Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marula Self-catering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hennie K
1 nag
5.0
Sep 2024

Fantasties, baie goed toegerus. Puik. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Waarde vir jou geld. Netjies, skoon, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chas A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lovely and clean and neat. Lovely and clean and neat. Well equipped with everything you need. Well done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merle B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

5-star accommodation. Lovely and clean and very conveniently located. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luane J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Veilig, skoon en goed toegerus. Eenheid skoon en netjies. Alles word voorsien. Beddegoed en matrasse uitstekend. Ontvangs vriendelik. Loop afstand van Innibos. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette B
1 nag
5.0
Jun 2024

Pragtige veilige ligging. Fantastiese plek. Netjies en ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Rustig en skoon. Dit was so 'n lekker verrassing, netjies en skoon en alles wat jy mag nodig hê in die huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre E
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rika was gasvry sonder om my privaatheid in te dring. Dis 'n heerlike verblyf. Ek het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merle B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Perfect stay in Nelspruit. Property is lovely and clean, with all amenities required. As a guest, I felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Vinnige oornag stop voor 'n lang reis. Geen aircons, so het amper niks geslaap agv. Baie netjies, maar geen aircons. Dit was baie warm en bedompig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rika
Marula Self-catering
Hi Christiaan, jammer vir die ongerief. Ons is van plan om binnekort aircons te installeer. Groete, Marula Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalboomlaan 47, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4efea7f0422cfb6c190cd816d11bd16cba3a6549acf83f7e1f5c1db9b19b70af324a5322c7fb9381ea3aed8bf386d8cf731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 47 Koraalboom Avenue West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4816829 30.9591961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang