Marula Self-catering
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koraalboomlaan 47, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Marula Self-catering is in Mbombela (Nelspruit) geleë, naby besienswaardighede en geriewe in die area.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die ruim en suite-badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n slaapbank geskik vir 2 kinders in die leefarea.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea en 'n TV met Premium DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining en hek. 'n Alarmstelsel wat aan 'n reaksie-eenheid gekoppel is, is beskikbaar. Die verblyf het ook 'n sonkragstelsel met rugsteunbatterye.
Die eenheid is naby winkelsentrums, hospitale, die Mbombela-stadion en die Innibos Nasionale Kunstefees geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Koraalboomlaan 47, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Marula Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koraalboomlaan 47, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga