Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko's Gastehuis Volksrust

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Gecko's Gastehuis Volksrust
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kailin B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kailin B

Netjies, waarde vir geld en skoon.

Ek wil graag my opregte dank uitspreek vir die uitstekende diens en aangename verblyf wat ons by die gastehuis ervaar het. Die skoon omgewing en sorg wat aan die akkommodasie gegee is, het beslis bygedra tot 'n gerieflike en aangename verblyf. Ons het ook die vriendelikheid en hulpvaardigheid van die personeel waardeer. Baie dankie vir die onvergeetlike ervaring, en ons sien uit daarna om in die toekoms weer van julle gasvryheid gebruik te maak.

Debrah N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debrah N

Great place to relax after a long day.

Security is top-notch. Breakfast is delicious.

Thoko N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thoko N

Nice and pleasant place.

I will definitely visit the place again.

Hunadi B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hunadi B

Very nice indeed.

Our host was welcoming and very friendly. The place was neat, the linen very clean, and the beds comfortable. The breakfast was very nice, but the water was cold.

Connie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Connie S

Perfect for one night stay.

Our stay at the accommodation was fine. It just needs to have facilities for guests who are not 100% stable on their feet. There should be no stairs and flat showers for guests who are not 100% mobile. The units do need some urgent maintenance.

Gideon L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gideon L

Sleg geslaap weens lawaai.

Nee, vir een of ander rede het iemand besluit om net na vier in die oggend 'n tuimeldroeer te gebruik wat voel asof dit in wese in raas. Die bef se kopstuk is ook los, so elke omdraai op die bed laat dit teen die muur klap. Die blinder bo die deur moet in die raam sit sodat dit die lig van buite kan uitblok.

Patrick H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Check in was quick, friendly and efficient.

The room was spacious, clean and comfortable and perfect for a short stay.

Thobeka M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thobeka M

I enjoyed the stay and staff is friendly.

Lady and owner at the reception didn't have problem when I ask to change room as it was by the gate. I didn't want to hear car noise.

Minnette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Minnette S

Was vriendelik, baie rustig en vredevol.

Die dame het ons wel in kennis gestel en om verskoning gevra dat ons kamer nie 100% op standaard is nie en besig is met herstelwerk. Sy het so sleg gevoel, maar met alle respek gesê, dit was minimaal wat sy van gepraat het en steeds was die kamer pragtig en kon ons heerlik rus, warm stort en veilig wees terwyl ons daar was vir ons seun se rugbytoer en ons gehelp op baie kort kennisgewing.

Tiens R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiens R

Vreeslik lekker oorgeslaap en gerus.

Vriendelike en hartlike ontvangs, en mooi kamer.

Paul K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Very good.

We stayed one night. Staff were friendly and helpful. We had breakfast. Was very happy with breakfast.

Vusi M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusi M

Just cool.

Unfortunately it was raining on Saturday night, and there was a funny disturbing noise from the roof.

Thandi M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi M

Oh yes. I will recommend Gecko's Gastehuis to my friends and other people.

I like to stay at Gecko's every year. We held our convention at Volksrust High School as Jehova Witness. I would like to stay there again next year because it's clean. Their room is neat and the breakfast nice. We enjoyed our stay. I want say thank you to all the staff of Gecko's Guesthouse.

Lindiwe S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe S

Yes, I would recommend Gecko's to a friend.

Friendly staff and the room was clean and neat. It was safe and beautiful. Heater and electric blanket are found in the room because they know Volksrust is a very cold place to be when the winter has started. Please install all the DStv channels that accommodate all your guests - music and gospel channels.

Gerrit P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P

Very nice place, value for money.

Very clean and the breakfast was very nice. The staff was very friendly.

Grizelda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizelda B

Dit was my huis weg van die huis af!

Dit was netjies skoon en so verwelkomend dat ons sommer klaar besluit het ons gaan weer. Gasvry en vriendelik! Dankie julle ons sien julle weer volgende jaar!

Van Zyl J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl J

Goeie lekker veilige en rustige puik ervaring.

Baie lekker ervaring, rustig en pragtige omgewing.

Magriet D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet D

Fantasties.

Baie vriendelike en goeie diens.

Coreen C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen C

Fantastic, friendly service.

Gecko's Gastehuis is so clean, fresh and spotless. Beautiful bathroom. Breakfast is delicious and good value for money. Staff is so friendly. We are beyond satisfied.

Lydia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia L

Gemaklike verblyf.

Ons het lekker gebly en die ontbyt was heerlik! Die deur van die badkamer kon egter nie toemaak nie. Ander inwoners was nie bedagsaam t.o.v parkering nie.

Lwanda Q - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lwanda Q

Homely stay.

The place was neat and staff very friendly. So it was home away from home. Really enjoyed my stay there.

Khanyisile Z - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisile Z

Marvellous

This is a 5 star guesthouse, I really enjoy my stay on 5-7 October 2018 we had Jehovah's witnesses convention in Volkrust so I lodge at Gecko. The place was clean, neat,welcoming and hospitable. My room was cleaned everyday by the friendly staff and the breakfast was divine . What impressed me most was the fact that they worked as a team, even the owner and security was tight. Wow, I would recommend Gecko guesthouse to anyone since I would go back every year.

Lebohang N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang N

It was fantastic to stay at Geckos.

I had an awesome stay with my child, the place is clean ,very neat and secured, service is excellent.I will always recommend.Geckos Gastehuis.

Gecko's Gastehuis Volksrust se terugvoer

Thank you for the compliments Lebohang.

Kind Regards

Gecko's Gastehuis Volksrust
Elliot N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elliot N

Lovely establishment.

I loved the location and the breakfast is great.

Stephanie L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L

Ongelooflik lekker en rustig.

Baie goeie diens, skoon en netjiese plek en baie lekker kos.

Gecko's Gastehuis Volksrust se terugvoer

Baie dankie Petro.

Gecko's Gastehuis Volksrust
Anna V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Tevrede met totale pakket.

Vriendelike ontvangs, netjiese verblyf, kliënte-tevredenheid!

Gecko's Gastehuis Volksrust se terugvoer

Baie dankie Anna.

Gecko's Gastehuis Volksrust
Johan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Best B&B I've been in a long time.

Gecko's B&B gave excellent service. It's a great place to relax. Very friendly staff that went out of their way to make our stay comfortable. I will definitely stay at Gecko's again. Thank you all and God bless!

Gecko's Gastehuis Volksrust se terugvoer

Dankie baie vir die mooi kompliment, Johan. Groete.

Gecko's Gastehuis Volksrust
Rinza V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinza V

Vir beter diens kon ons nie vra nie.

Pragtige plek. Kamers is baie stylvol, gerieflik, en vir beter diens kon ons nie vra nie.

Gecko's Gastehuis Volksrust se terugvoer

Baie dankie Rinza, sê vir julle ook dankie.

Gecko's Gastehuis Volksrust
Bernice H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice H

Waarde vir geld.

Baie akkommoderend en hulpvaardig.

Gecko's Gastehuis Volksrust se terugvoer

Bie dankie vir die terugvoer, Bernice.

Gecko's Gastehuis Volksrust
Chrisna G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna G

Goeie waarde.

Kamer was ruim, baie skoon en netjies. Baie vriendelike staf wat dadelik geweet het wie ons is en ons laat tuis voel het. Uitstekende ontbyt. Miskien kan die ontvangskantoor bietjie netjieser wees? Maar dis al kritiek. Hierdie is ideaal en baie billik vir oorstop vanaf Mpumalanga na Natal.

Gecko's Gastehuis Volksrust se terugvoer

Chrisna, baie dankie vir die mooi komplimente, skuus oor die ontvangs nie seker wat daar gebeur het nie, ek
maak verseker werk daarvaan.

Groete

Gecko's Gastehuis Volksrust
Erna D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna D

Aangenaam verras oor die billike verblyfkoste en absolute netheid van die fasiliteit.

Baie aangename verblyf teen billike prys. Sentraal geleë. Vriendelike diens. Heerlike ontbyt. Baie netjies en skoon.

Gecko's Gastehuis Volksrust se terugvoer

Baie dankie Erna, vir die mooi kompliment.

Gecko's Gastehuis Volksrust
Christiaan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan S

Skoon en netjiese geriewe.

Vriendelike en goed georganiseerde ontvangs. Uitstekende geriewe. Kamers netjies, skoon en modern. Uitstekende waarde vir geld.

Tshepo M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tshepo M

I enjoyed the delicious breakfast and friendly reception.

Will definitely book her again if I happen to be around the area. Really enjoyed myself.

Gecko's Gastehuis Volksrust se terugvoer

Thank you so much. Regards

Gecko's Gastehuis Volksrust
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 166 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichardtstraat 40, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwOThkNzQ5LTA4MTEtNDg1YS1hYmYzLWI5ZDc0MWYwZjk0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 40 Louis Trichardt Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.36897 29.88132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang