many more safe travels ahead.

Aletia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

'n Onvergeetlike ervaring in 'n sprokiesmooie lodge, geleë in 'n pragtige woud. Ons was bederf met heerlike ontbyt en top-sjef aandete by kaggelvuur, vriendelike persoonlike diens en gasvryheid, pragtige omgewing, uitstekende kamerdiens, die onvergeetlike ervaring van die naggeluide wat die pragtige woud bring en die gemoedsrus dat ons altyd beveilig was. Voorwaar ons "go-to place" in die Laeveld! Vir seker heerlik gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

'n Onvergeetlike ondervinding. Dit is asof kalmte oor jou neersak. Dis rustig en baie mooi en 'n plek waar mens net kan ontspan. Die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2022

Lekker geslaap. Ligging is goed en tuine mooi versorg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Tammy
Gecko Lodge
Dear Chris, Thank you for taking the time to review Gecko Lodge. Wishing you many more safe travels ahead.

Mandie D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2022

Baie mooi met pragtige tuine, maar die lodge self is vervalle en lyk nie soos die foto's nie. Ons is gegroet deur 'n sekuriteitswag en moes omtrent 15 min wag vir iemand van ontvangs om ons te kom help. Ons het 'n dubbelkamer bespreek maar het 'n kamer gekry met twee enkelbeddens, hulle het ons toe geskuif na 'n kamer wat heeltemal vervalle was. Die muur waar die TV moes wees was daar net kabels en daar was sigaretstompies oral voor die kamer, ons het regtig nie tuis gevoel nie. Hulle het ons ook ontbytpakkies belowe wat ons nooit ontvang het nie. Teleurgesteld in ons ervaring want die plek het ongelooflike potensiaal en kan regtig mooi wees.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Portia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2022

It was okay. The lodge could use some remodeling, fumigation and air conditioning as there are just fans there and it's very hot in summer. The breakfast was good and the dining hall staff was very friendly and helpful all the time. Location is perfect but the road leading to the lodge is not recommended for small cars especially after it has rained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Almari V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Dit was baie lekker. Pragtige tuin, mooi, goed ingerigte kamers. Baie lekker kos, goeie vriendelike personeel. Gecko Lodge was bo verwagting. Baie stil area, lekker sentraal van al die toeriste-aantreklikhede in die omtrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanri B
1 nag
5.0
Mei 2021

Pragtige kamers. Heerlike kos. Ongelooflike diens! Een nag oorgeslaap en totaal en al die moeite werd. Dankie Tammy! Ons beveel Gecko Lodge graag aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl-thea B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

So mooi en rustig! Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYTVlM2Q2LTJhMjEtNDQzMi05NmQyLWFiNDhlMTMwNmQyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -25.042302710396 31.098690032959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang