Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko's Gastehuis Volksrust

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kailin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Netjies, waarde vir geld en skoon. Ek wil graag my opregte dank uitspreek vir die uitstekende diens en aangename verblyf wat ons by die gastehuis ervaar het. Die skoon omgewing en sorg wat aan die akkommodasie gegee is, het beslis bygedra tot 'n gerieflike en aangename verblyf. Ons het ook die vriendelikheid en hulpvaardigheid van die personeel waardeer. Baie dankie vir die onvergeetlike ervaring, en ons sien uit daarna om in die toekoms weer van julle gasvryheid gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debrah N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Great place to relax after a long day. Security is top-notch. Breakfast is delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thoko N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Nice and pleasant place. I will definitely visit the place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hunadi B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Very nice indeed. Our host was welcoming and very friendly. The place was neat, the linen very clean, and the beds comfortable. The breakfast was very nice, but the water was cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Perfect for one night stay. Our stay at the accommodation was fine. It just needs to have facilities for guests who are not 100% stable on their feet. There should be no stairs and flat showers for guests who are not 100% mobile. The units do need some urgent maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gideon L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2024

Sleg geslaap weens lawaai. Nee, vir een of ander rede het iemand besluit om net na vier in die oggend 'n tuimeldroeer te gebruik wat voel asof dit in wese in raas. Die bef se kopstuk is ook los, so elke omdraai op die bed laat dit teen die muur klap. Die blinder bo die deur moet in die raam sit sodat dit die lig van buite kan uitblok.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Patrick H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Check in was quick, friendly and efficient. The room was spacious, clean and comfortable and perfect for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thobeka M
Kort verblyf
4.6
Aug 2023

I enjoyed the stay and staff is friendly. Lady and owner at the reception didn't have problem when I ask to change room as it was by the gate. I didn't want to hear car noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Minnette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Was vriendelik, baie rustig en vredevol. Die dame het ons wel in kennis gestel en om verskoning gevra dat ons kamer nie 100% op standaard is nie en besig is met herstelwerk. Sy het so sleg gevoel, maar met alle respek gesê, dit was minimaal wat sy van gepraat het en steeds was die kamer pragtig en kon ons heerlik rus, warm stort en veilig wees terwyl ons daar was vir ons seun se rugbytoer en ons gehelp op baie kort kennisgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tiens R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Vreeslik lekker oorgeslaap en gerus. Vriendelike en hartlike ontvangs, en mooi kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 166 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichardtstraat 40, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwOThkNzQ5LTA4MTEtNDg1YS1hYmYzLWI5ZDc0MWYwZjk0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 40 Louis Trichardt Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.36897 29.88132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang