Gecko Rock Private Nature Reserve Campsites
Beskrywing
Dié kampeerplek is onder skadubome geleë op 'n alluviale vlakte en dit het 'n plonspoel. Dit beskik oor 4 toilette en 4 storte in 2 aparte ablusieblokke. Dit is geskik vir gaste met behoorlike kamptoerusting en daar is nie enige elektrisiteit of selfoonsein nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Minimumverblyf is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae.
Geen troeteldiere word op die reservaat toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is. Laat ons asb. weet watter soort hond jy het.
Let asb.op die volgende: Geen haardroërs, ketels, verwarmers ens. mag in die houthutte gebruik word nie.
Vir Rheboksvlakte Kothuis word 'n breekskadedeposito van R400 vereis en vir die houthutte word 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 vereis.
Gaste moet hul eie hout, vuuraanstekers, vuurhoutjies, 'n flits, genoeg petrol, toiletpapier, vullissakke, badhanddoeke, verkykers, klere vir warm en koue weer, toiletware, 'n noodhulpkissoe en insekafweerder saambring.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. Die grondpaaie is nie geskik vir lae motors met lae profiel-bande nie.
Die De Wets Rus-kampeerplek het nie elektrisiteit of selfoonopvangs nie.
Inkloktye:
Die reservaat se hekke word 20:00 gesluit vanaf 1 Mei tot 30 September en 21:00 vanaf 1 Oktober tot 30 April. Die hekke word heel jaar 08:00 oopgesluit. Maak asb. seker dat jy in die reservaat is voor die hekke sluit, aangesien jy ons nie kan kontak as jy buite is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Die kampeerplek is geskik vir 2 tentjies of 1 groot tent met 4 gaste. 'n Plonspoel is beskikbaar en die staanplek het 4 toilette en 4 storte in 2 aparte ablusieblokke. Dit is geskik vir gaste met behoorlike kamptoerusting en daar is nie enige elektrisiteit of selfoonsein nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Minimumverblyf is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae.
Geen troeteldiere word op die reservaat toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is. Laat ons asb. weet watter soort hond jy het.
Let asb.op die volgende: Geen haardroërs, ketels, verwarmers ens. mag in die houthutte gebruik word nie.
Vir Rheboksvlakte Kothuis word 'n breekskadedeposito van R400 vereis en vir die houthutte word 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 vereis.
Gaste moet hul eie hout, vuuraanstekers, vuurhoutjies, 'n flits, genoeg petrol, toiletpapier, vullissakke, badhanddoeke, verkykers, klere vir warm en koue weer, toiletware, 'n noodhulpkissoe en insekafweerder saambring.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. Die grondpaaie is nie geskik vir lae motors met lae profiel-bande nie.
Die De Wets Rus-kampeerplek het nie elektrisiteit of selfoonopvangs nie.
Inkloktye:
Die reservaat se hekke word 20:00 gesluit vanaf 1 Mei tot 30 September en 21:00 vanaf 1 Oktober tot 30 April. Die hekke word heel jaar 08:00 oopgesluit. Maak asb. seker dat jy in die reservaat is voor die hekke sluit, aangesien jy ons nie kan kontak as jy buite is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Semi-privaat kampeerplek wat geskik is vir 'n klein tot mediumgrootte-tent. 'n Plonspoel is beskikbaar en die staanplek het 4 toilette en 4 storte in 2 aparte ablusieblokke. Dit is geskik vir gaste met behoorlike kamptoerusting en daar is nie enige elektrisiteit of selfoonsein nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Minimumverblyf is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae.
Geen troeteldiere word op die reservaat toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is. Laat ons asb. weet watter soort hond jy het.
Let asb.op die volgende: Geen haardroërs, ketels, verwarmers ens. mag in die houthutte gebruik word nie.
Vir Rheboksvlakte Kothuis word 'n breekskadedeposito van R400 vereis en vir die houthutte word 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 vereis.
Gaste moet hul eie hout, vuuraanstekers, vuurhoutjies, 'n flits, genoeg petrol, toiletpapier, vullissakke, badhanddoeke, verkykers, klere vir warm en koue weer, toiletware, 'n noodhulpkissoe en insekafweerder saambring.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. Die grondpaaie is nie geskik vir lae motors met lae profiel-bande nie.
Die De Wets Rus-kampeerplek het nie elektrisiteit of selfoonopvangs nie.
Inkloktye:
Die reservaat se hekke word 20:00 gesluit vanaf 1 Mei tot 30 September en 21:00 vanaf 1 Oktober tot 30 April. Die hekke word heel jaar 08:00 oopgesluit. Maak asb. seker dat jy in die reservaat is voor die hekke sluit, aangesien jy ons nie kan kontak as jy buite is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gecko Rock Private Natuurreservaat, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsriver, 6880, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang