Gecko's Place
- Kapasiteit: 110 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poenskopweg, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
- Vanaf R370 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gecko's Place bied 'n hele rits akkommodasie-opsies. Gaste kan kies tussen 'n gesinskothuis vir 6 mense en 5 bykomende kampplekke wat almal omring word deur pragtige woude - boonop is dit stapafstand van die strand af!
Die gesinskothuis het 3 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens, 'n groot badkamer met 'n stort en aparte toilet, 'n oopplan-kombuis en 'n privaat dek. Die eenheid het 'n TV met plaaslike kanale of DStv met sy eie dekodeerder en slimkaart. Daar is 2 karavane beskikbaar en 5 kampeerplekke vir diegene wat graag hul eie tente wil saambring. Die kampeerterrein het kragpunte en toegang tot 'n gerieflike ablusieblok.
Gecko's Place bied 'n veilige hawe vanwaar jy Pondoland en die Wildekus kan verken. Gaan besoek Poenskop ? 'n wonderlike strand en hengelplek ? wat naby aan ons geleë is. Mboktyi en die Grosvenor-skeepswrak is ook besienswaardighede in die omgewing. Nader aan die huis kan jy gaan wandel op die 8 km lange strand op ons voorstoep of net 'n skemerkelkie in die tuin geniet. Dis 'n wonderlike, vreedsame plekkie waar jy net kan ontspan en jou batterye kan herlaai.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Poenskopweg, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
- Gaste dink Gecko's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port St Johns Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 110 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poenskopweg, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang