Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geckos B&B

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staanplek Nommer 5, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geckos B&B bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Koffiebaai, 'n klein gemeenskap in die Wildekus in Suid-Afrika. Gaste kan 'n hartlike verwelkoming en gehaltediens verwag wat 'n aangename verblyftydperk verseker.

Verblyf word aangebied in 'n aantal standaardkamers en gesinseenhede wat apart is van die hoofgebou. Die standaardkamers is geskik vir 2 gaste elk en die eenhede is elk ideaal vir 'n gesin van 4. Elke standaardkamer lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en het 'n gemaklike bed, 'n privaat badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Twee van die gesinseenhede het elkeen 2 slaapkamers en die Kothuis het 1 slaapkamer. Hierdie eenhede het elk 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat toegerus is vir basiese selfsorg.

'n Volledige ontbyt is ingesluit by die tarief en bestaan uit vrugteslaai, vrugtesap, jogurt, ontbytgrane en 'n warm ontbyt wat volgens gaste se voorkeure voorberei word.

Koffiebaai bied pragtige strande, restaurante, voetslaanroetes, uitstekende visvangplekke en 'n verskeidenheid wild. Dit is ook ryk aan inheemse dier- en plantlewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jannie S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige kuier. Lekker gekuier en die gasheer was baie aangenaam en vriendelik. Hy het ons laat welkom voel en die ontbyt was uit die boeke.
Jul 2024
Elsa M
Saam met vriende
5.0
Heerlike ontspannende tydjie. Gasvryheid en puik diens van die gasheer word waardeer!
Okt 2023
David R
Besigheidsreis
5.0
Nevin is an amazing host. Peaceful and beautiful accommodation. The breakfast was really good. Highly recommend this B&B. Has everythin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Jan Z
Saam met lewensmaat
4.2
Eienaar totaal betrokke by sy besigheid met baie aanbevelings en hulp. Ons het geen probleme ondervind nie, die eienaar ken die omgewing en het baie d...
Sien meer
Sep 2023
Jan V
Saam met lewensmaat
4.2
Baie mooi. Stil en rustig. Mooi omgewing.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Staanplek Nommer 5, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
  • Gaste dink Geckos B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staanplek Nommer 5, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d128c3a7887a9e6cf2bfccac1968818acd2444e3e5eca913c06c37d57e0cf32a7e8254cf724a22666d6b869f6318d4d35ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Stand No 5 Coffee Bay 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.984755415712 29.147039651871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang