Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geco B&B

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Caroline V
1 nag
5.0
Aug 2023

Perfect for an overnight stay. The hosts were very welcoming and attentive and the accommodation was clean, private and secure. It was perfect for an overnight stay but would also suit visitors to Ladybrand on a more extended stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Rustig en aangename verblyf. Smaaklike ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Good for one night. Neat, clean, safe and good for overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel A
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Des 2023

Was die moeite werd om elke dag huis toe te kom na die Geco B&B. Heerlike gekuier in baie skoon, gerieflike kamers. Baie gasvrye en vriendelike mense, voel soos familie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jessica F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Peaceful, friendly service and good location. The accessibility is great for coming and going on your own time schedule. Helpful and friendly staff and beautiful secure gardens for those who want to travel with their kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tylan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

The stay was lovely and very accommodating. Lovely hosts who went above and beyond to help us feel comfortable. Very clean and great accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David T
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2021

Everything we needed for a stopover on a long trip. Traveling from Port Elizabeth the the Northern KZN Drakensberg we decided to stop over in Ladybrand. With the help of Waze found Geco B&B on the edge of town. The room was clean, comfortable and well equipped. A nice touch was a couple of headache tablets available as well as the normal tea and coffee. Breakfast was available at an additional cost, but we wished to leave early and stopped for breakfast later.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

'n Juweel in Ladybrand! Vriendelike ontvangs. Skoon, gerieflike plekkie met mooi tuine laat mens tuis voel. Opregte plattelandse gasvryheid. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2019

Baie mooi en ruim kamers, motor is veilig. Die verblyf was goed, die B&B is goed geleë en maklik bereikbaar, die voertuig is agter in hek en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anome B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2018

Baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel. Maak net voorsiening vir meer suiker sodat gaste in die aand en oggend 'n koppie tee kan drink.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marcus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmusstraat 14, Ladybrand, 9745, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNTA3NmRiLThiZmYtNGM1Yi04MTMxLTcxMjE1ZTc0OGJlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 14 Erasmus Street Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.198991 27.457068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang